Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outdoor Arena

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 50 resensies vir Outdoor Arena
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie C
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier en ontspan.

Heerlik gebly. Hulle kan bietjie skoonmaak en onderhoud doen. Die huisies kort dringend aandag. Afspuit en vernis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia S

Skoon, ruim, veilig, die moeite werd.

Lieflike ruim huis, net jammer van die storte se warm water probleem. Sal beslis weer by Outdoor Arena gaan bly, volgende keer vir meer as 1 aand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, en die beste was daardie groot vis!

Dit is heerlik om so op die water te kan bly, buite te sit en te braai, en van jou stoep af te hengel. Of 'n bietjie verder te stap wanneer hy byt. Die besoek was net te kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerry V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry V
Saam met vriende

Baie interessant.

Pragtige uitsig, rustig en aangename atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelene V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene V
Saam met vriende

Dis 'n lieflike plek, net jammer ons kuier was so kort. Mooiste uitsig en baie netjies daar.

Stel net voor dat hul 'n blinding by die voordeur hang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K
Saam met vriende

Really enjoyed it very much, nice and quiet. Feels like in nature in the best way, but you have all the conveniences.

Bunch of guys and my wife on a motorcycle trip. Nice place to stop over and relax for the night. Lovely area to visit. Two of the guys want to come back with their family. My only comment, is no soap in the bathrooms, towels are supplied and all kitchen utensils also.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niklaas P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niklaas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en vroulief hou van rustigheid en Outdoor Arena was geskik daarvoor.

Ons kon nie veel doen nie, want die weer het nie lekker saamgespeel nie. Dit was 'n koue naweek in Bonnievale. Die Breederiviere se walle was oorstroom en dit was 'n belewenis om op die brug na die vloei van die water te staar. Daarna het ons 'n vuurtjie gaan aansteek in die kaggel en dit maar rustig gevat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outdoor Arena se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Niklaas.
Ons hoop om u binnekort weer hier te huisves.

Vriendelike groete
Maré

Outdoor Arena
Alta K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K
Enkelreisiger

Fantasties!

Pragtige netjiese plek met veilige parkering en rustige atmosfeer. Ek kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outdoor Arena se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Alta.
Hoop om jou weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Maré

Outdoor Arena
Melissa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Gesin met klein kinders

Lieflike wegbreek.

Baie gerieflik. Het 'n lieflike 2-dag-wegbreek gehad. Huisie was netjies in gerig. Die dek en paadjie was nie "toddler friendly" nie maar dit het nie saak gemaak nie. Sal definitief wee gebruik maak van die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outdoor Arena se terugvoer

Hi Melissa

Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer by Outddor Arena te verwelkom.

Vriendelike groete
Maré

Outdoor Arena
Nicolene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyed our stay. Was very peaceful and relaxing. Would have loved to stay longer. Definitely coming again.

A glass stove for load shedding to heat up water for a coffee or make breakfast would have been beneficial. The loadshedding times were very inconvenient during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outdoor Arena se terugvoer

Hi Nicolene,

Thank you very much for your feedback.
We have since acquired a gas stove for each unit.
We are looking forward to welcoming you again in the near future.

Kind regards,
Maré

Outdoor Arena
Andrew B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

A great place to stay if in the area.

The cottage was huge and will comfortably cater for 6 persons. Lovely setting. So peaceful and tranquil. Really fantastic. Pity it was only for 1 night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mannes N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mannes N
Gesin met klein kinders

Dit was regtig baie lekker gewees en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Dis 'n lekker plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie C
Gesin met klein kinders

Rustig en veilig in die natuur! Pragtige uitsig.

Heerlik skoon en netjies. Als wat jy nodig het. Pragtige damme en die mooiste sonsondergange!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek, wens ons kon langer gekuier het. Julle sien ons definitief weer!

Definitief waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outdoor Arena se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Megan!
Ons is so bly julle het lekker gebly by Outdoor Arena.
Hoop om julle gou weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete

Outdoor Arena
Helrica J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helrica J
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig en aangenaam.

Dit was 'n baie aangename plek. Baie ruim, en gerieflik. Alles wat jy nodig het. Dit sal ons verblyf baie beter gemaak het as daar 'n swembad was. Kids was bietjie moeilik om te gaan swem. Ons het maar toe die dag Arniston toe gery. Ek sal weer kom sodra daar swemgeriewe is. Maar dit is 'n baie mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outdoor Arena se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Helrica.
Ons sal seker maak om die swem geriewe so gou as moontlik reg te kry.

Vriendelike groete

Outdoor Arena
Monniek F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monniek F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kos vir die siel.

Heerlik gebly. Kan dit definitief aanbeveel. Vat gerus 'n visstok saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel Johann G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel Johann G
Saam met vriende

Wat 'n verrassing. So 'n lieflike wegbreekplek net om die draai. Was verskriklik lekker om by die Fishing Cabins te kon oornag.

Die Fishing Cabins het als nodig wat jy sou kort. Dit is groot en 'n lekker kuier-cabin met air-cons in die slaapkamers en vol DStv. As ek enige kritiek moet gee, dan sal ek sê die walkways tussen die huisies kort bietjie aandag, maar dit is heeltemal veilig en ons het geen probleme gehad nie. Baie dankie vir die geleentheid om die Nuwejaarvierings daar te kon gehou het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi G

Baie lekker gekuier. Heerlik geslaap, beddens en linne 100%. Huisies is ruim en netjies. Eienaars baie gasvry en vriendelik, pragtige omgewing.

Die houtwerk en houtbruggies tussen huise kort dringend aandag. Die splash pool vir seker nie swembaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor Y - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor Y
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike mense en baie speelplek vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marvin M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marvin M
Gesin met tieners

The website is not a true reflection of what the current state of the place are.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Diane E
Gesin met klein kinders

Disappointed.

We had been to Outdoor Arena before where one would say it was definitely a holiday. Now I am saddened to say it is not really a holiday. If you're planning on staying longer than two days, you have to take your own toilet paper, extra bath towels, tea, coffee, sugar and be prepared to clean your own cabin as this facility is not available without extra cost. These are charges over and above your accommodation.The unit we were in we had to call every time to gain access into the complex as the remote was not activated to allow us entry. This was a little of a downside calling every time. The other downside was the restaurant was closed due to renovations. All and all the fishing was okay. The rock pool is not a swimming pool, which would have been an added bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kitie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitie B
Saam met vriende

Dit is in 'n lieflike omgewing geleë.

Sal graag weer van die akkommodasie daar gebruik maak. Die eienaars is baie gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven S
Saam met vriende

Plek is fantasies.

Plek is great, veiligheid is uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenny D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny D
Enkelreisiger

Dit was baie lekker gewees.

Die ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kothuis was 5 ster. Alles was baie netjies en in plek en het goed gewerk. Die beddens en beddegoed was fantasties. Die restaurant se kos was uiters swak. Dis 'n groot jammerte. Sal dit glad nie aanbeveel nie. Die geraas vanaf die hoofpad was met tye bietjie raserig deur die dag. Andersins het ek baie lekker gebly daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa G
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf met lekker visvang geleentheid.

Baie lekker gebly in 'n baie netjiese Fishing Villa. Was 'n stil naweek met min gaste. Lekker visgevang en my dogtertjie het dit ook baie geniet. Die pad is nogal raserig maar het ons darem nie te veel gepla nie. Mari was baie behulpsaam en vriendelik met die inklok en navrae wat ons gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justin D
Saam met vriende

Beautiful surroundings.

The facilities was way above expectations, with beautiful surroundings, and stocked with everything needed to enjoy a getaway. We enjoyed our stay and would happily return for another visit to the valley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candice M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het geen warm water gehad a.g.v. die geyser wat buite ook afgesit was. Die DStv het die hele tyd gehaak so ons kon glad nie die TV aansit vir die kinders nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place, loved it.

The place was amazing, truly exceeded my expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janca F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janca F
Saam met vriende

Dit is die perfekte plek vir ‘n groep vriende wat ‘n naweek wil wegbreek.

Die diens was uitstekend. Outdoor Arena het alles wat 'n mens nodig het vir ‘n lekker naweek weg. Ons sal vir seker weer ‘n draai maak by Outdoor Arena.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gill M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gill M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Loved it there, out of town, away from the stresses of the day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina N
Gesin met tieners

Heerlik.

Alles goed georganiseer en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly F
Gesin met klein kinders

Amazing stay!

This was out second visit, and again my kids cried to not go home! Such a peaceful place! If the venue was able to offer horse rides for the kiddies, that would be a big bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Gesin met klein kinders

Baie mooi en gerieflik uitgerig.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is volledig toegerus. Die kaggel en stoepuitsig was die hoogtepunt. Sou net verkies het dat die reling op die stoep bietjie veiliger was, was bietjie senutergend met my kinders. Maar verder geen klagtes. Mooi skoon en stil. En veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan M
Gesin met tieners

Dit was baie lekker en ons het dit geniet.

Dit was wonderlik maar dis nie juis kindervriendelik nie. Die railings is baie onvoltooid, meende daar is groot oop gedeeltes tussen dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl E
Besigheidsreis

Nice.

It's a beautiful place. Friendly people. But some soap in the cabin would've been nice. No perks other than coffee/sugar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Enkelreisiger

Rustig.

Baie rustige en skoon plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Enkelreisiger

Heerlik, rustig, pragtige omgewing.

Vriendelike personeel, baie behulpsaam. Die wooneenheid was baie netjies en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha S
Saam met vriende

Baie rustig.

Plek is baie rustig. Kombuis kort bietjie aandag. Die swembad was nou bietjie van a let down. Maar behalwe dit was alles ok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly F
Gesin met klein kinders

Amazing venue!

Breathtaking views. The splash pool was being treated while on our stay, but the kids were able to play in the little stream. There isn't much for the kids to do besides fishing and swimming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kat L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kat L
Gesin met tieners

Neat and quiet.

Sadly we only got to stay for one night which is not nearly enough time to establish a love for a place. We only have two negatives and that is that there wasn't enough coffee for three residents and that its situated on a fairly busy road. The teenagers I was with loved it, and if you can get teens to enjoy anything its a miracle. So it's a win. Loved the fishing and the restaurant on the premises is very well priced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulindi C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulindi C
Saam met vriende

Perfek.

Outdoor Arena het ons almal se verwagtinge oortref. Dit was stapafstand van 'n kuier/eetplek en die backpackers was bitter netjies en die hele huis was skoon. Ons sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Stephanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker privaat maar nie waarde vir die geld nie.

Ons het lekker gebly maar die restuarant op die perseel was heel naweek toe. Ons moes sowat 'n uur ry om uit te eet. Want daar is geen eetplekke naby geleë nie. Die kamer is ook baie eenvoudig, nie die geld werd wat ons betaal het nie. Maar dis 'n lekker plek as mens klomp mense saamgaan. En dis mooi daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aj V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aj V
Saam met vriende

Baie nice.

Hulle was selfs bereid om te probeer help met buisligte wat gebrand het in die vroeë oggendure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Francois D
Gesin met klein kinders

Was baie lekker gewees, ten spyte dat daar helder oor dag in my voertuig ingebreek was wat by die fishing cottages parkeer was.

Verblyf is netjies en skoon. Eienaar het wel gesê dat hulle kameras gaan aanbring, alhoewel hulle 'n sterk vermoede gehad het van wie by my voertuig ingebreek het. Die SAPD is deur die eienaar ontbied. Maar ek sal beslis weer daar gaan kuier. Hoop net die kameras kom vinnig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige omgewing.

Huisie is skoon en daar is genoeg ruimte binne en buite. Al die nodige geriewe is beskikbaar. Houtwerk oor die rivier sal binnekort aandag benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Stephanie V
Gesin met tieners

Nie soos geadverteer nie.

Ons TV én videomasjien het nie gewerk nie nadat daar geadverteer is dat daar DStv beskikbaar is. Niemand was beskikbaar om my te help nie en geen van die eienaars of persoon wat die bespreking hanteer het was beskikbaar om mee te praat en die probleem op te los nie. Glád nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Outdoor Arena se terugvoer

Die nagaan van ons televisie stelle is deel van ons voorbereidingslys voor ons kliënte ingeboek word. Enige elektriese apparaat raak ongelukkig 95% van die tyd foutief wanneer kliënte in die gastehuise is en toerusting gebruik. Die eienaar was vir die volle duur van die naweek op die perseel beskikbaar en woon 75 meter vanaf die Fishing Village. Verskoning is vir die kliënt aangebied vir enige ongerief veroorsaak, met ‘n baie goeie verduideliking hoekom hy nie onmiddellik bereikbaar op sy selfoon was nie. ‘n Teenprestasie is aangebied, wat deur die kliënt van die hand gewys is. Ons kliënte is die kern van ons besigheid. Ons poog alles in ons vermoë om hulle naweek in Bonnievale ‘n onvergeetlike een te maak.

Outdoor Arena
Rika D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Heerlik!

Als wat ons nodig gehad het vir 'n naweek weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita R

Dit was heerlik!

Dit was baie lekker om daar te oornag. Die stort- en toiletgeriewe is net glad nie so lekker nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tania V
Gesin met klein kinders

Visvang-wegbreek.

Die chalets is netjies en goed toegerus, maar kort bietjie opknapwerk. Ongelukkig was een van die lugversorging-eenhede in ons chalet buite werking en met temperature wat gewissel het tussen 35 - 41 grade was dit effens ongerieflik. Ons was teleurgesteld dat daar so min water was, maar dit is uiteraard buite die eienaar/personeel se beheer. Indien ons vooraf daaroor gewaarsku was, sou die teleurstelling dalk nie so groot gewees het nie. Ons sal definitief eerder in die winter weer Outdoor Arena besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R992
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R992
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R992
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road 48, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3YzkyZGQ1LWM5MzUtNDczYy04ZGFlLWJjZmYzZjE1MWRjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R992 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 48 Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.93979 20.09131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem