Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma's Kothuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Ouma's Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerda K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en heerlike nagrus na lang reis.

Ruim netjiese huis met alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma's Kothuis se terugvoer

Goeiemiddag Gerda, baie dankie vir jou resensie oor Ouma se Kothuis, ons waardeer dit. Alles wat mooi is vir 2024.
Vosburggroete,
Johan & Elsabé

Ouma's Kothuis
Martie W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lieflike en gerieflike kothuis!

Wat 'n juweel op 'n baie klein dorpie! So gerieflik met 3 slaapkamers, slaapplek vir 6 grootmense! Baie gerieflik met 'n gasstoof en oond gedurende 'load shedding'. Baie veilig en ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma's Kothuis se terugvoer

Goeiemiddag Martie, baie dankie vir die pragtige resensie, ons baie bly dat julle lekker by ons oornag het. Ons waardeer dit. Julle altyd welkom.
Vosburg Karoo-groete
Johan and Elsabé

Ouma's Kothuis
Pierre O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre O
Besigheidsreis

Very pleasant.

Good for the town in which it is situated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op pad van Kaap na Vrystaat en het 'n oornagplek gesoek.

Dit was koud, maar lekker om deur Vosburg te stap. Die gastehuis was gerieflik en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouma's Kothuis is baie netjies, skoon en goed toegerus met alles wat mens kan nodig kry.

Dit voel soos huis, weg van die huis. Interessante tuin met pragtige blomme en vrugtebome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma's Kothuis se terugvoer

Goeiemôre Judy,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom indien julle weer verbykom.
Vosburg groete,
Johan & Elsabé

Ouma's Kothuis
Karen D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Enkelreisiger

Fantastic.

Incredible value for money. The house is beautiful. Friendly reception by Heidie and her cute little dog. There was lovely rusks for my morning coffee and what a pleasant surprise to find an electric blanket already switched on when I went to bed. I can most definitely recommend Oumas Kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma's Kothuis se terugvoer

Hi Karen, baie dankie vir jou mooi resensie nadat jy by Ouma's Kothuis oornag geslaap het, ek is bly jy het dit geniet. Jy is altyd welkom.
Karoo groete,
Johan en Elsabe

Ouma's Kothuis
Fritz O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig in die Karoo.

Elsabe het uit haar pad gegaan om dit in alle opsigte n onvergeetlike aand in die wonderlike Karoo te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma's Kothuis se terugvoer

Goeiemôre Fritz baie dankie vir mooi/positiewe resensie, waardeer dit.
Ek is bly julle het die verblyf in ons dorpie geniet - julle altyd welkom.
Vosburggroete
Johan & Elsabe

Ouma's Kothuis
Buckle M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buckle M
Saam met vriende

Goeie diens en kommunikasie. Voel soos huis.

Johan en Elsabe het uit hulle pad gegaan om alles glad en gemaklik te laat verloop. Dit voel soos huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma's Kothuis se terugvoer

Goeienaand Buckle BAIE DANKIE vir mooi positiewe resensie, ons waardeer dit. Julle altyd welkom.
Vosburggroete
Johan & Elsabe

Ouma's Kothuis
Vincent V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V
Gesin met klein kinders

Perfekte Karoo-gasvryheid by Ouma's Kothuis.

Ouma se Kothuis is baie ruim, gemaklik en netjies. Die huis en kombuis was baie goed toegerus vir selfsorg en ons het niks kortgekom nie. Lieflike kaggel en lugversorger vir die koue Karoo-aande. One het regtig gevoel asof ons by ouma gekuier het die naweek. Niks was te veel moeite vir Elsabe nie. Sy het ons so vriendelik en gasvry ontvang, met soveel sorg! Baie dankie, Elsabe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myrtle M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, rustig en goed ingerig.

Dit voel regtig of jy in "ouma se huis" tuisgaan. Baie gerieflike oornagplek op pad Weskus toe. Alles was skoon en netjies en selfs die lugversorging was vooraf aangeskakel en die heerlike koelte was 'n lafenis in die Karoo-hitte. Die rustige omgewing en goed versorgde tuin laat mens so rustig voel. Sal beslis in die toekoms by Ouma's Kothuis tuisgaan. Baie dankie, ons het so welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buks M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks M

Gesin-bymekaarkom.

Pragtige ou huis. Mooi en gerieflik gemeubileer. Lieflike tuin. Dis soos huis. Het heerlik gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma's Kothuis se terugvoer

Goeiemiddag Buks,
Baie dankie vir kort en kragtige resensie, ek waardeer dit. Ek is bly julle het tuis gevoel by Ouma's Kothuis. Baie dankie vir die ondersteuning, julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Vosburggroete,
Elsabe

Ouma's Kothuis
Wouter D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D
Saam met vriende

So tuis soos by jou eie huis.

Ons het op die laaste minuut besluit om vroeër vanuit die Vrystaat na Namakwaland te reis. Ons het Ouma's Kothuis in Vosburg bespreek vir ons halfpadbestemming. Dit was perfek gewees om ons batterye weer te herlaai vir die lang pad verder. Baie, baie dankie Tannie vir die ekstra moeite met die koffie, heerlike beskuit, vars handdoeke op die beddens en die sepies en room. Sal vir seker weer daar gaan bly. Karoogasvryheid op sy beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ouma's Kothuis se terugvoer

Goeiemiddag Wouter baie baie dankie vir die wonderlike resensie wat jy gestuur het, ek waardeer dit. Julle is altyd weer welkom.
Vosburggroete
Elsabe

Ouma's Kothuis
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 70, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef86d400f0c0926a467906088c52478b58e63bbeb424ae97da0530a1b50b5d4c487f114f076b89fb7b120b90d83fdbfb3cbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 70 Church Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.575285057188 22.880506417124