Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse is op 'n plaas in die klein Karoodorpie, Carnavon, geleë. Die plaas spog met van die eerste huise wat in die vroeë 1800's deur die Voortrekkers hier gebou is. Aangesien daar 'n tekort aan boumateriaal was, het is die hele huis uit klip gebou ─ selfs die dak ─ en is goed geïsoleer om warm te wees in die winter en koel in die somer. Dié opgeknapte huise is ideaal vir diegene wat op soek is na die gevoel van 'n vervloë era.

Verblyf is beskikbaar in 2 kliphuises, elk geskik vir 5 gaste, asook 'n unieke boomhuis net so 'n paar tree van die swembad af, wat plek vir 2 gaste in 'n safari-tenteenheid bied. Die huisies en die tent is toegerus vir selfsorg met kombuis- en braaigeriewe en al die eenhede het elektrisiteit sodat gaste hul toestelle kan laai.

Daar is 'n swembad waarin gaste op warm somersdae kan afkoel. Honde wat goed opgelei is, is welkom mits dit vooraf gereël word.

Met al die oop ruimtes kan gaste gaan stap, bergfietsry of met 4x4-voertuie op die plaas ry en die mooi Karoo-uitsig geniet, en as jy buite sit, sal jy die ongelooflike Karoo-sterrehemel kan aanskou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 182 resensies vir Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYmQ2Y2E0LWFlMWYtNGJkNi1hY2M3LTA3MGIyZWIzZWI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 182 5 1 5 Osfontein Gasteplaas Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.239902947802 22.337071895599