Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orangerie Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Orangerie Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Riana R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Fantasties!

Uitstekend. Elna doen baie moeite en dit is 'n baie mooi veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Dankie vir die moeite om vir ons so 'n positiewe resensie te skryf. Dit hou ons op ons tone.

Orangerie Guest House
Claudia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf naby hospitaal.

Baie ruim, netjiese, goed toegeruste kamers. Ek het veilig gevoel om alleen in en uit te beweeg deur die dag en aand besoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Dankie vir die positiewe kommentaar. Ons waardeer die moeite om 'n resensie te skryf.

Orangerie Guest House
Abisai M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abisai M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking views.

The host received us well and ensured our stay was comfortable. The rooms were just as advertised with breathtaking views and facilities for eating in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Thank you for your contribution. This helps us maintain our standards.

Orangerie Guest House
Louise O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise O
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, al was dit net vir een aand.

Elna is baie behulpsaam, en gasvry. Sal enige tyd weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die besondere resensie, dit help ons om 'n standaard te handhaaf.

Orangerie Guest House
David P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable.

Must say the feedback and support from owner was fantastic. She sent the load shedding schedule when we were at the functions. Really impressed with the service. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Gesin met tieners

Stunning view.

Baie lekker gekuier. Sien die stadsliggies met natuurgeluide om jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonkululeko L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonkululeko L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect.

Place was clean, owner very friendly, balcon view the best, accommodation on its own it's situated in a mountain so you get to see Jhb central. Thanks for the treatment and kindness see u soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze C
Besigheidsreis

Wonderlike diens, eenheid is pragtig en skoon, sentrale ligging. Sal beslis aanbeveel.

Elna was wonderlik en gasvry. Die eenheid is regtig netjies en mooi. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilary K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary K

Goeie waarde vir geld.

Ligging is uitstekend en die diens is puik. Die eenheid self is baie goed toegerus en die uitsig is fantasties! Ek sien uit om weer te gaan en langer te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Hilary,
Ons waardeer jou moeite om 'n resensie te skryf wat ander gaste kan help om 'n besluit te neem. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Orangerie Guest House
Madelein L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L
Enkelreisiger

Juweel van Northcliff.

Die kamer is ruim, skoon en netjies. Pragtige uitsig oor die stad se liggies en geen geraas van verkeer nie. Die eienares is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Baie dankie vir baie positiewe die terugvoer, dit help ons om 'n standard te handhaaf.

Orangerie Guest House
Linda S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Enkelreisiger

It really is a lovely place to stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tia B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie mooi uitsig met goeie geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om ons te laat weet hoe jy die verblyf beleef het. Dit help ons om 'n standard te handhaaf. Ons waardeer die baie positiewe resensie.

Orangerie Guest House
Elna V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Heerlike nagrus gehad.

Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Veilige area, netjies en skoon. Elna doen baie moeite om mens gemaklik te laat voel. Wi-Fi was 'n lekker bonus vir my seun!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Ons waardeer die baie positiewe terugvoer, dankie.

Orangerie Guest House
Frikkie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf vir gesin met kinders oor 'n naweek!

Ons het die verblyf baie geniet. Die plek was netjies en ons is vriendelik ontvang ─ al was dit reeds laat die aand. Die uitsig is asemrowend en die kamer en badkamer is baie ruim!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om ons te laat weet hoe julle die gastehuis ervaar het. Dit help ons om ons standaard op die regte vlak te hou.

Orangerie Guest House
Andries A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries A
Besigheidsreis

Baie lekker gebly, dankie!

Die gastehuis is baie netjies, en het pragtige uitsig van die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om ons te laat weet hoe julle ervaring was.

Orangerie Guest House
Le Roux B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend met wonderlike diens en perfekte ligging.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Le Roux,

Baie dankie vir die positiewe bydrae wat jy lewer om ons standaard hoog te hou en met ander gaste jou ervaring te deel. Ons waardeer jou insette en die moeite wat jy gedoen het om 'n resensie te skryf.
Elna

Orangerie Guest House
Melinda C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig met fantasties uitsig oor Santon, Rosebank.

Pragtige plek, met wonderlike diens van die eienares vandat ons daar aangemeld het tot ons vertrek. Heerlik gebly, die mooiste sonopkoms en volmaan beleef. Een hele dag net in ons kamer gebly en gerus. Aandete geniet op die balkon met 'n see van liggies. Waarlik 'n romantiese wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Melinda,

Ons waardeer jou moeite en tyd om te laat weet hoe jy Orangerie beleef het. Baie dankie vir die positiewe resensie.

Groete,
Elna

Orangerie Guest House
Frans M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Puik! Dit was uitstekend, pragtige plek baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Ilze,
Baie dankie vir die baie positiewe resensie. Ons waardeer dit dat jy die tyd geneem het om vir ander gaste te laat weet hoe julle dit hier ervaar het. Dit help ons om 'n standaard te handhaaf.
Elna

Orangerie Guest House
Linda H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Enkelreisiger

Uitstekende vyf ster-gehalte gastehuis.

Elna is ‘n uitstekende gasvrou wat my vriendelik ontvang het en my dadelik tuis laat voel het. Die eenheid is baie netjies en skoon en het beslis aan al my verwagtinge voldoen. Ek moes 2 keer my verblyf verleng en Elna het my telkemale tegemoet gekom. Ek sal Orangerie met vrymoedigheid aanbeveel, want dit is beslis vyf ster-gehalte en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janeta D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeta D
Gesin met tieners

Clean, comfortable and safe.

I would definitely recommend Orangerie Guest House - Elna was super helpful. The rooms and bathrooms were clean, beds were very comfortable, it was everything we needed for our overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Dear Janeta,
We appreciate your effort to help us keep up a standard. Thank you for the kind review, letting other guests know about your experience at Orangerie.
Regards,
Elna

Orangerie Guest House
Nicoline D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline D
Gesin met tieners

Baie netjiese gastehuis en gasvryheid.

Baie dankie vir netjiese verblyf met 'n pragtige uitsig. Gasvryheid was uitstekend, baie dankie Elna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Beste Nicolene
Ons waardeer die positiewe kommentaar en die moeite wat jy gedoen het om 'n resensie te skryf. Dit help ons om 'n standaard te handhaaf. Baie dankie. Ons verwelkom julle graag weer.
Groete
Elna

Orangerie Guest House
Rina P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P
Enkelreisiger

"What you see is what you get"...

Elna is die perfekte gasvrou en haar plek is pragtig, netjies en skoon en dit wat jy sien op die brosjures, is dit wat jy kry...ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Rina,
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Dit spoor ons aan om te poog om die standaard hoog te hou.
Groete
Elna

Orangerie Guest House
Sereta R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sereta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, netjies en skoon.

Ons het lekker gebly. Die kamer was baie privaat, modern, netjies en skoon. Veilige, sentrale ligging. Ek sal Orangerie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit

Orangerie Guest House
Francis L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francis L
Gesin met klein kinders

Superb selection of tastefully decorated rooms.

We are a family with young child of 4 years and were very happy with our spacious family room with spectacular views of Jhb. They put in two extra beds over and above the main double bed yet there was still plenty of room and the facilities all wonderful and working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Dear Francis,

Thank you for the kind words, we appreciate it.

Orangerie Guest House
Leroux V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leroux V
Besigheidsreis

Besigheidsoornagverblyf.

Dit was 'n plesier om by hulle te kon bly. Die geriewe was vyfster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Beste Leroux,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer jou moeite en kommentaar.

Orangerie Guest House
Leandri E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek!

Netjies, skoon, modern... Sal almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orangerie Guest House se terugvoer

Beste Leandri,

Baie dankie vir die positiwe terugvoer, ons waardeer dit.

Orangerie Guest House
Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillel-laan 4, Northcliff, Johannesburg, 2118, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4YjVhZjg1LTFjNTYtNDM2Zi1iZDgwLTE2Y2ZhZmVmN2U5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 4 Hillel Avenue Northcliff 2118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.145801557042 27.976090669975