Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Grove

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Grove Plaas, Noree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 024 R1 619 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Orange Grove bied selfsorgkothuise op 'n wyn- en olyfplaas in die hartjie van Robertson se vallei van wyn en rose. Die plaas is sowat 150 km vanaf Kaapstad en is die ideale plek vir diegene wat die wonders van die natuur wil verken, 'n verskeidenheid aktiwiteite in die natuur wil geniet of net wil ontspan.

Verblyf by Orange Grove beskik oor 6 unieke kothuise met slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die kothuise het oopplan-uitlegte of aparte slaapkamers met en suite-badkamers of privaat badkamers. Elke kothuis het 'n kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei en 'n leefarea met 'n kaggel. Daar is ook gratis WiFi, 'n braai-area en 'n privaat plonspoel wat 'n uitsig oor die prentjiemooi omgewing bied by elke kothuis.

Die kothuise kan op 'n selfsorg- of B&B-basis bespreek word en ontbyt-, piekniek- of braaimandjies kan op versoek gereël word. Holistiese skoonheids- en masseerbehandelings kan vooraf gereël word.

Gaste kan die natuurskoon by Orange Grove met die Langeberge in die agtergrond te voet of per fiets verken. Die plaas is ook die tuiste van 'n verskeidenheid fynbos- en blomspesies. Orange Grove is die ideale basis waarvandaan gaste dié deel van die Kaapse Wynlande kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 76 resensies vir Orange Grove
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carlos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Jaar gelys 10

Ligging

  • Orange Grove Plaas, Noree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orange Grove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 024
R2 024 R1 619
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 024
R2 024 R1 619
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Grove Plaas, Noree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ba8afd612a71fdf913d8dfb230f203730f69bc7ef2ddf2a3aed483da91c479a310adbc0b3c793dbebee34f13cc28aa60144?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 024 nouVanaf R1 619 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 Orange Grove Farm Noree 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.742502267142 19.788999386543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem