Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opstal Gasteplaas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Opstal Gasteplaas is in die buitewyke van Potchefstroom op die R501 na Carletonville.

Die gasteplaas het 20 kamers en 7 van die kamers is gesinskamers. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n tafel met 2 stoele, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste mag die gemeenskaplike braaigeriewe in die tuin gebruik. Daar is veilige parkeerplek en 24 uur-toegang.

Heerlike etes is teen ekstra koste beskikbaar, indien vooraf gereël met Opstal Gasteplaas.

Opstal Gasteplaas is oorkant Mooirivier Junction winkelsentrum en 100 m vanaf die Gimmies-sportgronde. Dis ook slegs 1 km vanaf Noordwes-Universiteit se kampus.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 184 resensies vir Opstal Gasteplaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Opstal Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALFO5O6byNEbuggF3j1Tbf7LBkLkmzMg5u0iACuecAOGJSISrno?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 184 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.682342491184 27.102345386679