Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiplot

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 52 resensies vir Oppiplot
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nadia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P
Gesin met tieners

Verbasend heerlik!

Regtig een van die beste gastehuise in die Karoo. Ons het heerlik gekuier en geslaap. Klein oasis. Sal die verblyf beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Sou net loadshedding-tye waardeer het en die feit dat daar geen water is waneer loadshedding plaasvind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase in De Aar.

Skoon, netjies, rustig, veilig. 'n Pragtige plek, ruim en baie mooi! Gasvrou was baue behulpsaam! Baie dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne M

Super clean, neat and very hospitable hosts!

This gem is in a quiet area of the town. The owners/hosts are very hospitable and have gone to great lengths to make it clean, well-maintained and comfortable. It's just what we needed after driving for 9 hours from Cape Town. The photos match the amenities and exceeded our expectations and is great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wi Nie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wi Nie J
Saam met vriende

It was a great stay and with friendly people we met.

The place was clean and a very quiet place and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam om hier tuis te gaan.

Die Gastehuis is net die plek vir diegene wat 'n rustige wegbreek soek. Die eienaars laat jou sommer onmiddellik tuis voel. Baie netjiese wooneenhede. Sal Oppiplot aan vriende en kennisse enige tyd voorstel vanweë die rustigheid hier. Voorspoed aan die eienaars en sukses met julle besigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerna D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerna D
Gesin met tieners

Pragtige rustige plek.

Ons het oorgeslaap, en dit was rustig en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely little cottage with all necessary equipment. Very neat and quiet. Friendly and professional service.

Thank you for a lovely stay at a very clean and well-maintained room with all the necessary equipment. Lovely, decorated room. Friendly and professional service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar bly en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-stergehalte.

Baie skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. 5-stergehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip O
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Netjies. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reagan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan B

Baie goeie waarde vir geld.

Plek is smaakvol ingerig en Janine was altyd beskikbaar indien ons hulp of iets benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rache D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rache D
Saam met vriende

Het net oornag na besoek in De Aar.

Rustige omgewing. Baie netjies en skoon. Alle geriewe is daar, tot 'n heerlike braaiplek met hout wat voorsien word. DStv ook beskikbaar. Vir die prys, definitiewe ja vir Oppiplot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-hendri S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendri S
Gesin met klein kinders

Perfek om oor te slaap op pad na jou volgende bestemming.

Ons het nog nooit in so netjiese en skoon plek gebly in al ons jare van rondrits nie. Was vriendelik ontvand na-ure. Sal die plek oor en oor aanbeveel vir mense. Sal definitief weer daar bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este C
Saam met vriende

Friendly, informative welcome by Janine. A lovely, safe place for us and our car. An excellent, tasty breakfast at short notice.

A big surprise to us. Attention to detail is exceptional. A gem on the N10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas B
Saam met vriende

Pragtige verblyf, skoon en netjies. En uit die dorp, maar baie veilig. Vriendelike gasvrou, Janine.

Sal Oppiplot beslis aanbeveel as verblyf in De Aar. Buite-area baie mooi met braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonika V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika V
Gesin met tieners

Was baie lekker en rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Vriendelike ontvangs en veilige netjiese verblyf. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Akuxola N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akuxola N
Saam met vriende

A pleasant stay!

I enjoyed my time at the guest house. The location is ideal if you want tranquility and I particularly liked the sunsets. We had a nice braai area outside our unit (even though we didn't get to use it) but coffee there in the mornings was really enjoyable. The host was very good at communicating everything concerning our stay and was kind enough to give us an extra portable bed! Overall good value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens. Met ope arms ontvang.

Ons het baie lekker gebly daar. Lekker klein en cozy met 'n lekker aircon in. Ek't lanklaas 'n vuurtjie gemaak met sulke lekker droë braa hout. Veilige parkering met kameras en 'n ougat hondjie wat lekker op en wakker is in die nag. Ons het hom vernoem na Fido.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees, netjies en skoon.

Ons is baie vriendelik ontvang, kamer was netjies en skoon. Alles was jy nodig het om kossies te maak na 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buks B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant.

Baie aangename ervaring vmet vriendelikheid en uitstekende diens. Pragtige fasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie O
Saam met vriende

Gerieflikste plek, veilig vir hondjies, rustig en skoon.

Alle toerusting wat nodig is, is daar en baie vriendelike ontvangs. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Skoon, netjies, vriendelik, diens. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek W
Enkelreisiger

Always a place of the highest quality.

I have stayed at Oppiplot a number of times over the years and I am always impressed by the high standards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew N
Gesin met klein kinders

Oppiplot was exactly what we needed during our trip, comfortable, loverly host, neat/clean, great value for money

We were looking for a comfortable, inexpensive 1/2 way stop during our trip & both there & back, Oppiplot checked every box. Excellent value for money, super comfy beds, clean & neat, great host, will definitely be staying over at Oppiplot on our next trip to the Northen Cape region.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Enkelreisiger

Uitstekende gasvryheid en die lekkerste wortelkoek in stortende reën.

Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leancha L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leancha L
Gesin met klein kinders

Truly relaxing.

We were welcomed with friendly faces even though we arrived very late. The room was very clean and comfortable. Everything we needed was there. Breakfast was amazing more than what we expected. The value for what we received was so much more than what we have anticipated. Will definitely recommend and return! Thank you Janine and Dielie and all the people there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susie R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susie R

A wonderful, comfortable stay with everything we needed.

Such a lovely self-catering room with kitchenette, hot shower and comfortable beds. Secure parking and very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Neels V
Gesin met tieners

Aangenaam.

Sal nie die plek aanbeveel vir meer as 2 persone nie, ons was 3 volwassenes en die spasie was baie beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel V
Gesin met tieners

Pristine, safe and spacious accommodation.

The property and accommodation was very spacious, neat and clean and very safe. Lovely and warm welcome from our host. Will definitely recommend this accommodation to family and friends. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlene J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Host very friendly, place extra clean and neat.

Lovely stay. Special place with amazing garden and plants, loved it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gasheer baie vriendelik, plek ekstra skoon en netjies.

Het lekker gebly. Spesiale plek met wonderlike tuin en plante, was mal daaroor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Besigheidsreis

Goedkoop tarief. Vriendelik ontvang. Alles netjies en in werkende toestand. Heerlik.

Een van die aangenaamste plekke waarin ek nog oornag het en teen 'n uiters billike tarief. Waarde vir geld. Skoon en heerlik rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize G
Besigheidsreis

Fantasties!

Baie lekker gebly. Dit is skoon, gerieflik en het verskriklik welkom gevoel. Sal definitief weer daar oornag as ons in die omgewing kom. Dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Central Air Solutions ( Pty ) Ltd C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Central Air Solutions ( Pty ) Ltd C
Besigheidsreis

Baie netjies en personeel baie vriendelik.

Baie goeie verblyf, vriendelike personeel en goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Heather E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and clean.

The accommodation is relatively new. The units are not overly large but very well equipped and tastefully furnished.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie, vriendelike diens.

Baie lekker gebly. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard R
Gesin met tieners

Baie lekker, skoon, waarde vir geld. Vriendelik ontvang en baie gasvry. Sal beslis weer gaan.

Die plek was skoon en netjies, Alles was daar om veblyf aangenaam te maak. Vriendelik ontvang, beslis waarde vir geld. Word beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het presies gekry waarna ek gesoek het en dit was waarde vir geld.

Ons is baie goed ontvang. Dit was netjies, skoon en gerieflik binne en buite en daar is niks negatief om oor te kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was een van die wonderlikste selfsorg-eenhede wat ons nog by oornag het. Vriendelike ontvangs, netjiese kamer met al die geriewe wat jy soek. Sal enige tyd weer daar gaan oornag en selfs langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean, and restful place to stay.

Very accommodating and helpful hostess, the unit was spotlessly clean and contained all the utensils required. The only complaint is lack of shade at the units. It got very hot during the late afternoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wicus B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons is met ons aankoms vriendelik ontvang en die byplek was 'n aangename verrassing vir ons. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Gesin met klein kinders

Hemels.

Oppiplot is geleë in die hartjie van die Karoo. Met die aankoms is ons vriendelik verwelkom deur die eienaar. Die plekkie het jou laat vergeet van die droë Karoo, want ons is verwelkom met 'n pragtige landscape met groenigheid en versiering. Volle toegang tot DStv, WiFi en lugversorging. Jy kon dat jy op reis is. Oppiplot sal my definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Gesin met tieners

Very good value for money.

We had an overnight here and it was a pleasant surprise. Very well equipped and clean with everything you need for an overnight stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het hier oorgeslaap en dit was 'n aangename ervaring. Baie goed toegerus met alles wat jy nodig het vir oornag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Gesin met klein kinders

Huislik.

Baie huislik, vriendelike diens, baie netjies en goed toegeruste eenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fernandez M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernandez M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars is vriendelik en kom groet gaste by die hek.

Baie behulpsaam. Die plek is skoon en het van alles. Dit is ook baie modern en skep 'n rustige sag atmosfeer. Selfs die hondjie kom lê voor jou deur en kom groet as jy kom. Baie goeie plek. En in die geval waar daar nie 'n bespreking gemaak is nie, help hulle steeds. Beveel die plek beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George H
Saam met vriende

Verrassing.

Was baie vriendelik en skoon, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tehan B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tehan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker gebly.

Baie mooi en skoon. Goed ingerig met vriendelike ontvangs. Warm, cozy gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reagan B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan B

Rustige omgewing.

Regtig goeie waarde vir geld met al die regte bells en whistles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm reception and well looked after.

We stayed at "Oppiplot" self catering accommodation in De Aar, Northern Cape. We were very impressed with Janine's professionalism and personal touch. The property and accommodation is neat and clean with all the home comforts available. I would not hesitate to recommend them as an overnight destination for the weary traveler.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hartlike ontvangs en ons is goed na gekyk.

Ons het in Oppiplot selfsorgverblyf in De Aar in die Noordkaap gebly. Ons was baie beïndruk met Janine se professionaliteit en persoonlike aandag. Die perseel en verblyf is netjies en skoon met al die huislike geriewe beskikbaar. Ek sou nie huiwer om hulle as oornagbestemming vir 'n moeë reisiger aan te beveel nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesbet J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbet J
Gesin met tieners

Janine was baie verwelkomend en gasvry en ons plek was onberispelik skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Dit was baie warm en gelukkig was daar lugversorger en heerlike koue water in yskas wat ons onmiddellik afgekoel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R640
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R640
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 17, Waterdal, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2MWNjYmQ4LWMyODctNDUyOC04ZmE4LTQ1YzVkNTczMzE5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 3) 52 5 1 5 17 5th Street Waterdal 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.672751604324 24.013100550926