by Onbedacht Cottage | LekkeSlaap
+40

Onbedacht Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Onbedacht Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Letitia S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Gesin met klein kinders

'n Belewenis! Absoluut puik!

Terwyl die laaste hout knetter in die kagelvuur en die ketel weer kook vir nog 'n koppie boeretroos lê ons kleinman en slaap saam met Parisie en New York op die bed. Dis yskoud buite en alhoewel ons wou braai het ons toe maar garlic brood in die kaggel gemaak en vleis in die pan. Dit reën saggies en dis doodstil. Al die diere in hul kraal en ons knus in ons huisie. Dis pragtig hier. Iets uit 'n sprokie. Bokkies en apies wat jou naby die hek groet met woude met gekleurde blare en lang boomstamme met reviere wat tot in' n groot dam loop bokke en beeste en skapies. Tot 'n klein hoenderkuiken paw-paw wat effens gebreklik is. Dis 30 km vanaf die pad en die rotse en klippe staan hoog bo ons uit! Die plaasdam is vol. Ons harte is vol vanaand. Vol rustigheid. Andre het so gery met sy fietsie. Die vlaktes en oop velde roep mens nader en jou siel word hier rustig. Hier is geen of slegs effense sein. Hul maak bokmelkaas alles hier! Alles vars plaas is te koop en ons bestelling kom môre oggend. So op hierdie Goeie Vrydag het ons 'n stukkie amper uit 'n Narnia-boek beleef!

Helena P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Karoo rustigheid.

Ons het vir 3 nagte in die Onbedacht Cottage gebly. Die huisie was baie skoon en netjies en toe gerus met als wat mens nodig het. Tanya was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het gedurende ons besoek gereeld seker gemaak dat ons nie enige iets kort nie. Dit was 'n heerlike rustige omgewing omring met pragtige berge om in te gaan stap. Ons het gestap na die bergstroom en daar piekniek gehou. Ons sal beslis weer hier gaan bly.

Onbedacht Cottage se terugvoer

Baie dankie Helena, dit was n plesier om julle op Onbedacht Cottage to onthul. Ons hoop ons sien vir julle binnekort weer.

Onbedacht Cottage
Julia R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

We will be sure to stay again; however, next time it will be for more than just one night. A scenic farm and cosy cottage.

Vanaf R975
R975 R731
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
R975 R731
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
R975 R731
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Onbedacht Plaas, 63 km vanaf Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcacc80a5201bfc332e44ab017febed7e820cb97366230c7ef5fabf58915d9ba431f69be84388171e2682c90e543d769c62c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R975, nou Vanaf R731  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Onbedacht Farm 63 km from Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -32.174361 24.082022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem