Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Omdraai Guest Farm and Venue

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omdraai Guest Farm and Venue, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Omdraai Guest Farm and Venue bied gerieflike, moderne verblyf en 'n trou-venue op 'n plaas net buite Ficksburg in die Vrystaat. Die plaas is naby Lesotho se grens en bied 'n ononderbroeke uitsig op die Malotiberge. Die plaas is naby groter stede wat dit die ideale ligging vir 'n vinnige naweekwegbreek met buitelugdoendinge maak, 'n wegbreek waar jy hartlike plaasgasvryheid te wagte kan wees.

Verblyf is beskikbaar in 6 Lesaka Kamers en 'n aparte kothuis. Die beddens is met gehaltelinne opgemaak en daar is lekker sagte handdoeke in die badkamers.

Die Lesaka Kamers het elk sy eie ingang, 'n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kothuis is apart van die hoofwoning en het 4 koningingrootte-slaapkamers, 1 kamers met 'n stapelbed, 2 badkamers, 'n gastetoilet, 'n TV, 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, broodrooster, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar indien gaste dit vooraf reël.

Gaste kan die ou, tradisionele plaasdam gebruik om in te swem. Droogskoonmaakdienste is ook beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek word voorsien en WiFi is beskikbaar by die kantoor.

Lekker plaasontbyte word in die Melkstal bedien. Hierdie ontbyte en aandetes moet net asb. vooraf gereël word. Die Omdraai Guest Farm and Venue het 'n dranklisensie en daar is gaskoeldranke, bier en wyn beskikbaar by die Melkstal.

Gaste kan hier in die pragtige natuur kom rondstap en die plaaslewe op sy beste ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Omdraai Guest Farm and Venue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Omdraai Guest Farm and Venue, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Omdraai Guest Farm and Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omdraai Guest Farm and Venue, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e5bc97bb673e0ebfead05dafa43be68e3c652b6c154f03442dece64c8bd087cd68ae5b4864945499250496ba8df52c739df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Omdraai Guest Farm and Venue Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.747231138592 27.854359186567