Olijvenhuis
Opsomming van Resensie
Penny B - Jun 2022
Gemiddeld
Lovely stay, very quiet and peaceful.
Julia D - Jun 2022
Gemiddeld
A very comfortable stay, and the owner went out of his way to arrange firewood for me.
Heiletje Maria E - Mei 2022
Gemiddeld
Comfortable.
Wynand N - Mei 2022
Gemiddeld
Lekker.
Elize V - Mei 2022
Gemiddeld
Een aand oorgeslaap op pad Oos Kaap toe, netjies ingerig, baie lekker gebly.
Morne O - Apr 2022
Gemiddeld
Ons het net oornag maar die blyplek was presies soos op die webblad.
Timon Janssonius J - Apr 2022
Gemiddeld
Absoluut uitstekend. Baie tevrede.
Roy H - Apr 2022
Gemiddeld
Stil plaasatmosfeer weg van dorp se warboel.
Eric K - Mrt 2022
Gemiddeld
Heerlik op die plaas gekuier.
Rina V - Mrt 2022
Gemiddeld
Mooi omgewing. Mooi meubels.
Rodney V - Mrt 2022
Gemiddeld
Heel aangenaam.
Joey K - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie nice.
Francois V - Mrt 2022
Gemiddeld
Glad nie tevrede nie.
Juliann D - Mrt 2022
Gemiddeld
Heerlike rusplek na die lang pad.
Annalie V - Feb 2022
Gemiddeld
Dit was baie lekker gewees. Die storte is net 'n probleem, want die water loop in die gang in en die toilette lek water in al twee units.
Jonathan B - Feb 2022
Gemiddeld
Unit was clean and tidy. Big enough for 6. Quiet area. Near town.
Wikus K - Jan 2022
Gemiddeld
Baie lekker en stil.
Elma D - Jan 2022
Gemiddeld
Slegs oornag.
Linda B - Jan 2022
Gemiddeld
Lekker Karoo-ervaring.
Lees meerMarinda F - Jan 2022
Gemiddeld
Gesellig.
Anchen V - Jan 2022
Gemiddeld
Baie ruim woonstel en absoluut die waarde van wat ons betaal het werd.
Marlese J - Jan 2022
Gemiddeld
Oornag terug Kaap toe.
Joey S - Jan 2022
Gemiddeld
Lekker oorslaapplekkie en waarde vir geld.
Pieta V - Jan 2022
Gemiddeld
Maklik tuis gevoel.
Louise U - Jan 2022
Gemiddeld
Dit was 'n nagmerrie!
Martin A - Jan 2022
Gemiddeld
Lekker ou Karoo. Het die plaas geniet.
Michelle M - Des 2021
Gemiddeld
Nice farm surroundings. Farming feel. Love it!
Anchen V - Des 2021
Gemiddeld
Baie ruim en netjiese plek wat oor alles beskik vir 'n oornag stop punt. Ons het veilig gevoel en kon goed rus vir die lang pad wat voorlê. Die plek het verseker voldoen aan ons behoefte.
Anneliese S - Des 2021
Gemiddeld
Rustige oorslaapplekkie.
Robbie C - Des 2021
Gemiddeld
Baie tevrede.
Zenda E - Des 2021
Gemiddeld
Great
Sharon F - Des 2021
Gemiddeld
Die verblyf was gerieflik, die mense was vriendelik, maar die eenheid was vuil.
Franck K - Okt 2021
Gemiddeld
Lekker oornag- en stil plek.
Raymond S - Okt 2021
Gemiddeld
Baie oulike plek.
Gerhard W - Okt 2021
Gemiddeld
Rustige oornag na lang reisdag.
Nicolette H - Okt 2021
Gemiddeld
Lekker rustige plek op plaas.
Robbie D - Okt 2021
Gemiddeld
Gesellig.
Albertus B - Aug 2021
Gemiddeld
Karoo-gasvryheid en waarde vir geld.
Wilfred M - Aug 2021
Gemiddeld
Dit was 'n welverdiende stilte-ervaring - net wat ons wou hê.
Matty S - Jul 2021
Gemiddeld
Net die plek om te oornag op die lang reis Kaap toe!
Pieter R - Jul 2021
Gemiddeld
Slegs ge-oornag.
Gerhard L - Jun 2021
Gemiddeld
Baie lekker en veilig, sal beslis weer oornag
Tertia D - Mei 2021
Gemiddeld
Vrede in die Karoo.
Lees meerHermien P - Mei 2021
Gemiddeld
Gerieflike blyplek op 'n Karooplaas.
Melanie M - Mei 2021
Gemiddeld
Really lovely.
Gj C - Mei 2021
Gemiddeld
Was net daar as oorslaap vir een nag.
Gj C - Mei 2021
Gemiddeld
Rustig.
Mathilda C - Apr 2021
Gemiddeld
Baie mooi rustig en skoon lug, sterre pragtig in aand.
Glenn B - Jan 2021
Gemiddeld
Lekker rustig.
Stoffel V - Jan 2021
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam, gerieflik, stil en rustig.
Paul W - Jan 2021
Gemiddeld
Pleasant stay - far enough out of town to avoid noise.
Brenda D - Jan 2021
Gemiddeld
Die plek was nie baie skoon en netjies nie, dit het ingereën tydens ons verblyf. Dit het ingereën by die braaier dus het ons gesukkel om aandete voor te berei. Van die meubels was geskeur en vuil!
Jan B - Jan 2021
Gemiddeld
Ontvangs het nie vlot verloop nie.
Philip F - Jan 2021
Gemiddeld
Maklik, gerieflik, netjies.
Inanda B - Jan 2021
Gemiddeld
Heerlike Karoostilte!
Kashavani N - Des 2020
Gemiddeld
Electricity kept switching off.
Antonette F - Des 2020
Gemiddeld
Gasvry.
Lynette W - Des 2020
Gemiddeld
Was heerlik en rustig. Goeie ontvangs deur Wouter.
Engelie O - Des 2020
Gemiddeld
Sterreprag.
Juanita V - Des 2020
Gemiddeld
Karoo-ervaring.
Nico L - Des 2020
Gemiddeld
Ideale oorslaapplekkie op pad Kaap toe vanaf Gauteng.
Michael S - Nov 2020
Gemiddeld
Quaint and relaxed. A quick stopover stay.
Zelma O - Nov 2020
Gemiddeld
Tevrede met hierdie oornag-plekkie.
Alexander S - Okt 2020
Gemiddeld
Peaceful and beautiful setting.
Philip S - Okt 2020
Gemiddeld
Lekker ruim fasiliteite
Jana D - Sep 2020
Gemiddeld
Eenvoudig en rustig.
Billy D - Sep 2020
Gemiddeld
Goeie oornagstop.
Alastair E - Sep 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam sal weer daar oorbly
Eugene M - Sep 2020
Gemiddeld
Dit was 'n heerlike Karoo-oorslaap.
Hendré L - Aug 2020
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Elize E - Mrt 2020
Gemiddeld
Rustig, pure plaas.
Hannes M - Mrt 2020
Gemiddeld
Ons moes oornag op Beaufort-Wes.
Peter D - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very pleasant.
Rooms very large, clean and furnished with antique items. Very nice.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lynne S - Feb 2020
Gemiddeld
Hou van die ruimtes van die kamers, die ligging en stilte.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Loved the space of the rooms, the location and quietness.
Accommodation is clean and neat, with all the basics you need - very comfortable. Loved the extra touch of long-life milk and 5l bottled water in fridge, thanks Wouter. Being out in the beautiful Karoo veld among the olive trees is wonderful.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Ferdi V - Feb 2020
Gemiddeld
Wat 'n fees, sal beslis weer daar oornag!
Malcolm A - Jan 2020
Gemiddeld
Vriendelik ontvang.
Marna K - Jan 2020
Gemiddeld
Vreedsame nag buite die dorp. Ongelooflik lekker en rustig, ons wens ons kon langer bly.
Sunelle E - Jan 2020
Gemiddeld
Rus vir jou siel.
Stephan P - Jan 2020
Gemiddeld
Very nice.
Olijvenhuis se terugvoer
Thank you very much glad you enjoy it Wouter.
Vic D - Jan 2020
Gemiddeld
Heerlik en huislik.
Danie L - Jan 2020
Gemiddeld
Goed soos altyd.
Beverley A - Des 2019
Gemiddeld
Baie lekker en groot blyplek. Gem van 'n plekkie.
Simone B - Des 2019
Gemiddeld
'n Luukse plaashuis wat toegerus is met alles wat nodig is vir 'n onvergeetlike oorbly.
Philip H - Des 2019
Gemiddeld
Karoo-nostalgie.
Olijvenhuis se terugvoer
Goeie dag Philip,
Baie dankie bly julle het dit ervaar dit is my plesier
Wouter
Hennie P - Des 2019
Gemiddeld
Rustig en gerieflik.
Gert K - Des 2019
Gemiddeld
Karoo-gasvryheid!
Lizbe D - Des 2019
Gemiddeld
Ware lafenis na 'n moeë reis.
Olijvenhuis se terugvoer
Baie dankie net 'n plesier.
Liezl H - Okt 2019
Gemiddeld
Pragtig en gerieflik.
Adele E - Sep 2019
Gemiddeld
Was baie lekker op die plaas met die stilte.
Anneli B - Sep 2019
Gemiddeld
Baie rustig, netjies skoon vriendelik.
Adam W - Jul 2019
Gemiddeld
Asemrowend!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Amazing!
We had an amazing time and slept so well. Everything was perfectly suited to our needs! Would definitely recommend it and stay there again sometime.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Piet V - Jun 2019
Gemiddeld
Lekker gebly.
Lizelle C - Mei 2019
Gemiddeld
Heerlik op plaas gebly. Rustig.
Jakes L - Mei 2019
Gemiddeld
Genotvol en rustig.
Zjak V - Feb 2019
Gemiddeld
Regte plaashuis-gevoel, baie skoon en netjies.
Jannie V - Jan 2019
Gemiddeld
Gasvryheid soos mens net op die platteland kry!
Olijvenhuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer dit is my plesier as die gaste die verblyf geniet Woksie.
Mariette V - Jan 2019
Gemiddeld
Heerlike en netjiese oorslaap.
Johan K - Jan 2019
Gemiddeld
Wonderlike, pragtige en stil plek.
Anel S - Jan 2019
Gemiddeld
Beslis waarde vir geld.
Magda D - Des 2018
Gemiddeld
Pragtig!
Carla C - Okt 2018
Gemiddeld
Beslis aan te beveel.
Mike V - Sep 2018
Gemiddeld
Excellent accommodation at a most reasonable cost.
Wilhelm H - Jun 2018
Gemiddeld
Dit was weereens absoluut verruklik!
Willie B - Mei 2018
Gemiddeld
Baie lekker op 'n werkende plaas gebly.
Wilhelm H - Apr 2018
Gemiddeld
Dit was absoluut verruklik!
Marlize B - Apr 2018
Gemiddeld
Asemrowend.
Olijvenhuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, ek is bly julle het dit geniet. Olijvenhuis
Nicolaas H - Mrt 2018
Gemiddeld
Lekker rustig en plaas effek.
Kobus H - Mrt 2018
Gemiddeld
Rustige atmosfeer buite die dorp.
Rouve M - Feb 2018
Gemiddeld
Awesome, rustig en veilig.
Olijvenhuis se terugvoer
Dankie dat julle Olijvenhuis gekies bly julle het lekker gekuier sien weer Wouter
Felicity B - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was 'n heerlike en rustige aand. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Taryn-lee P - Jan 2018
Gemiddeld
Was baie lekker.
Sera V - Jan 2018
Gemiddeld
Baie lekker!
Dian J - Des 2017
Gemiddeld
Aanbeveelbaar.
Gideon B - Des 2017
Gemiddeld
Baie lekker oorblyplek om die lang pad Kaap toe makliker te maak.
Johan S - Nov 2017
Gemiddeld
Uitstekende rusplek. Stil en rustic.
Sanel S - Sep 2017
Gemiddeld
Uitstekend.
Olijvenhuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer
Olijvenhuis
Willie L - Aug 2017
Gemiddeld
Dis n baie gesellige privaat en netjiese plek met baie lekker braaigeriewe.
Henry H - Jul 2017
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld. Stil plattelandse omgewing naby dorp.
Olijvenhuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer one strewe is tevrede gaste.
Wouter en Louisa
Bridget M - Jul 2017
Gemiddeld
Wonderful friendly host, great accommodation, everything provided with nice thoughtful finishing touches. Enclosed area for dogs.
Olijvenhuis se terugvoer
Dankie vir die terug voer dit is altyd baie welkom die gaste se tevrede heid is ons satisfaksie Wouter en Louisa
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hopewellweg, Suid-Lemoenfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom