Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olievenfontein Private Game Reserve

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 31 Mrt 2024.

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: KR Pad 111, Deel 3 van Olievenfontein Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olievenfontein Private Game Reserve is 'n selfsorgreservaat ideaal geleë in die malaria-vrye Waterberge, ongeveer 1500 m bo seespieël. Dié reservaat is in die hartjie van die Waterberg-Biosfeer en word deur UNESCO beskerm en bied asemrowende en ongeëwenaarde uitsigte oor die Waterberg-distrik.

Verblyf word in 8 kothuise gebied en elke kothuis het slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Daar is ook braaigeriewe by elke kothuis en daar word elke aand 'n vuur by die groot boma aangesteek. Daar is Openview in elke kothuis en WiFi is ook beskikbaar. Die WiFi-inligting kan by die ontvangs gekry word.

Die eiendom bied wildritte van 1 en 'n half uur tot 2 ure op die reservaat en sluit 'n stop by Zucchi's View in. Daar word warm drankies op dié uitkykdek bedien. Let asb. dat die wildritte met aankoms bespreek kan word en dat dit in kontant betaal moet word. Daar is nie kredietkaartgeriewe nie.

Die reservaat het sowat 350 voëlspesies en 'n verskeidenheid wildspesies, en wild wat gaste kan bekyk.

Ander aktiwiteite wat op die perseel beskikbaar, sluit wildwandelings en -roetes in om op jou eie te verken, fietsryroetes, voëlkyk, swembaddens, bordspeletjies en tafeltennis in.

Gaste kan die omliggende area verken deur by Lekhalo Safaris in die Waterberge te gaan zipline en dit word slegs aangebied wanneer beskikbaar in hoogseisoen, Groot Vyf-wildritte, asook Eventieria Wildlife Park geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 449 resensies vir Olievenfontein Private Game Reserve
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • KR Pad 111, Deel 3 van Olievenfontein Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Olievenfontein Private Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: KR Pad 111, Deel 3 van Olievenfontein Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA371df4a43e42f6b5f4194d64e300e3dd5d68ec81abc94fc6c82baf860e63d2d04f51dd3d42a2af00eda4ec248a71f54b6d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 449 5 1 5 111 KR Road Portion 3 of Farm Olievenfontein 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.154688608432 28.38282911574