Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old House Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 75 resensies vir Old House Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Barry & Brenda L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry & Brenda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, charming and friendly staff.

Upon arrival we were met by Patricia. Patricia made sure we felt comfortable and showed us around. We had a very lovely room. The dinner was delicious, as was breakfast. Lorraine cooks wonderfully. Just the swimming pool was not operational, luckily it was not a hot day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely guest house! I will recommend it to others any day.

The staff were super helpful and friendly, and the lamb shank was delicious! Even though we arrived quite late and had to leave very early, we really enjoyed the quiet and peaceful gardens. The room was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Hi Elize,
Thank you so much for taking some time to send us a review.
We appreciate your feedback and are so happy to hear you had such a good time at our Lodge.
Hope to see you again in the future.

Old House Lodge
Derek C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker daar oornag.

Kamer was netjies en skoon, kan die lambshank defintief ten sterkste aanbeveel (lekkerste lambshank wat ek nog ooit geëet het). Personeel was uiters vriendelik en behulpsaam, uit hulle pad gegaan om seker te maak ons was gelukkig gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer daar oornag.

Vriendelike diens. Michelle hulle het ons dadelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette L
Gesin met tieners

Vriendelik en gasvry.

Net baie raserige pad veral as mens 'n ligte slaper is - hulle het wel oorpluisies verskaf. Kos was fenomenaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philrina V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philrina V

Vriendelike personeel in n baie netjiese gastehuis.

Die aandete was besonders. Tradisionele lamb shank met boereboontjies en pampoenkoekies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie M
Saam met vriende

Heerlik sal weer daar slaap

Kamers is baie netjies en die kos is heerlik sal verseker aanbeveel - diens is ook baie vriendelik

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma Daniels D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma Daniels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende en goeie diens.

Veilige omgewing en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regina M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina M

Personeel vriendelik. Pragtig geleë. Heerlik.

Dit is 'n oudwêreldse atmosfeer wat heerlik rustig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clem H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clem H
Gesin met klein kinders

Baie goeie diens in netjiese skoon gastehuis.

Baie goeie diens. Kamers skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sj S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellende verwagting, onder standaard vir 'n vier-ster gastehuis.

Luukse kamer was toe glad nie so luuks soos verwag en beskryf op webtuiste nie. Toilet het swak geruik, DStv-koppeling was af, handdoeke was oud en verweer, kos was substandaard en parkering onveilig. Nie die tarief werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene L
Enkelreisiger

Goeie diens.

Baie lekker kos wat in die kamer bedien is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl W
Enkelreisiger

Baie lekker gebly baie dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henriette D
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Alles aanvaarbaar, maar ek dink dit is nodig vir 'n 4 ster-verblyf om te noem dat die Luxury kamer teen die straat is en jy nie die vensters kan oopmaak nie m.a.w. daar is net aircon en nie vars lug nie. En dan ook die geraas van motors. Die woord 'Luxury' skep 'n verwagting waarna dit nie heeltemal opleef nie. Hulle moet ook asb. die plastiek van die single mattrasse vervang met actual bed covers wat gemaak is vir kinders wat kan mors - dis nie 4 ster nie - dis kamp-styl. Die plastiek maak 'n geraas as die kinders rondrol in die bed en dit pla almal se nagrus. Breakfast was ook nie great uitgesit nie en ons kon nie toast maak nie, want dit is 'home made bread'. Die tafels het ons gevind was baie klein en het gesukkel om tussen al die eetgery en bekers, glase en melkbekers te werk met 4 mense en dan was daar groter tafels, maar dan sit daar twee mense. Dalk kan hulle groot tafels 'reserve' vir groter bookings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zeldine V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeldine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow.

Ons was al moeg gery. Aan die waterbeperking en kragonderbreking kan mens niks doen nie behalwe om dit te vat soos dit kom. Ons het net n oornagplekkie in Beaufort gesoek en toe kry ons 'n pragtige kamer en 'n heerlike nagrus. Ek sal beslis die plekkie aanbeveel om te oornag na 'n lang dag se ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda B
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Pragtige gastehuis, net jammer die bestuur is nie op goeie standaard nie. Ons het 'n luukse kamer bespreek en ten volle vooruit betaal. Ons word in 'n deluxe kamer gesit wat baie kleiner is sonder enige verduideliking. Ek moes na ontvangs stap en dit gaan opneem met die dame. Haar verduideliking is toe dat daar geen water aan die 1 kant van die huis is nie. Onaanvaarbaar vir 'n gastehuis van sy formaat. Verder het ek vir haar gevra of ek 'n krediet kan kry aangesien die kamer duidelik goedkoper is waarin ek nou is. Sy het onderneem om die krediet op my rekening te sit. Daar was load shedding vanaf 8.30 tot 10:30 met geen kragopwekker nie, dit is 32 grade gewees en ons vensters kon nie oopmaak nie. Ons het 'n aandete bestel wat baie onsmaaklik was vir R 140 p.p. Die hoenderpastei was so droog en het geen smaak gehad nie. Met ons vertrek die volgende oggend was als gesluit en niemand in sig nie. Dit nadat ek gereël het met hulle dat ek stiptelik om 6:30 wil vertrek. Die ontvangsdame het 7 uur opgedaag en toe ek gaan uitcheck toe gee sy vir my 'n rekening van R 380. Ek het dit bevraagteken en daar is vir my gesê dit is die etes, drankies en mini-yskas verversings. Toe ek vra wat van die krediet toe sê sy ek het geen krediet nie en dat ek haar misverstaan het. Ek het vir haar gesê jy het duidelik gisteraand vir my gesê die huidige kamer is goedkoper as die een wat ek bespreek het. Wat het ek misverstaan? Sy het my net ignoreer en gesê ek moet dit met haar bestuurder opneem wat nie naweke werk nie! Ons het nie 'n goeie nag gehad nie, die pad langs die kamer raas en mens hoor hele nag die trokke. Dit is nie waarna ek uitgesien het na 'n lang reis nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey B

Awesome.

Baie vriendelik ontvang . Kossies was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel, lekker aandete en ontbyt, skoon, gemaklike kamer.

Die enigste negatiewe gedeelte was die muskiete in die kamer en die padgeraas. 'n Blikkie Doom sal die eerste probleem aanspreek en die geraas is baie meer aanvaarbaar as 'n mens die lugversorger aanskakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename oornagplesier!

Ons het die verblyf baie geniet! Ek sou dit 'n volle vyf punte wou gegee het, maar die verkeer het ietwat gehinder - dis nou in die kamer waar ons oornag het. Dieper-in sou 'n mens seker kwalik bewus van verkeer gewees het. Die naam van Barbara wil ek graag noem, vanweë haar professionele en omgeediens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo T
Besigheidsreis

Baie mooi plek.

Mooi en aangenaam. Kos is heerlik en diens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Gesin met tieners

Baie lekker geslaap.

Baie lekker geslaap. Aandete was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase in die Karoo.

Na 'n lang pad is dit heerlik om op so 'n plek te ontspan, goeie kos en vriendelike diens. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede!

Pragtige plek met baie vriendelike personeel en gerieflike kamers! Perfek om bietjie te ontspan na 'n lang dag op die pad! Sal definitief weer hier tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl K
Gesin met klein kinders

Gemaklik luuks.

Dit is 'n pragtige instansie. Luuks, gerieflik, professioneel en ingestel op gaste se behoeftes. Alles was voorsien, selfs swemhanddoeke. Ons kon net skoene uitskop en waarlik ontspan. Goeie gehalte linne en handdoeke. Die perfekte plek om meer as net een aand te oornag. Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Christelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was very stuffy.

The aircon was not in any working condition and we tried opening the only window in the room with no luck. Woke up sweaty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellena P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellena P
Gesin met klein kinders

Bevredigend.

Netjies en skoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ginnie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ginnie V

'n Juweel van 'n plek!

Ons was met soveel gasvryheid ontvang, ons het heerlik in die resturant geëet met verruklike lekker kos en wyn, gawe diens, gemaklike bed na ons lang reis en is afgesien met n ontbytpakkie vir die lang pad wat nog op ons gewag het. Absoluut uitstekend gewees en ons sal beslis weer kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santjie M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santjie M
Gesin met klein kinders

Lieflike bed, heerlik geslaap.

Baie mooi, skoon en netjies. Aandete was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelma R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelma R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al sy sterre werd.

Dit was die beste bed waarop ons nog geslaap het. Die mense is gasvry en die ontbyt was vars en ongelooflik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franklin B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franklin B
Saam met vriende

Dit was 'n belewenis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike D
Enkelreisiger

Pragtige verblyf.

Dankie julle, dit was aangenaam, gemaklik met lekker kos en in 'n mooi ou huis wat goed opgepas is met moderne geriewe. Sal weer oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshepo M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo M
Enkelreisiger

My stay was excellent.

I fully enjoyed my stay and the service was excellent. I'm going to make Old House my home away from home. The food was wonderful. The room was excellent and so clean and comfortable. I love my tea and I loved the fact that I had enough milk and sugar to drink as much as I wanted to without having to ask for more. My car was full of valuable stuff and it was safe. Parking was adequate for all guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met vriende

Skoon, netjies en gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was amazing!

The stay was great, and clean. The room near the road was just a bit noisy - did not enjoy that very much. But apart from that it was lovely and beautiful, and the service was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S
Besigheidsreis

Lovely stay - thank you.

Loved the stay at your property. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Dear Guest,
Thank you for your review and choosing our Guest House.
We are happy that you enjoyed your stay with us.
We are looking forward to your next visit with us.

Old House Lodge
Arthur B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker atmosfeer, vriendelike diens, pragtige huis.

Negatief: Ons kamer was bietjie klein. Tydens ons vorige oorbly was ons in 'n groter kamer. Die personeel is baie vriendelik en professioneel. Ons sal weer oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Geagte Gas
Ons waardeer die terugvoering.
Jammer om dit te hoor, ons sien uit na volgende verblyf met ons.

Old House Lodge
Kandi D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kandi D
Gesin met tieners

Definitely not worth the price.

The roads around the guesthouse are exceptionally noisy so you cannot sleep at night and the reception area faces directly onto the main road making security a problem. The guesthouse was nowhere near as luxurious as the other 4 star guesthouses we stayed in throughout Northern and Western Cape. I definitely would not stay there again as it was too expensive for what the guesthouse offered. The manageress was however very helpful and provides excellent customer service. The lady who cleaned rooms and cooked was also prepared to go beyond what was expected for customers so the staff were excellent!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beslis nie die prys werd nie.

Die pad rondom die gastehuis is baie raserig so jy kan nie snags slaap nie. Die ontvangsarea front direk op die hoofpad, so sekuriteit is 'n probleem. Die gastehuis is nie naastenby so luuks soos die ander 4-ster-gastehuis waar ons al gebly het in die Noord- en Wes-Kaap nie. Ek sal nie weer daar bly nie aangesien dit te duur was vir wat die gastehuis bied. Die bestuurderes wat egter baie vriendelik en verskaf uitstekende kliëntediens. Die dame wat die kamers skoongemaak het and kos gemaak het was ook bereid om ekstra moeite te doen vir gaste, so die personeel was uitstekend!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V
Gesin met tieners

Neat, safe and well-appointed.

We stayed in a garden cottage, which has ample room and was very neat and well organised. We loved the big double shower and slipper bath, and extra points for the heated towel rails. Those surely come in handy in the cold Karoo winters. The breakfast was on time and well presented, and the staff were friendly, efficient and happy to assist with any request. All in all, a great experience. The one complaint is that the WiFi could not connect, which the guesthouse should fix.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Dear Guest,
Thank you for your positive feedback, we are very pleased to hear that our staff made your stay a pleasant experience.
Looking forward to your next visit with us.

Old House Lodge
Cobus G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus G
Enkelreisiger

Baie lekker gastehuis, fantastiese kos en diens.

Baie muskiete in die kamer sonder enige hulpmiddels wat hulle betref, maar baie goeie gastehuis met uitstekende kos en heerlike kamers en gasvryheid. 8.8 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Geagte Gas
Baie dankie vir u terugvoering, ons is so jammer oor ongerief wat muskiete veroorsaak het.
Sien uit na u volgende verblyf met ons.

Old House Lodge
Eduardo D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduardo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

All lovely but the room was too small. We now know what to book the next time.

Attentive staff and breakfast was excellent. Motor car security is appreciated. Loved the 2 small waddling ducks around the garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Dear Guest
Thank you for taking time to review your stay with us.
We are so pleased to hear that you enjoyed your stay with us and hope that your next stay is just around the corner.

Old House Lodge
Esther F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en lekker verblyf!

Sal met graagte mense aanbeveel om hier tuis te gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Geagte Esther,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering.
Ons sien uit om u in die nadere toekoms te akkommodeer.

Old House Lodge
Erina D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Kamer baie netjies. Aandete was totally amazing. Baie dankie vir die lekker poedig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige oornagplek met uitstekende fasiliteite en diens.

Wat my beïndruk het, was die feit dat hulle ons gebel het toe ons nog op pad was Beaufort-Wes toe om te vra of ons aandete by hulle wil geniet en oe, was daai skaaptjops 'n wenner! Die uittrekbbank wat ons voor ekstra in die kamer gevra het, was perfek vir ons volwasse seun en oorgenoeg spasie vir 3 in die eenheid. 'n Lugversorger is altyd 'n wenner en skoon en netjiese badkamerfasiliteite 'n moet en dit bied Old House Luxury Guesthouse alles! Die mense aan diens was uitsonderlik behulpsaam en vriendelik. Hierdie oornag fasiliteite sal ek graag aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Geagte Carina,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering.
Ons is baie bly dat u die kuiertjie met ons geniet het en sien uit na u volgende besoek aan ons.

Old House Lodge
Riana V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë.

Ons is goed ontvang. Die huis is in twee verdeel en ons was in die anneks. Mooi skoon, gerieflik en perfek geleë parallel met die hoofstraat. Geen vroeë oggend geraas van lorries hoorbaar nie. Positiewe kritiek - die gordyne in ons kamer is uitermatig lank en sal soveel beter lyk korter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Geagte Riana,
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons sien uit na u volgende besoek aan ons.

Old House Lodge
Johan V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese slaap geriewe.

Ontbyt kos meer as wat dit werd is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Geagte Gas,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering.
Ons sien uit na u volgende besoek.

Old House Lodge
Chrisna F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, privaat vestiging.

Die gastehuis is baie netjies, baie privaat en ruimtelik. Veiligheid in terme van veiligheidshekke kan beslis geimplimenteer word om gemakliker en met beter gemoed die kamervensters gedurende die aande oop te laat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Geagte Gas
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons is toegerus met sekuriteitshekke asook met 'n sekuriteit beampte wat dit baie veilig maak.
Ons sien uit na u volgende besoek aan ons.

Old House Lodge
Schalk S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese vind in Beaufort Wes!

Ons het een aand by Old House oorgebly op pad vanaf Johannesburg. Old House is opgedeel in twee erwe en ons kamer was in die huis af in die straat (m.a.w. nie by die hoofeenheid nie). Die kamer was baie mooi met uitstekende lugverkoeling en baie ruim. Die badkamer was modern met 'n klein (maar nommerpas vir een persoon) bad en 'n gerieflike stort. Ons was dankbaar vir die gratis en vinnige WiFi beskikbaar oral oor. Die kamer het ook 'n klein yskassie en 'n klein televisie met sekere DStv-kanale. Ons het ons verblyf verseker geniet en Old House sal ons eerste keuse wees sou ons Beaufort Wes weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Geagte Schalk,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering.
Ons is bly u het u verblyf geniet met ons en sien uit na u volgende besoek aan ons.

Old House Lodge
Rozahn S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozahn S
Gesin met tieners

Onoortreflike diens en waarde vir geld.

Kamers netjies en pragtig. Die diens was puik en die aandete was onvergeetlik smaaklik! Sal hulle met vrymoedigheid aanbeveel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Geagte Rozahn,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering,
Ons sien uit na u volgende besoek aan ons.

Old House Lodge
Whana V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Whana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf vir een nag.

Die kamers is netjies ingerig en etes is goed voorberei en aangebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Geagte Whana,
Baie dankie vir die tyd wat u neem om u terugvoering te plaas, ons sien uit na u volgende kuier by ons.

Old House Lodge
Renalda S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renalda S
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf, kos en personeel!

Fantastiese verblyf, heerlike kos en ongelooflike kliëntediens vanaf die personeel ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons ontvangs was hartlik en gasvry. Kamers was skoon netjies en heerlik koel na 'n lang dag op die pad. Aandete was heerlik en so ook die ontbyt. Kan dit hoog aanbeveel vir alle reisigers. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thalitha S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalitha S
Gesin met tieners

The guest house is beautifully furnished and is definitely value for money.

The guest house is beautiful and the best place for a one night stop before proceeding with the drive to Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig!

Baie dankie vir 'n baie mooi skoon plek. Ek sal werklik wanneer ek weer in daai rigting kom van Old House gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabé B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was 100%, maar ontbyt kon ingesluit word by die prys. Die aandete was ook beslis te duur.

Toeriste kan met vrymoedigheid daar oornag, maar vind net die fynere detail by ontvangs uit, aangesien dit nie deurgegee word as jy inboek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli V
Saam met vriende

Heerlik uitgerus, net jammer ons het die een kamer getref waarvan die badkamer oorkant die gang is. Ekstra was die voortreflike aandete!

Die personeel van Old House Guest House het ons vroeg die oggend gekontak en 'n ete aangebied wat uit die boonste rakke was. Bietjie duur, maar die moeite werd, veral aangesien ons nie geweet het hoe laat ons sou arriveer nie. Ons het in die anneks in 'n systraat oorgeslaap wat myns insiens die beter opsie was aangesien een van die hoofpaaie voor die deur verbyloop. Die diens was uitstekend en die dames wat daar werk baie gaaf en behulpsaam met tipiese Karoo gasvryheid! Ek sal gewis weer daar oorbly. Ek was spyt dat ek 'n ander plek in Beaufort-Wes gekies het met my terugkeer van die Kaap af, want dit was nie naastenby dieselfde gehalte nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, luukse oornagstop.

Old House Gastehuis is netjies, luuks ingerig en skoon. Dis 'n goeie keuse vir 'n gerieflike oornagstop. Die spyskaart is 'n bietjie bo ons prysklas, so ons het elders geëet albei kere wat ons daar oorgebly het. My enigste klagte is dat daar net een handdoek per persoon voorsien word en nie ook 'n kleiner handdoek per gas soos by meeste ander gastehuise nie. Ek het altyd 'n kleiner handdoek nodig wanneer ek my hare was. Andersins was ons baie gelukkig met die verblyf en sal ons dit definitief in die toekoms weer vir 'n oornagstop gebruik wanneer nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Ons het by die gerestoureerde gedeelte van Old House Guest House geslaap. Kan sien dat daar nog goedjies kort, soos bv. 'n stoel in die kamer. Meer tafels en stoeltjies op die grasperk buite, sodat meer mense in die koelte kan sit na 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Enkelreisiger

Baie gemaklike en mooi gastehuis.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S
Enkelreisiger

Dit was 'n puik slaapplek!

Heerlike aandete. Puik kamer en badkamer. Handdoeke kan vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old House Lodge se terugvoer

Goeie dag Leon,

Baie dankie vir u terugvoer. Dit is heerlik om die insette van die kliente te kry, en ons waardeer elkeen se terugvoering so opreg.
Ons hoop om u weer in die toekoms te huisves

Vriendelike Groete
Elsolique

Old House Lodge
Louis R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Louis R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aandetes ver te duur vir dit wat op spyskaart is.

Nie vier of vyf sterre werd nie. Geboue oud en benodig dringend onderhoud. Plankvloer in kamer is bv. met 'n sink-inlas herstel. Ontvangs ongeorganiseerd, moes ongeveer 30 minute wag voordat kamersleutel gevind is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene T - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene T
Saam met vriende

Almal is baie gasvry.

Ons het heerlik gebly. Old House is netjies en die personeel is professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige oud-wêreldse styl met die nodige geriewe.

Voldoen aan verwagting. Ongelukkig teenaan 'n baie besige en lawaaierige straat. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Idillette H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Idillette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld dat ons sonder waarskuwing op heeltemal 'n ander perseel moes bly.

Was baie sleg dat ons 77 jarige ouma nie 'n en suite-badkamer gehad het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en lekker aircon!

Dit is 'n verskriklike mooi en rustige plek, sal weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en heerlik rustig!

Was heerlik gewees en baie veilige parkering vir motors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit was maklik om te reël en die diens by die gastehuis was baie goed. Dis regtig pragtig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie keuse vir oornagverblyf!

Old House is baie mooi ingerig en kwalifiseer definitief as luukse verblyf. Ek vermoed dis gerenoveer sedert vorige besoekers se opmerking dat dit nie luuks is nie. Die enigste 2 punte wat maak dat ons dit nie selfs 'n beter telling gee nie is dat daar net 1 groot handdoek per persoon voorsien is en die mure is nie baie klankdig nie. Dit is tog definitief 'n goeie opsie vir oornag-verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

Beautiful place, great stay, great food, great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grady Z - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grady Z
Gesin met tieners

Pragtige ouwêreldse atmosfeer.

Lieflike atmosfeer, aangehelp deur vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed

Goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan W - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Megan is a gem! She made our short stay a pleasure!

Great service, and good wholesome food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin D - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most relaxing facilities, real value for money

We were well recieved by reception, the facilities available offered cool refreshment on the very hot days. Our room was well presented to us, the bathroom facilities were good and the evening meal was well worthy waiting for. A very pleasant experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris N - Nov 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best place to stay when traveling through the beautiful karoo

Will en-devour to return soon. I highly recommend staying at the Old Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 31, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2481ce4ad3e502d6de80c8088ea9e17ed7750e196cacc2425c6a684f417bdae505334a2f0e94f7d507b634dbc678eff015a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 31 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.353928687668 22.586104273796