Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O'Hiki Guest House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir O'Hiki Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Susanna N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek.

Ruim, skoon, netjies. Wonderlik warm ontvangs. Selfs Tabard vir muskiete. Die beste oorslaapplek van al ons besprekings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patsy L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patsy L

Eienaars is gasvry het heerlik daar gebly.

Perfekte afsaal-akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker toegeruste slaapplek met vriendelike gasvrou.

Netjies toegeruste selfsorgeenheid in 'n stil gedeelte van Kakamas. Bied veilige parkering. Sal definitief weer van Ohiki gebruik maak. Word sterk aanbeveel. Carolina en Andre, dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina R
Enkelreisiger

Was 'n lekker oornagbestemming!

Naby die grootpad geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou.

Ons was goed ontvang en het sommer baie welkom gevoel in Kakamas. Die gasvrou het vir ons vooraf die ligging gestuur sodat ons die plek maklik kon kry. Ons het 2 nagte daar oorgebly en sal die eenheid beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weskus vakansie

Jaarlikse vakansie en het rond gereis

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet En Marinda V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet En Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantstiese gasvryheid, en behulpsaamheid.

Sal die plek definitief weer gebruik en dit hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagverblyf of meer as dit.

Ons is baie vriendelik ontvang, en die verblyf, soos ons dit op die web verstaan het, het ons aangenaam verras toe die deur oopgaan. Die kombuis en sitkamer/eetkamer is baie ruim, baie netjies met al die basiese benodigdhede indien jy iets wil maak om te eet en daar is selfs 'n oppervlak met 2 stoeltjies om maaltye te geniet (nie op jou skoot nie). Die slaapkamer en stort was ook baie netjies met vars wit linne, goeie matras en kraakvars handdoeke. Baie dankie ons kon goed uitrus in die stilte om die res van die lang pad aan te pak. Nie eens gevoel asof jy op die rand van die dorp is nie. Ons het ook reeds die veilige, gerieflike verblyf aan vriende aanbeveel vir toekomstige beplanning. Ons was nie bewus van WiFi en ontbyte nie, maar het nie nood aan dit gehad indien dit beskikbaar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefaans J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefaans J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vriendelik en gasvry.

Die plek was netjies en skoon, eienaar vriendelik en behulpsaam sal definitief die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was short, but I will definitely use them again.

It was great. I just past through.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Gesin met klein kinders

Beste kliëntediens wat ek nog ervaar het.

Die plek is netjies en luuks, maar hul diens was wat nog meer as dit uitgestaan het. Ons het op 'n 45 grade dag daar aangekom en hulle het reeds die verkoelers in die kamer aangesit om dit gemaklik te maak en enige versoek was spoedig hanteer. As ek weer Port Nolloth toe ry is hulle beslis my oornagstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcella K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcella K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is veilig en rustig.

Ek sal definitief weer gaan. Hulle moet ook net strykyster vir klere ook aanhou, maar verder was dit awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Die eenheid is netjies en skoon. Stil omgewing. Dit sal goed wees as die eienaar die gastehuis op die internet/webwerf adverteer en rigtingaanwysers in die dorp oprig, asook op hul hek of muur. As hul nie hul ligging vir jou stuur nie sal jy nie sommer die plek vind nie,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, stort met gas geyser was 'n probleem asook stort lek so vloer onder water.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 37, Kakamas, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17cbf1d757cf6d849e4eaf819b45834954c08a93d29de44524ad797e41fa4784e9e4fd39b6dd64b619b5fe207fae66756fa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 37 Oranje Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.777 20.61075