Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oenabo

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Oenabo
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Martie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Heerlik rustige atmosfeer en het regtig veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik maar net te kort.

Die verwelkoming was aangenaam en die plekkie het alles waaraan jy kan dink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel Estelle G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oornag en was 100% tevrede.

Rustig en gerieflik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie, baie lekker! Rustig en vreedsaam met uitstekende gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcomb D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Malcomb D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just perfect.

Everything you need to rejuvenate the soul. A perfectly comfortable and perfectly safe little cottage in a garden setting. Birds, bees and serenity. Your hosts Athol and Dina are the salt of the earth beautiful people who cannot do enough for you. A pristine little town with the friendliest people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Thank you for your kind words. Athol & Dinah from OënaBo Loxton

Oenabo
Gavin R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suited our one night stopover.

Quaint and it was all we needed for our stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Nice to meet you and it was amazing to see how you ride on those 2 bikes. Wish you alot of enjoyable road trips.
Boldy and Curly from OënaBo Loxton

Oenabo
Hannes L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die heel beste verblyf.

Dit was so lekker by Oenabo, hulle het ons op hul hande gedra en ons het baie lekker geslaap en dit was besonder veilig vir ons. Ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Was lekker om jul te ontmoet. Bly jul het goed gerus en veilig gevoel.
OënaBo groete uit Loxton

Oenabo
Martin A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A
Saam met vriende

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Ek sal vir seker in die toekoms weer daar bly.

Ek het lekker gebly en daar is alles wat nodig is. Daar is 'n afdak vir die parkering van jou voertuig op die perseel self en agter 'n staalhek wat toegesluit word. Ek het 4/5 sterre gegee vir Ligging, nie omdat Oenabo se ligging in die dorp nie op 'n goeie plek is nie, maar bloot omdat die eenheid se ligging op die perseel daartoe lei dat die vensters nie werklik 'n panoramiese uitsig bied op die tuin of omgewing nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. As ons net die uitsig kon verander maar dit is onmoontlik. Die tuin is darem mooi groen in die somer.
Oenabo Groete

Oenabo
Pierre V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Enkelreisiger

Lekker gebly. Kan aanbeveel.

Veilige onderdakparkering. Stil omgewing. Was koud gewees, maar het lekker geslaap met die elektriese kombers. Alles gehad wat ek nodig het. Baie dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Bly u kon uitrus en warm slaap. Groete van OënaB, Dinaha en Athol

Oenabo
Marisa L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oenabo beskik oor al die benodigdhede vir 'n heerlike kuier in wintermaande.

Vriendelike ontvangs, warm beddens, presies wat ons benodig het vir die kuier te Loxton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie bly u het dit geniet en kon warm bly. OënaBo Groete

Oenabo
Dorothea T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is kleinerig, maar alle nodige items is voorhande en dit is baie gerieflik.

Ons het op 'n yskoue nag in Loxton oornag, maar 'n verwarmer en elektriese kombers het vir 'n knus verblyf gesorg. As die weer beter was, sou ons heerlik buite kon kuier. Baie goeie waarde vir die geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Bly jul kon warm bly in die koue.

Oenabo
Hermien B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs, warm bed, warm totsiens.

Baie oulike oom en tannie. Het ons hartlik ontvang met heerlike koffie en beskuit. Oornag is regtig waarde vir geld met al die basiese wat mens nodig het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie, Hermien. Hoop jul reis verder was nie te koud nie en jul het dit geniet.
D&A

Oenabo
Thea V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and well appointed overnight accommodation.

See stars.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Dankie dat julle kans gesien het om hier te kom bly al was dit koud en nat in Loxton.
Warm groete

Oenabo
Rob G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean and exceptionally good value.

What a pleasant stay. Dinah and Athol went the extra mile to make our stay comfortable. Even during load shedding they had the generator on to provide lights. The gas geyser worked brilliantly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Thank you for the kind words. We only want visitors to have a good night's rest and be comfortable before they hit the road again. OënaBo greetings

Oenabo
Wanda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is baie goed ingerig en is alles daar wat moontlik benodig mag word. Ons is so vriendelik deur Dinah en Athol ontvang.

Die eienaars is sulke gasvrye pragtige mense dat dit gevoel het soos familie. Enigste plekkie waar daar nog sepie, sjampoe ens. beskikbaar was. Ons het op Moedersdag gearriveer en was daar 'n verassinkie vir ons gelos. Dit is daardie klein dingetjies wat die plekkie spesiaal maak. Ons dogter, Wanda, het vir ons bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Dit was 'n plesier om jou bietjie te bederf aangesien jy op Moedersdag op die pad was.
Groetnis Dinah en Athol.

Oenabo
Marina F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Ekstra voorsiening gemaak vir tydens beurtkrag. Alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Dankie vir die ondersteuning. Laat dit goed gaan en bly veilig. Dinah & Athol

Oenabo
Patt F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patt F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable stay allowing us to explore Loxton.

Quiet, clean, secure cottage with outdoor table and chairs. Lovely welcoming hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Thank you, glad you enjoyed your stay. Be safe. Dinah & Athol

Oenabo
Gerrie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V
Enkelreisiger

Ek is dankbaar dat ek hierdie plek gekies het.

Dit was aangenaam om hier te bly en ek sal teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet.
Het geleer om met nuwe oë na die ou dinge rondom ons te kyk. Volgende keer kom "rus" jy ordentlik.
Altyd welkom, D&A.

Oenabo
Jock M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jock M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming hosts and comfortable accommodation.

Oenabo is a delightful little cottage with all the required amenities, which made for a comfortable and enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Thank you for your stay. Come and visit again Dinah & Athol

Oenabo
Erica B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Goed verwelkom. Het gekom as vreemdes en gery as familie. Baie oulike mense. Sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Naand sê jul twee staatmakers. Geniet Augrabies en nogmaals dankie vir die hulp met "ou drommedaris" Ons sal foto stuur as die kool mooi groei. Geseënde aand. Dinah, Athol en OënaBo

Oenabo
Nico D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Enkelreisiger

Heerlike waarde vir geld oornag in 'n pragtige dorp.

Perfek vir 'n nag of twee vir enkel of twee mense. Netjies en skoon waarde vir geld verblyf. Perfek geleë om dorp plat te loop van hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Dit was lekker om jou te ontmoet. Bly jy kon die Loxton Markie saam geniet. Hoop die wind was nie te erg met die terug rit nie
Dinah & Athol en OënaBo groete

Oenabo
Ronnie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons mees kompakte lekker slaapplek ooit.

Klein met alles, insluitende afdak vir voertuig en buite eet. Ook braaiplek en hout. Dankie aan Dinah en Atholl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie, baie dankie vir jul mooi terugvoering en ondersteuning.
OënaBo groete
Dinah en Athol

Oenabo
Johan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorgebly daar. Plekkie is skoon en netjies, hoewel klein. Alles was daar vir 'n nag se verblyf.

Die plek se naam is nie Oenabo nie, maar "Oë na Bo".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Ja, in die Karoo met al sy geite en droogtes leer mens om rustig te raak en met jou Oë na Bo te lewe.
Groete Dinah en Athol

Oenabo
Beatrice N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrice N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly host, there is everything you need.

We enjoyed the stay at Dinah's Oenabo (Oë-na-bo) Guesthouse. She left us tea, coffee, milk, rusks, cereal and freshly baked cheese scones. There is everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

It was a pleasure. You had such a bad time on the road getting here. You deserved to be spoiled a bit.

Oenabo
Deon G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en baie lekker.

Warm ontvangs. Eienaars baie vriendelik, gasvry, het navraag gedoen of ons warm genoeg is. Lekker gesels. Baie lekker gebly. Geleer van knoffel en aspersies. Het kragopwekker vir kragonderbrekings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Dit was lekker om jul te ontmoet. Sien mekaar weer in George. Sterkte vir Maandag terug in die tuig.

Oenabo
Johan P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige tuiskoms na 'n lang pad.

Danie Dinah & Athol vir 'n heerlike rus by julle. Ons het verfrissend ons reis weer kon aanpak na 'n pragtige aand by julle in 'n mooi en netjiese oase. Met ons volgende besoek aan Loxton het jul weer kuiergaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Dit was 'n groot plesier. Solank jul net kan skoene uitskop, langbeen sit en rustig en veilig kan onspan na 'n lang pad, dan is ons gelukkig. Kom gerus weer 'n draai maak. OënaBo-groete

Oenabo
Mathys B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier.

Lekker akkommodasie by gasvrye mense. Baie dankie Dinah. Hoop om julle weer te sien. Seënwense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Dit was heerlik om jul hier te hê. Was bly dat jul so heerlik op die stoep kon kuier en eet saam met jul gaste. Mooi loop

Oenabo
Hester E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste oornagverblyf in Loxton.

Oenabo is 'n pragtige oornag plek. Dinah en haar man is 2 lieflike mense wat uit hul pad gaan om 'n mens welkom laat voel. Enige persoon wat oornagverblyf soek as hul Loxton besoek, ondersteun die tannie en oom, jul sal nie teleurgesteld wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi woorde, dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Kan nie wag dat jul gaan kom kamp met die karavaan by Alewyn nie. Mooi loop en mooi bly. Dinah en Athol.

Oenabo
Ilse B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-gasvryheid.

Alles wat jy nodig het vir oorslaap met Karoo-gasvryheid daarby!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie dat jul hier kom bly het. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dinah en Athol

Oenabo
Luda R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan te beveel! Als wat jy nodig het!

Ons het die verblyf baie geniet. Regte-egte Karoo-gasvryheid! Ons het fase 6 beurtkrag getref. Hier by Oenabo was krag, want hul het 'n kragopwekker en 'n klomp ekstras soos herlaaibare liggie, kopliggies, gasgeiser. So ons kon lekker warm slaap met elektriese komberse. Verder was daar pakkies sop, kitspap, genoeg koffie en suiker en melkroompies, seep en 'n haardroër én 'n radio! Dinah en Athol is hartlike gashere en gaan regtigwaar uit hul pad om jou verblyf so lekker moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Ek is baie bly jul kon julself geniet. Ons probeer maar om dit so gerieflik as moontlik te maak na 'n lang reis. Maak asseblief voorstelle hoe ons die veiligheid kan verbeter. Oë na bo-groete

Oenabo
Danie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Veilige verblyf in 'n tipiese Karoodorpie. Veilige onderdakparkeerplek en lekker knus, goed toegeruste akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Dit was lekker om u te ontmoet. U het 'n fantastiese voertuig, so goed toegerus, ons is lekker jaloers en miskien moet ons dit op ons kluitklaplysie byvoeg. Ons gaan definitief 'n Kerkstraat bord laat aanbring. Geniet u reis verder en veilige tuis koms.
Oë na bo-groete

Oenabo
Ross C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place!

Fantastic hosts and a great place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Thank you for your visit. Hope you enjoyed the Korbeel houses. Enjoy your hiking trip. Keep safe, Dina and Athol.

Oenabo
Mark H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mark H
Saam met vriende

A place to stay at the cheapest rate in Loxton.

Support the tannie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Thank you for your visit.

Oenabo
Riekie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het die oorslaap vreeslik baie geniet en alles was skoon en netjies gewees. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie ons is bly jul kon lekker ontspan en uit rus vir die volgende dag. Geniet jul kuier en veilige rit en hou oë na bo. Groete, Dinah en Athol.

Oenabo
René T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, goeie ontvangs.

Baie hartlik ontvang deur die eienaars, alles wat mens nodig het plus nog meer en baie dankie vir die heerlike bederfies, ons het baie tuis gevoel en veilig. Sal beslis aanbeveel vir reisigers wat hier wil oornag en sal self weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Dankie vir u terugvoer. Dit was goed om u te ontmoet en dit is lekker om iemand te bederf met wat ons tuin oplewer bly u het dit geniet.
Dinah, Athol en Oenabo groete

Oenabo
Elize L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Enkelreisiger

Clean, well stocked and friendly.

Very friendly hosts. Clean, well stocked and organised flat. Comfortable bed. Electric blanket.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Thank you very much for you kind words. We were so pleased that you reached Fraserburg safely after travelling on your own on the dirt road after the massive rain shower. Enjoy Cape Town keep safe

Oenabo
Adri Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing. Skoon verblyf. Als wat jy nodig het.

Eienaars daar om jou welkom te heet. Nie luuks nie maar baie skoon. Absoluut waarde vir geld. Sal Oënabo sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde, dit was goed om u te ontmoet. Sal goed wees om u weer te sien
Dinah en Athol

Oenabo
Ina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker om daar te bly!

Dis pragtige, dierbare en hulpvaardige mense. Beslis 100% aanbeveelbaar. Die gasvrou het selfs vir ons aandete gereël by 'n dame in die dorp en dit is by ons afgelewer. Dis 'n plek waar mens net langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Hi Ina en Johan dit was so lekker om jul met jul 2 motorfietse te ontmoet. Was n plesier om die ete vir jul te reël. Geniet jul toer verder en baie dankie vir jul resensie. Kom gerus weer kuier.
Dinah, Athol en Oenabo groete

Oenabo
James D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kompakte woonstelletjie maar gerieflik, netjies en goeie waarde vir geld.

Dinah en Athol het ons hartlik verwelkom en is baie hulpvaardig. Die woonstelletjie is klein, maar heel gerieflik, netjies, skoon en goed toegerus (buiten DStv, waarsonder ’n mens gerus vir ’n rukkie kan klaarkom). Het alles wat ’n besoeker benodig. Die veilige onderdak parkeerplek reg langsaan die woonstel is baie gerieflik. Neem ook kennis van die voedselprodukte wat by Dinah te koop is. Wees bedag dat die adres nie akkuraat op ’n GPS aangedui word nie. As jy in die straat tussen die Loxton Lekker koffiewinkel en die drankwinkel oorkant die kerk opeindig, is jy by die verkeerde plek. Ry ’n kwartdraai verder om die sirkel en draai af in die eerste straat links; Oenabo is ’n paar huise verder af in daardie straat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie, ivm die adres die Munisipaliteit rekening dui ons aan as 5 Kerkstraat maar op die GPS is dit CARNARVON STRAAT 5, hoekom weet ons nie en in ons beskrywing van ons instansie meld ons dat daar GEEN DSTV is nie en ook nie n BANK OF ATM fasiliteite Dankie vir u besoek en ook die ondersteuning van die aankoop van ons tuis gemaakte produkte. Oebabo groete

Oenabo
Schalk H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk H
Enkelreisiger

Baie warm ontvangs en 'n rustige, skoon omgewing.

Oenabo is eintlik Oë na bo. Pragtig met alles wat jy nodig het plus 'n klompie ekstras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie dit was vir ons ook n voorreg om u te ontmoet. Slim van u om ons naam te verstaan. Ons strewe is dat gaste net moet kom ontspan na n lang rit al is dit net vir een nag

Oenabo
Christo V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Enkelreisiger

Rustig, gemaklik en vriendelik.

Die kamer is netjies met 'n toegeruste, klein kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Alles wat mens in die Bo-Karoo nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie Christo, was goed om jou te ontmoet. Welkom in Loxton.
Dinah en Athol.

Oenabo
Annie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige, skoon plek en ons is met groot warmte ontvang deur die eienaars.

Daar is baie moeite gedoen in die eenheid om in alle behoeftes te voorsien. Hier word beslis die ekstra myl gestap vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie baie dankie vir jul ondersteuning, omdat Loxton nie oor al die stads geriewe beskik nie, probeer ons om dit so maklik te maak sodat gaste net kan ontspan en rustig wees na n lang rit. Bly veilig Dinah en Athol

Oenabo
Sonja J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Als wat jy nodig het is skoon en netjies daar. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning, bly u kon goed uitrus.
Veilige reis verder vir u
Dinah en Athol

Oenabo
Deon E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek. Vriendelike en effektiewe gashere.

Dinah is effektief met opvolg t.o.v. die bespreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie dat u by ons kom oorbly het, dit was gaaf om u te ontmoet
Dinah & Athol

Oenabo
Magda S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Enkelreisiger

Perfekte oorslaap plek, maar eintlik moet jy langer bly!

Netjies met absoluut alles wat jy nodig het - tot aan die kleinste dingetjie is gedink (die gashere is self resigers). Definitief aan te bevele, hulle sien my weer - baie dankie vir al julle moeie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Liewe Magda,
Baie dankie vir jou mooi woorde, vir ons was dit 'n voorreg om jou te ontmoet.
Voorspoed met jou reis verder deur SA en ook terug na die UK.
Jou vrolike geaardheid en positiwiteit sal ons by bly.
Goedheid en guns vir jou, bly veilig. Ons kyk uit vir jou volgende besoek.
Dinah en Athol en Oenabo

Oenabo
Minerva V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minerva V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, gasvry en uiters goed toegerus.

Ons het die gasvryheid, lieflike tuin en stilte baie geniet. 'n Groot pluspunt is die veilige parkering agter slot en grendel reg langs die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie dit was 'n voorreg om julle te leer ken. Sterkte met die gesondheid en voorspoed met die boerdery hou oë na bo dan is alles moontlik

Oenabo
Pamela E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela E
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you're looking for a good night's sleep in a clean, safe spot - this is it!

We had a very pleasant stay at Oenabo. A delightful couple who were so willing to please. We were travelling to Cape Town and wanted to stay overnight without spending a fortune but have a good sleep in a clean self-catering unit with our car being safe and we couldn't have wished for more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Thank you very much for those lovely words you said about us. It was a real pleasure having you here.
Regards,
Dinah and Athol.

Oenabo
Piet V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kompak, knus oornag woonstel - lekker gebly.

Vriendelike eienaar/bestuurderes. Baie privaat. Lekker braaiplek. Weer was koud maar warmkombers het die bed lekker warm gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, hoop jul terug rit was goed en jul het veilig tuis gekom, geniet die konfyt!

Oenabo
Eurika S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Was absoluut die moeite werd. Mense baie gasvry. Het baie meer gekry as wat ons verwag het. Hulle kan beslis hulle pryse meer maak. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie dat u ons gekies het, dit was lekker om u te ontmoet. Kom maak gerus weer 'n draai as die stadsgewoel te veel raak.
Dinah & Athol

Oenabo
Gert B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Verblyf was baie skoon en netjies. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het sommer baie welkom en tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oenabo se terugvoer

Baie dankie,
Dit was 'n voorreg en lekker om julle te ontmoet

Loxton Groete
Dinah & Athol

Oenabo
Vanaf
R485
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R485
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R485
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 5, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA668dbf3c5db3151f7d0e6a12397f75306869e088bbf0d2a3d936b1c01d272faedbac9c0341522e6d73acfb9ca474c06a14dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R485 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 5 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.478677761213 22.355185980354