Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Odendaalsrus

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Odendaalsrus
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Megan C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan C
Saam met vriende

Awesome.

Ek het 'n fantastiese tyd gehad. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D
Gesin met klein kinders

Lekker huis met goeie geriewe.

Ons is baie vriendelik en hartlik ontvang en het heerlik gebly. Die huis is goed toegerus met lekker luuksighede soos 'n skottelgoedmasjien en DSTV. Die bure is vriendelik en dis stapafstand van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G
Gesin met tieners

Lui lekker somer vakansie.

Ons het heerlik vakansie gehou met 'n see uitsig en 'n paar tree van die strand af. Daar was genoeg om te doen. Lekker gerus en so besig gewees dat die tyd behoorlik gevlieg het. Sal vir seker weer daar tuis gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles soos beskryf, bitter lekker gebly en sal enige tyd weer gaan!

Fantastiese plekkie in McDougallsbaai, net buite Port Nolloth. Ek en my vrou het 2 aande geslaap op ons wittebrood, en is ontvang deur tannie Ina wat ons bederf het met 'n lekkerny en sjampanje omdat ons op wittebrood was. Ons het heerlik gebraai op die stoep en baie lekker warm geslaap in 'n verbasende koel Port Nolloth. 6 uit 5!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Whitney S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitney S
Gesin met klein kinders

'n Droom.

Die huis is prentjie perfek. Die eienaar en die tannie wat ons ontvang het, was baie nice. Alles was 100%. Ek sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmine V
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly en kon lekker stap see toe.

Gerieflike huis met heerlike stoep. Goed ingerigte kombuis met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saskia B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia B
Gesin met klein kinders

Baie mooi moderne huisie met alles wat jy nodig het. Ons het dit baie geniet.

Kombuis is baie goed toegerus en het alles wat jy nodig het. Die gasvrou was baie behulpsaam en spoedig met haar kommunikasie. Die braai is toegebou so help baie as die wind waai en mens kan mooi die see sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janeske D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeske D
Saam met vriende

Stukkie hemel op aarde!

Ongelooflik mooi! Alles wat mens kan nodig het vir 'n gemaklike vakansie. Ruim en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Vriendelike ontvangs en vinnige terugvoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Mooiste huis op dorp.

Die huis het alles wat 'n mens moontlik aan kan dink. Van "dishwasher" tot skerp messe vir kersdag ete. Beskerm van die wind terwyl jy heeltyd kyk vir die see. Drie aande is te min. Deposit was ook binne 12 ure terug betaal. Regtig vir my een van beste plekke wat ons al in gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlea V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlea V
Gesin met tieners

Netjies, naby aan die see, gerieflik, skoon!

Odendaalsrus sal ek enige dag aanbeveel, pragtige, goed ingerigte, netjiese blyplek 'n klipgooi van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Flaminkstraat 1802, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bebbcb727c10bac6a656447e0f7a29c65fb6420a3818333c2123e6404336c5d08f931893c81fd71a6314cb12e1e58dddcf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 1802 Flamink Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.291431034911 16.878421340852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem