Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victoria-weg 33, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 019 R2 566 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean View House is 'n luukse 4-ster-gastehuis in Bakoven in Kampsbaai, 1,3 km vanaf die gewilde Kampsbaaistrand, promenade en 'n verskeidenheid restaurante en kroeë. Die gastehuis bied 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en op die Twaalf Apostels-bergreeks.

Verblyf word in 4 kamers aan 13 gaste gebied. Al die kamers het gemaklike beddens, en suite-badkamers, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, WiFi en 'n minikroeg in.

Ander geriewe op die perseel sluit parkagtige tuine met 'n bergstroompie, koidamme en skadubome in. Daar is ook 2 swembad-areas vir warm somersdae. Daar is 'n spa-behandelingskamer op die perseel wat op afspraak beskikbaar is.

Die ligging bied toegang tot pragtige strande aan die Atlantiese Seekus, Kaapstad se middestad, die kabelkar, Leeukop en Theatre on the Bay.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Ocean View House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Katrin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 11

Ligging

  • Victoria-weg 33, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 019
R3 019 R2 566
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 019
R3 019 R2 566
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victoria-weg 33, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6fc600366f8afb11631dd7d6ae55b0aef150b0981e052399a6a53bbf880e8f2b0c6fc7a3d7b5a6cc1c717476bd919f31fed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 019 nouVanaf R2 566 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 33 Victoria Road Bakoven 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.963439409007 18.374000787735
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem