Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Pearl

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Ocean Pearl
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nichole D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichole D

Pleasant and perfect for a family.

We enjoyed our stay. The house was equipped with everything we could have possibly needed. The swimming pool right in the backyard of the house was perfect and private. The only negative comment that we have is about the beds: they were uncomfortable and the frames were noisy when one moves on them. Other than that, it was a delightful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Thank you for the good review, Nichole. We're glad you enjoyed your stay as well as the private backyard and braai area.

Ocean Pearl
Jacques K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Ons het baie lekker gebly en die eenheid is regtig uitstekend - baie skoon, netjies en alles beskikbaar. Sal enige tyd weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Dankie Jacques, ons is so bly julle het lekker gebly! Kom gerus weer!

Ocean Pearl
Elinor H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elinor H
Gesin met tieners

Great location and comfortable stay.

Excellent location and everything we needed in one place. Unit is not super spacious but it is comfortable for a week's visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

We're so glad you enjoyed your stay, Elinor! You are welcome back anytime

Ocean Pearl
Hendre P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre P
Gesin met klein kinders

Baie, baie netjiese plek. Goed geleë - weg van die geraas en besige dorp. Ons gaan vir seker weer gaan.

Ek sal Ocean Pearl aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Dankie Hendre. Julle is welkom enige tyd.

Ocean Pearl
Maritha D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaatheid en rustigheid 'n pluspunt.

Eenheid was ruim genoeg vir ons familie van vyf. Fasiliteite uitstekend. Goed toegeruste eenheid. Pragtige tuine. Uitstekend geleë vir ons familie van George en Port Elizabeth. Was wonderlik om buite te kan kuier met voldoende privaatheid en rustigheid. Plett se weer het natuurlik saamgespeel! Baie dankie. Ons doen dit weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Groot Plesier! Kom kuier gerus weer!

Ocean Pearl
Tracey W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey W
Saam met vriende

We had an excellent time.

The apartment was wonderful and had everything we needed. Our hostess was very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor Leslie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor Leslie L
Gesin met tieners

Indien jy op soek is na rus en vrede is Ocean Pearl net die plek vir jou.

Baie gerieflik geleë, naby see, waterontspanning, gym, groot winkelsentra, petrolstasies en selfs 'n gerieflike gym binne stapafstand. Jy kan nie vir beter vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Howard C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was comfortable and clean.

Would highly recommend the accommodation at Ocean Pearl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Groot Plesier Howard kom gerus weer.

Ocean Pearl
Glyn J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glyn J

Thoroughly enjoyed our stay.

My wife, brother, sister in law and myself really enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Pleasure, I am glad you enjoyed the space with your family.

Ocean Pearl
Esta V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta V
Saam met vriende

Netjies, sentraal geleë, ideaal vir 'n vinnige wegbreek.

Ocean Pearl bied als wat mens nodig het vir 'n gemaklike kuier. Die geyser-kapasiteit dalk bietjie klein vir 5 fietsryers wat almal na mekaar wil stort, maar verder was alles perfek. Veilig, sentraal geleë, en baie netjies. Sal dit definitief aanbeveel, en hopelik self weer hier tuisgaan binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Breyten D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breyten D
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Dit is 'n uistekende plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Groot Plesier! Bly julle get dit geniet!

Ocean Pearl
Linda F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We found everything to our satisfaction.

Ocean Pearl is centrally located and places of interest are easily accessible. The apartment was comfortable. We appreciated having amenities such as a washing machine and Netflix. The resort is well maintained. Check-in was smooth and hassle-free.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

We are glad you enjoyed all the amenities :-)

Ocean Pearl
Corne H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H
Gesin met klein kinders

Als was baie mooi skoon en netjies. Het baie tuis gevoel.

Ons het ook gehou van die staproete onder by die river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Groot Plesier! Die rivier is definitief ‘n bonus in River Club.

Ocean Pearl
Yolanda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda S
Gesin met tieners

Lekker gemaklik.

Lekker gemaklike plek. Lekker speel- en swemplek vir die kinders. En die tennisbaan 'n bonus. Het die strand bietjie nader verwag soos dit op foto's aandui. Maar bietjie stap doen mens goed. Alle geriewe is beskikbaar. Behalwe 'n mop. Die mense van Plettenberg is bietjie nors oor die algemeen. Behalwe die sekeruteitsmense by die hek. Hulle het elke dag gegroet en gelag. Ons wat van die plaas afkomstig is, groet mekaar nog elke dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Hi Yolanda ek is bly julle het lekker gekuier. Die blou floorwiz eco fibre mop is in die kas waar die besem is. Hoop julle kom kuier weer vir ons in pragtige Plett.

Ocean Pearl
Louis S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies, volledig toegerus.

Ons het die kort kuier baie geniet en sal weer in die toekoms by Ocean Pearl plek bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Hi Louis,
Julle kan enige tyd langer kuier. Hoop om hou van julle te hoor!

Ocean Pearl
Amelda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda V
Gesin met tieners

Lekker gekuier en die plek is netjies en goed toegerus.

Ons sal graag weer besoek. Rustig om net rond te loop, alles is pragtig en netjies. Verder baie om te doen deur tennis, muurbal te speel, te swem en ook vis te vang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Groot Plesier! Hoop julle kom weer kuier.

Ocean Pearl
Abraham S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham S
Gesin met klein kinders

Was baie beïndruk met die rustigheid en stilte.

Volgende keer moet julle vir my 'n plek naby 'n lekke visvangplek gee en nader aan die see asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Hi Abraham ons is bly jy het lekker gebly.

Ocean Pearl
Richard V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard V
Gesin met tieners

Overall satisfactory stay.

It is easy to be critical, but some things which may be worth noting. The unit is smaller than the pictures made us believe, but the open door to the patio made up for this in the living area specifically. DSTV: I recall the apartment saying it has DSTV - It does not. It has a smart TV and some connection (not sure if ADSL or Fibre, but it was slow) which requires a log on to live DSTV. The screening was disrupted (sometimes spinning for connection), we could not use Catch Up or play any movies which was frustrating and something guests should be warned about. Bed in Main room: I think it was a standard double with a metal frame at the bottom which for me at 6ft 2 inches required me to stick my feet through the bars or curl up. Ideally a queen should be be recommended and owners encouraged to not have bed frames at the bottom of the beds which just makes it feel cramped and small. Close to entrance. Whilst is was easy to get in and out the complex, we found being close to the entrance an issue. We could hear the traffic from the road alongside the complex, cars in and out of the gate and people playing tennis in the morning around seven-ish. Pool for the residents: This was a nice feature to have the specific area just for residents and the pool. Mosquitoes: We noticed them on first day so bought mosquito plugs - maybe the plugs were in the apartment, but something in summer to consider providing or advising guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa N
Gesin met klein kinders

Fantasties, veilig, vriendelik, goeie ligging!

Kinders kon lekker met fietse in estate rondry. Het altyd veilig gevoel. Swembad en tennisbane gebruik was bonus! Eienaar Melanie baie behulpsaam en beskikbaar! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dl S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dl S
Gesin met klein kinders

The Hosts are extremely well organized catered for all our needs and went extra mile to make our stay a unforgettable getaway.

The place had everything you needed and more. Super clean, kids loved the garden private pool tennis courts. Would come back in a heartbeat recommend to all. Thanks once again to Melanie and her family for taking such good care of us will be booking it again soon. Best value for money in Plett would not stay anywhere else location privacy and lots to do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Thank you for the lovely review, John.
We would host you and your family anytime again.
Hope to hear from you soon.
Stay safe

Ocean Pearl
Sulet L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier by Ocean Pearl.

Veilig, netjies en goed toegeruste blyplek. Mis ontbyt en kuiers op die stoep. Vriendelike en behulpsame eienaars. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Plesier Sulet, kom gerus weer sodat julle kan kuier en ontbyt om ons stoep. Ons is so bly julle het dit geniet.

Ocean Pearl
Maritza V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V
Saam met vriende

Dit was awesome gewees.

Baie, baie dankie Mel, ons sal definitief weer kom kuier en sal julle aanbeveel vir enige iemand. Dit was so lekker gewees en so baie om te doen. Ons het dit baie geniet en is so sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Hi Maritza kom gerus weer julle is baie welkom.
Geniet die res van julle wittebrood.

Ocean Pearl
Reinette D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D
Gesin met klein kinders

Pragtig en heerlik lekker!

Baie netjies en skoon. Het heerlik gebly en sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris. S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris. S
Saam met vriende

Excellent location, comfortable and modern unit! Very obliging and helpful owner.

Very quiet and peaceful surrounds. Swimming pool a bonus. Well located, good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Thanks Chris. You are welcome to visit again.

Ocean Pearl
Levina G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levina G
Gesin met tieners

Een perfekte wegbreek by Mustique 3 in The River Club. Hierdie verblyf is vir seker meer as 'n 5 ster-akkommodasie.

Ons het hierdie vakansie beplan met 3 groot seuns, al drie oor 18 jaar en Mustique 3 was regtig perfek vir ons familie. Alhoewel dit die hele week gereën het in Plet het ons elke bietjie tyd gebruik by die tennis- en muurbalbane. Alles was in Melanie se plekkie, tot tennis- en muurbalrakette en balle. Die plekkie was skoon en netjies en daar was absoluut niks tekort nie. Melanie was baie behulpsaam en ons kon haar enige tyd van die dag kontak. Ons sal vir seker weer daar bespreek en beveel dit aan vir families wat net wil wegbreek en tyd saam geniet. Baie dankie Melanie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Dankie Levina dat julle in ons dorpie kom kuier het. Dis so lekker om te hoor dat julle dit geniet het. Julle is enige tyd weer welkom! Hoop om gou weer van julle te hoor!

Ocean Pearl
Leone M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone M
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging met uitstekende geriewe.

Ons was aangenaam verras met die ligging en geriewe van The River Club. Mustique 3 was goed toegerus met strandstoele, 'n strandsambreel, handehanddoeke asook tennisrakette en bordspeletjies. Mustique 3 is ideaal vir enige gesinsvakansie naby die see. Daar is toegang tot tennisbane en 'n swembad in The River Club self, asook toegang tot 'n privaat swembad wat beskikbaar is vir die Mustique eenhede. Die eenheid was skoon en netjies met aankoms en die sleutelooreenkoms was gerieflik en eenvoudig. Die eienaar is baie behulpsaam en hou 'n mens op hoogte van oulike gebeure in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet Leone, en van die geriewe gebruik gemaak tot julle beskikking. Ons sien uit om julle weer te huisves.

Ocean Pearl
Johan A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Gesin met klein kinders

Lekker, genotvol, rustig en veilig.

Dit was fantasties, plek was netjies en voortreflik, betrokke partye insluitend eienaar was behulpsaam, bedagsaam en ondersteunend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Groot plesier Johan. Julle is welkom enige tyd. Groete uir pragtige Plett, Melanie.

Ocean Pearl
Louise G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, ligging perfek en veilig.

Alhoewel dit deel vorm van 'n kompleks was ons nog steeds privaat, ons het lekker vis gebraai en die swembad was naby. Ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Groot plesier, Louise ons is bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.
Groete uit pragtige Plett
Melanie

Ocean Pearl
Marieke D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke D
Gesin met tieners

Lovely place with great facilities.

Great hostess. Lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R
Gesin met tieners

Wat 'n pragtige plek. Skoon, netjies en modern. Baie veilig. Vriendelike diens.

Ek was aangenaam verras oor die mooi plek en dit binne 'n pragtige estate. Dit was so rustig en stil en ons sou nog langer wou bly. Kan regtig die plekkie aanbeveel. Ons kan nie wag om terug te kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emil B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil B
Gesin met tieners

Great stay!

Good location and all amenities both the apartment and club. Host was excellent and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Thank you, Emil, for staying at our apartment. If you visit your dad again please let us know. We would love to host you and your family again.

Ocean Pearl
Tina M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina M

Lieflik.

Uitstekende waarde vir geld en 'n puik ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Kom gerus weer kuier vanuit Dubai.
Groete daar!

Ocean Pearl
Andre S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Gesin met klein kinders

Wonderful accommodation.

Excellent value for money. Unit was spotless with everything that you could need for a holiday away (including tennis rackets and balls). The complex is conveniently located close to shopping centres and restaurants. 24/7 complex security was also very friendly and helpful. Hostess was out of the country (but stayed in contact via Whatsapp) but her parents were warm and welcoming. Would highly recommend this accommodation to anyone looking to stay in Plett.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Thank you for the review Andre and we glad you enjoyed The River Club. Please come again.

Ocean Pearl
Elizabeth K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth K
Gesin met tieners

Dit was 'n fantastiese ervaring. Ek sal ander ook aanbeveel om daar te bly en ek sal weer daar gaan bly.

Dit was 'n fantastiese ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Dankie Elizabeth, ons hoop julle kom kuier weer in Plettenbergbaai.

Ocean Pearl
Kobus M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M
Saam met vriende

Great waarde en gerief.

Waarde vir geld. Skoon, netjies en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Sien julle sommer gou gou weer!

Ocean Pearl
Anelle V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle V
Saam met vriende

Wonderlik sentraal geleë, rustig, veilig, netjies en baie goed toegerus.

Ons was vier mense wat vir vier aande in Mustique gebly het. Fasiliteite was alles wat ek verwag het en ons het niks nodig gehad nie. Die gasvrou het moeite gedoen om vir my inligting te stuur oor goed om te sien en doen in die area o.a. die Woensdag-mark by Old Nick wat ek nooit andersins sou sien nie. Dis maklik en veilig om na die naaste strand, restaurante of winkels te loop (moeilike tyd van die jaar vir parkering in Plett). Die kompleksie het sy eie privaat swembad wat baie lekker was al kon ons die River Club se groot swembad en sportgeriewe gebruik sou ons wou. Dit is redelik naby die groot pad wat in Plett inkom, maar ons het nooit enige verkeer gehoor nie. Baie rustig met vriendelike gashere en komplekssekuriteit. My enigste kritiek sou wees dat die buitemeubels nie baie gemaklik was nie en dit een van die min eenhede sonder 'n lê-stoel of twee. .Vir die prys en die posisie veral oor die hoog somerseisoen sal ek dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Pearl se terugvoer

Dankie dat julle in Plett Kom kuier het en in ons plekkie gebly en dit geniet het. Ons is bly julle het lekker gebly en hoop om julle weer te sien.

Ocean Pearl
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Pearl, River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5430bf0d1c74db7ccd59b0ec3d6e50a82423d63fb7f691ebda092355d66a6631ea9f70b8011d54eb36676287cc8ac536a09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 Ocean Pearl River Club 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.061628 23.369675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem