by Oakwood Lodge | LekkeSlaap
+18

Oakwood Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Oakwood Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5
Hans T - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hans T
Besigheidsreis

Ons het 2 kamers bespreek, het Donderdagmiddag so 6:30 pm ingeklok, moes lank buite in straat staan om te toeter om te laat weet ons is daar, met nog 'n voertuig wat wag.

Ons het uitgeklim heen-en-weer voor in die straat gestap en gewaai, uiteindelik het iemand in ontvangs ons gesien. Was maar onvriendelik met die registrasieproses. Altwee kamers se DSTV het nie gewerk nie, een kamer se lugreëling hey nie gewerk nie, ons is toe na 'n ander kamer geskuif.

Shannon S - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon S
Enkelreisiger

Comfortable.

The employees are very helpful and kind. They do extra effort with small things and take pride in the lodge.

Denise E - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise E
Gesin met tieners

Baie goeie diens.

Kamer is perfek, ons was daar vir 4 aande, en hul het elke dag kom skoon maak, vriendelik.

Barbara B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B
Enkelreisiger

Ek het baie lekker gebly. Pragtig en ruim.

Goeie ontvangs, maar ontbyt is nie geoffer nie en in die kamer was 1 rooibos, 1 Ceylon en 2 koffiesakkies met 2 Ellis Brown sakkies. In die bittere koue sou ek verkies het om meer as een warm koppie tee of koffie te drink, maar kon nie. Het vir vars melk gevra en dame het vir my gegee. Sou gehou het van 'n helder lig by spieël by voordeur, te donker in die hoekie. Baie lekker geslaap.

John P - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagtuiste met goeie ruimte.

Personeel vriendelik, hulpvaardig. Netjies en redelik sentraal geleë. Goeie parkeerplek met genoeg ruimte vir 'n sleepwa.

Anne-marie D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D

Professioneel.

Die ontvangs was vinnig en professioneel. Die kamer was elke dag skoongemaak. Ons was met rus gelaat ─ glad nie gesteur deur die bestuur van die gastehuis nie. Daar was geen ander oproerige gaste nie. Die gastehuis word professioneel bedryf met verskeie mense in diens en is naby al die muurbalbane waar my dogter die naweek muurbal gespeel het. Loopafstand vanaf St. Michaels-skool.

Oakwood Lodge se terugvoer

Dankie Anne-Marie vir die terugvoer, ons waardeer dit.

Oakwood Lodge
Koketso M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koketso M
Saam met vriende

Amazing.

It was amazing, clean and the staff were friendly.

Ignus H - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon, net jammer kamer was nie reg in tyd nie.

Als verder perfek.

Megan L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Perfekte akkommodasie. So mooi en perfekte ligging.

Marga H - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marga H
Gesin met tieners

Netjiese verblyf, sentraal geleë.

Te min handoeke vir aantal gaste. Toiletpapier moes ons voor vra. Daar was koffietafel met koffie, suiker, tee ens., maar ons moes ons eie melk bring, nie gewoond daaraan vir gastehuise nie. Ontbyt het ons versoek vir Saterdagoggend, maar dit was reeds vol. Ek sou voorstel dat hulle wegneem ontbyt sou aanbeveel, of ete in die kamer. (Net 'n voorstel, eerder as om mense weg te wys van die ontbyt tafel).

Maricka H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricka H
Enkelreisiger

Uitstekende ligging, heerlik stil, gerieflik en skoon.

Sal definitief weer besoek.

Alé S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alé S
Gesin met klein kinders

Netjies, puik diens, ideaal vir oornag.

Ons slaap gereeld op plekke oor en kan Oakwood beslis aanbeveel. Die diens was fantasties en ons is vinnig gehelp met enkele versoeke. Dis so skoon, jy kan van die vloere af eet. Dis boonop perfek geleë, en die hele bespreking en inklok- en uitklokproses het seepglad verloop. Dankie! Ons het heerlik oorgeslaap.

Fernando J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando J
Gesin met tieners

Waarde vir geld sonder om goedkoop te voel.

Vanaf die bespreking tot die ekstra matras in die kamer was alles 'n plesier.

Surina M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina M
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en gemaklik.

Goeie diens, skoon en gemaklike kamers.

Frank C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank C
Gesin met tieners

Good value for money.

Clean and very helpful and they keep in contact with you as to when you will arrive.

Micheal J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Micheal J
Gesin met klein kinders

Diens was baie goed. Die eenheid was baie skoon.

Die eenheid was skoon en netjies. Personeel is professioneel.

Linda F - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf. Uitstekende ontvangs. Veilige gevoel. Heerlike pizza-restaurant net af in die straat.

Netjiese, skoon verblyf. Vriendelike ontvangs. Gevoel van veiligheid.

Jaco O - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco O
Enkelreisiger

Het verblyf naby hospitaal gesoek. Baie geskik.

Het verblyf gesoek naby hospitaal om tydens besoektye nie te ver te reis nie. Sentraal in stad.

Ria S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en professioneel.

Ons was regtig verbaas met Oakwood Lodge se ligging, wat in 'n besigheidsarea geleë is, maar jy hoor geen geraas nie. Slaapgeriewe was uitstekend, ek wil net aanbeveel dat julle net 1 stel dunner kussings ook op die beddens sit. Die personeel is professioneel en vriendelik. Sal weer hier oornag as ons in Bloemfontein is.

Ronald M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagverblyf op terugkeer huis toe na vakansie.

Goeie waarde vir verblyf en heerlike ontbyt.

Juan G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G
Enkelreisiger

Uitstekend!

Uitstekende en vriendelike diens.

Karen K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, baie skoon en ontbyt was baie lekker.

Sien sterre.

Maria T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Rustig.

Naby MediClinic hospitaal waar ons wou wees. Ontbyt redelik, kamers skoon en netjies.

Liana V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustige nagrus.

Daar was geen melk nie, daardie sakkies melkpoeier was nie goed nie. Net een koffiebeker in kamer. Kon nie vir my man koffie maak nie.

Jan D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Netjies en skoon. Net jammer dat ander gaste soms lawaai. Maar ek blameer nie die gastehuis nie.

Lekker om om te bly. Naby al die nodige besighede.

A H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
A H
Besigheidsreis

Dit is bekostigbaar vir sakereis en baie sentraal.

Die lodge is in 'n goeie area naby restaurant en winkelsentrum. Personeel is vriendelik ek het net 'n ekstra rekening gekry vir etes, ontbyt waarvoor ek gedink het ek het betaal, maar kamers skoon netjies en die lodge word goed onderhou.

Dorothy V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig 'n veilige, rustige, verwelkome verblyf geniet.

Personeel vinnig. Kamers baie netjies. Veilige parkering vir motors. Netjiese badkamer met heerlike warm water. Beddegoed skoon en warm. Geen onnodige geraas nie. Naby hospitale.

Carien V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carien V
Saam met vriende

Presies waarna ons gesoek het!

Vriendelike personeel en Oakwood Lodge is werklik mooi. Sal net aanbeveel vir nog 'n kombers of 2 gedurende die koue Bloemfonteinnagte en miskien 'n liggie by ingeboude tafeltjie vir grimering ens.

Rina E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Tee en koffiegeriewe onvoldoende, benodig aandag. Ketel te laag geplaas. 1 teesakkie, geen melk.

Christelle F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig met vriendelik personeel.

Plek is baie netjies, vriendelike personeel en baie rustig. Ek beveel die plek aan vir enige een wat wil oornag in Bloem.

Antoinette D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette D
Saam met vriende

Netjiese, ruim kamers.

Sal vir seker weer hier bespreek.

Carin J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carin J
Saam met vriende

Lekker gebly.

Dit sal baat om aandag te gee aan die netheid van die klein agterplasie - blare opvee en stoele skoonmaak. Laat 'n nota in die kombuisie om gaste te herinner dat daar 2-plaatstofies op aanvraag beskikbaar is. Die negatiewe 2015 resensies is glad nie meer van toepassing nie; die fasiliteite is netjies.

Mike & Denise T - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mike & Denise T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were impressed.

Could have had coffee/tea/sugar in the room and perhaps a bigger rug/carpet for the cold floor. We thought it was a bed a breakfast booking.

Sampie E - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sampie E
Besigheidsreis

Ons moes van kamer verskuif.

Ons was eers in die wittebrood-suite, maar toe vra ons vir 'n ander kamer en kry toe 'n heelwat kleiner kamer. Die stort was vol alge. Daar was geen spieël om in te kyk terwyl jy jou hare kam nie. Daar was geen rak in die badkamer nie. Alles was donker, stowwerig en vaal. Die gordyne het oud gelyk, was stowwerig en het nie ordentlik op die vensters gepas nie.

Richard V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

Good service and very comfortable rooms.

Vanaf
R590
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R590
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steynlaan 61, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56aed6a64db1101f3d9cb9a3736de5eef5336773bb5ac1bba28c77af3f8b2f5433658fae4c22247039e01940e14db36de4a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590  per nag, vir 1 mens 35 5 1 5 61 Presidentsteyn Avenue Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.105102379919 26.207332536578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem