Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakdale Cottages

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 39 resensies vir Oakdale Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dave D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing.

We were disappointed with the accommodation. Things were not as clean as other places even though there is a R350 cleaning charge. The tap water was dark brown. The cockerels crowed from 3.30 am.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakdale Cottages se terugvoer

Dear Dave,
I am sorry about the cleanliness issue. However, this was peak season and I normally don't do single night bookings over this period, but I still accommodated you. I had only two hours to clean your house since you requested an early check-in. I am quite sure you can understand this. Moreover, I am certain your bathroom and bedding were perfectly clean.
Further, I was on my phone the whole time with you. You knew this was a self-check-in booking, so I don't understand the low rating for customer service.
It's routine when you book on a farm, to expect chickens and other animals which might sometimes be a nuisance. Please read all the information about farm stays and you will see that there are a lot of animals. I do not have control over a cockerel, believe me...
The cleaning fee is actually an admin fee for one-night bookings and it doesn't relate to cleaning. This is a standard fee across SA and LekkeSlaap.
It was a pleasure assisting you at short notice since accommodation was a big problem during this time of year. Blessings.

Oakdale Cottages
Njs V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Njs V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap maar tog terleurgesteld.

Voldoen nie aan advertensie nie. Het spesifiek geboek vir badkamer met bad (huis 2) en daar was slegs 'n stort. Beligting is ook nie voldoende nie. Waarom nie die fooi verhoog en die skoonmaakfooi skrap nie. Sal meer realistiese idee van prys gee. Sal ook gaaf wees as die situasie met die water op advertensie geplaas word en nie eers na bespreking nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakdale Cottages se terugvoer

Beste Njs
Daar is slegs een huis waar 'n bad in die badkamer het en dit is baie duidelik op my webwerf gemerk as Cottage 6.
Wat die water aan betref is dit slegs in droeë tye en is dit n standaard skrywe wat ek uitstuur. Sover my kennis strek was daar absoluut geen fout met enige water terwyl julle oorgebly het nie. Ons water in ons krane is bergwater en baie skoner en gesonder as enige dorpswater.
Elke kamer het bedliggies en hooflig sowel as al die ander vertrekke.
Daar is self ekstra lampies en laai ligte vir kragonderbrekings wat jy kon gebruik het.
So ek verskil heeltemal van jou opmerkings en sou dit ook waardeer het as jy hierdie probleme met my opgeneem het terwyl jy daar was.

Oakdale Cottages
Elri S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly op die plaas!

Oakdale Cottages is 'n heerlike rustige oornagplek wat ek beslis sal aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob B
Gesin met tieners

Very comfortable stay.

We were very comfortable, and everything we needed was there. We would definitely stay again. The kids enjoyed the animals which wandered around the yard outside the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hanlie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oakdale Cottages is volgens my sub-standaard.

Ons travel baie, maar hierdie plek was die laagste standaard waar ons al gebly het. Die TV het nie gewerk nie (ek het die eienaar gebel en sy het gesê my man moet net die haasore installeer - daar was nie haasore nie). Toe ek die warmwaterkraan in die kombuis oopdraai, gaan daar 'n helse knal af dat ek en my man in skok vir mekaar gekyk het - nodeloos om te sê ons het die warmwatersilinder afgesit en toe glad nie die volgende oggend gestort nie! Niks in die cottage pas bymekaar nie - alles lyk run-down!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakdale Cottages se terugvoer

Dit is baie vreemd om hierdie klagtes te lees. Die gas geiser werk 100% en bitter baie mense bly in hierdie huise en het nooit ooit probleme nie. 'n Mens kan nie die geiser afskakel nie, en ek verstuit my om te sê maar dalk weet julle niks van gas geiser af dan nie.
Julle het aangedring op DStv en was ongelukkig omdat ek gesê het ek het nie hierdie beskikbaar nie.

Oakdale Cottages
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H
Saam met vriende

Rustig en opwindend.

Rustig en lekker om te kuier saam familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing.

Was 'n lekker, ruim huisie met als wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakdale Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar.
Ek is bly julle het dit geniet
Altyd welkom

Oakdale Cottages
Chris K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie goed geleë vir rugby-ondersteuners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en so verfrissend.

Het 'n ongelooflike rustige tydjie gehad by die plasie. Dis baie verfrissend en die plaasatmosfeer met ons ander "vrinne" (eende, beeste, katjie, hoenders en donkies) was 'n regte hoogtepunt. Rêrig die saligheid vir ons stadsjapies. Sal definitief weer kom kuier. Irene was 'n toereikene en uitstekende gasvrou. Het even ons uitgesort met ekstra hout sonder om ons ekstra te charge tydens loadshedding. Die woonstelletjies is so pragtig. Plaaslike, idilliese plekkie met even 'n binnekaggel teen so 'n billike prys. Dankie weereens Irene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakdale Cottages se terugvoer

Baie dankie Freddie. So bly julle het die kuier geniet. Julle sal altyd welkom wees. Groete

Oakdale Cottages
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Enkelreisiger

Ek het 'n baie vriendelike ontvangs gehad.

Na 'n "ontvangs" gesprek het klaviere ter sprake gekom en ek is genooi om die klavier in die huis te probeer. DIt was nogal 'n belewenis. Die ontvangs was baie vriendelik en vroegoggend het die hoenderhaan aan my bevestig 'n nuwe dag is aan't breek. Heerlike plaasatmosfeer uit die gewoel en geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N

Rustig en ontspannend.

Wat 'n voorreg om soggens met natuur- en dieregeluide te kon wakker word en oggendkoffie te kon geniet op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakdale Cottages se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Altyd welkom by ons.

Oakdale Cottages
Jana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana V
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Vriendelike ontvangs. Netjiese eenhede met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakdale Cottages se terugvoer

Dankie Jana.
Ek is bly julle het dit geniet op die plaas. Julle is altyd welkom.
Groete

Oakdale Cottages
Marius N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Saam met vriende

Ongelooflike akkommodasie!

10 uit 10. Juweel van 'n plek. 10 uit 10 vir ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario- B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario- B

Het van Port Elizabeth na Riversdal toe gekom vir die landbouskou.

Het die skou baie geniet en het die ou tronk verken en 'n heerlike middagete daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakdale Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou Boodskap. Ek is bly jul het die verblyf geniet. Julle sal altyd welkom wees by ons in toekoms.

Oakdale Cottages
Francine C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francine C
Saam met vriende

Baie lekker sentrale verblyf!

Lekker skoon verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen M

Alles wat mens nodig het vir oornagverblyf.

Veilig en netjies met 'n lekker plaasgevoel. Baie vriendelike ontvangs. Groot waardering vir die aparte bottel drinkwater.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgwin L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgwin L
Saam met vriende

Waarde vir geld. Sal definitief terugkom.

Ideaal vir vriende en familie, definitief sal ek dit aanbeveel, self tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakdale Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. En is altyd baie welkom hier.

Oakdale Cottages
Goliath S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goliath S
Gesin met klein kinders

Oakdale Cottages is fantasties.

Die rustigheid en plaasatmosfeer sowel as veiligheid is fantasies. Dankie Irene dat jy jou paradys met ons gedeel het. Sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakdale Cottages se terugvoer

Dis 'n groot plesier. Julle is altyd welkom.

Oakdale Cottages
Louise E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E
Gesin met klein kinders

Ek wil my huis verkoop en daar gaan bly.

Dit het gevoel soos huis, pure plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinton K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Quinton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie gerieflik. Nie waarde vir geld.

Eenheid kort 'n opknapping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakdale Cottages se terugvoer

Ek het vir julle 'n baie groter eenheid gegee as wat bespreek was. Wat die skoonheid en netheid betref was daar absoluut geen fout met my eenheid nie. Tydens jou verblyf, het jy nooit iets gesê ook hieroor nie. Wat waarde vir geld betref, is ek die goedkoopste in die hele dorp. Dit sou ideaal gewees het as jy jou misnoë opreg met my geopper het terwyl jy hier was sodat ons daaraan kon gehoor gee.

Oakdale Cottages
Rosina R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties,verfrissend en die atmosfeer is sielsverkwikkend. Moet net die plekkie se face verander.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelize V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hannelize V

Nie tevrede nie.

Omtrent 2 weke voor die datum van verblyf het die dame van Oakdale Cottages gesê dat sy dubbelbeprekings het en dat sy ons nie meer kan akkommodeer nie. Sy het wel ander verblyf voorgestel, maar ons was nie baie tevrede met die behandeling nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Gemaklik vir wegbreek.

Hierdie juweel is definitief nog 'n besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sureta M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sureta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar gaan bly.

Heerlike plaasatmosfeer. Alles was net lekker en mooi skoon. Alles wat mens nodig het is daar. Tweede keer dat ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, veilig.

Dit is net as jy wil braai, dat daar nie buite-braai was nie en die binne-braai is onder, so jy moet die hele tyd gebukkend staan en braai. Verder is alles puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas-atmosfeer!

Dit was baie spesiaal om in hierdie bekoorlike ou huisie te oornag. Als wat jy nodig het is daar en als só mooi versier. Sou graag langer wou bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Regte plaasomgewing. Baie rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir 'n moeë reisiger.

Dit was stil en rustig. In die natuur. Huisie is baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar. Huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corna S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in oorvloed!

Volledig toegeruste kothuis met alles wat jy nodig het en meer! Sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat in rus en vrede wil bly. Omgewing is pragtig en dorp het al die nodige winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anine W - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die rustige, aardse ongejaagde persoon!

Dit is die absolute oplossing vir die persoon wat hou van kaggelvuur en gerieflike eenvoud. Plaasdiere en hoenders rondom jou voete is vandag 'n luukse. Die plek word beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustig en skoon.

Dit was 'n goeie ervaring. Dit is dalk 'n bietjie duur vir die feit dat daar nie melk vir die koffie en tee was nie, en dalk sou 'n beskuitjie of iets bygedra het tot die goeie ervaring. Ek kan dit aanbeveel vir die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elandre M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre M
Saam met vriende

Baie lekker en rustig. Vuurherd in kombuis 'n wenner.

Dis baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring. As jy Riversdal toe wil gaan, is dit die regte plek om te kuier.

'n Paar klein dingetjies kan meer gedoen word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26a3c2d4cdc9300a6b4a32af853cca296f7670ea32ed025fc86741a059ee20a769fb196d652bfe632d3156e1f7a959321e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 R323 Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073012994353 21.241314411163