Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O So Kozi

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Met 'n verblyf langer as 5 dae, diens ons die wooneenheid in die helfte van die verblyf tyd gratis.

As gaste die skoonmaakdiens wil gebruik, is dit teen R50 per dag beskikbaar.
Alhoewel daar 'n wasmasjien in die badkamer is, kan gaste se wasgoed teen R50 per bondel gewas word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 18, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA597a4c80da3c48e7e942605f7249e41b3436e7bccfbf11899349bb9008f6e9d4c862f56f924ea9196206a4940016a85e1f4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 18 Strand Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.003388442763 23.457395732403