Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyaleti Lodge and Villa

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelaweg 312, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nyaleti Lodge and Villa bied luukse B&B-verblyf omring deur pragtige tuine en is op die gesogte groenbelt op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë.

Verblyf word in die Nyaleti Lodge en die Nyaleti Villa, wat net 100 m weg is, aangebied. Die Nyaleti Lodge het 3 en suite-gastekamers met privaat stoepe. Die kamers deel 'n boma-area, 'n sitkamer en 'n swembadarea.

Die Nyaleti Villa is 'n aparte huis met 'n wittebroodsuite, asook 2 addisionele en suite-kamers wat die gemeenskaplike areas in die huis deel. Dit sluit 'n swembad, TV-kamer, uitkykdek en boma in.

Al die gastekamers is pragtig versier met Afrikakuns en komplimentêre Karoo-laventelbadprodukte word voorsien. Elke kamer het gratis WiFi, wasgoeddienste, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n privaat stoep. Elke kamer word daagliks skoongemaak. Ontbyt word in die sitkamer by Nyaleti Lodge bedien.

Die pragtige tuine het inheemse plante wat baie plaaslike spesies voëls lok, byvoorbeeld die horingbekvoël, bosvisvangers, kwêvoëls en soms uile.

Gaste het toegang tot die verhewe uitkykplatform. Dit is 'n goeie plek om na die sonsondergang te kyk, die inwonende diere te bewonder of om voëlkyk te geniet. Voëlboeke en verkykers is beskikbaar en kan by ontvangs geleen word.

Gaste kan langs die swembad lê en na die geluide van Afrika luister of die vele buitelug-doendinge wat die area bied, geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Nyaleti Lodge and Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ann and Marlon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 10

Ligging

  • Maroelaweg 312, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Nyaleti Lodge and Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelaweg 312, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsFUNuunMHPnnnFlhlVQ31s8Sl11FR8aF85KTAKzKeHBcQK8zEj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 312 Maroela Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.347122020107 30.974632494312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem