Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyala Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gouws-laan 186, Raslouw AH, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nyala Cottage is ’n knus kothuis met ’n grasdak wat verblyf aan 2 gaste in Raslouw AH, Centurion bied. Dit bied maklike toegang tot die M10 en die R55 vir sakereisigers en besoekers.

Dit is op ’n kleinhoewe wat deur bome omring word. Hierdie oopplan-kothuis het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort.

Die kombuisie is met ’n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ’n eetarea vir 2 gaste. WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het ’n privaat sitarea buite en veilige parkeerplek word voorsien.

Nyala Cottage is 3 km vanaf die Mall@Reds-winkelsentrum, 6 km vanaf die Zwartkop-buiteklub en 7 km vanaf verskeie ander winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Nyala Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Nyala Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gouws-laan 186, Raslouw AH, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Nyala Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gouws-laan 186, Raslouw AH, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82d758240da411b6f385ab4bb6684d516314be9b5fc4f7dce45b8f3ef0d2f8d1dfa5e91f4afabc09816bb06d0cc42c087ae4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 186 Gouws Avenue Raslouw AH 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.84850920451 28.128923703427