Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

North Beach Durban Holiday Apartment

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

North Beach Durban Holiday Apartment is ideaal vir 'n gesin, groep of korporatiewe bespreking wat op soek is na ontspanne verblyf.

Die woonstel het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Daar is 'n ruim leefarea met 'n gemaklike sitarea met 'n balkon en 'n volledig toegeruste kombuis, ideaal vir alle selfsorgbehoeftes. Die woonstel het DStv-Compact.

Die kompleks het 'n swembad wat gaste kan gebruik. Daar is ook 24 uur-sekuriteit en parkeerplek binne die terrein vir ekstra gemoedsrus.

Die strandfront in Durban staan bekend as 'n paradys vir diegene wat op soek is na pret waar 'n subtropiese karnavalatmosfeer heers. Durban se strand bied uitstekende swem- en branderplankry-geleenthede asook 'n wêreldgehalte-promenade en strek tot by die fantastiese Suncoast Casino in die noorde en Ushaka Marine World in die suide. 'n Paar tree wes is Durban Sentraal met 'n interessante mengsel van Victoriaanse, Georgiese en moderne argitektuur. Die pragtige hawe het klein kunsvlytjies, eetplekke soos Afro-bistro's tot oesterkroeë.

Die woonstel is stapafstand vanaf Suncoast Casino Entertainment Centre, die strand, winkels en Moses Mabhida Sokkerstadion. Dit is ook naby supermarkte, uShaka Marine World, Summer Square, Pick n Pay, North Beach Spar, Tops en Durban Hawe. Die Durban ICC is 5 minute se ry van die verblyf af.

Daar is nog 'n woonstel beskikbaar wat verblyf aan nog 4 gaste bied. Dit is in dieselfde woonstelkompleks geleë. Gaste moet asb. navraag daaroor doen.

Slaapplek

’n Bespreking by North Beach Durban Holiday Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir North Beach Durban Holiday Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink North Beach Durban Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA298ed0b0dadd97e41ec81edcdb5fd096eaaf6b18d60597a83b905e4cb9bb485f1892ed52dd97fe8ee8e8cede3bcfbb9a7ac7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 41 Sol Harris Crescent North Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.840226704585 31.033358911115