Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noordoewer Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Noordoewer Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lelo M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelo M
Enkelreisiger

Great resting place.

I travelled to Namibia from South Africa alone and I truly appreciated the safety aspect of the guesthouse. The dinner and breakfast were so good with big portion sizes, so much I had to request takeaway which made a great lunch on the road. The room was clean and the guesthouse is located perfectly next to the border for convenience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcha R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marcha R

Ou gunsteling, nie meer op standaard.

Die algehele instandhouding en netheid van die gastehuis benodig dringende aandag. Die eens wit beddegoed is nou 'n ligbruin kleur en die beddens was nie netjies opgemaak nie. Die gaskoeldrank wat ons saam met ons wegneem-ontbyt ontvang het, het reeds 30 Junie 2022 verval. Aandete was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesbet P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbet P
Gesin met tieners

Oase in die woestyn!

Wonderlike lugverkoelde kamers, lieflike swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vic P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagstop met goeie kos.

Veilig en gesellige plek om te oornag voor ons vakansie in Namibië. Lekker atmosfeer en vriendelike mense. Al die nodige om goed te rus en te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S
Saam met vriende

Puik en vriendelike personeel. Voel dadelik tuis.

Wonderlike omgewing. Rustig en ontapanne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosanne P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

'n TV in die kamer sou waardeer word, aangesien dit bitter koud was buite en ons graag die rugby wou kyk. Die kos en behandeling was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename oornagfasiliteite.

Die kamers was koel, skoon en gerieflik. Alles was piekfyn. Die aandete was heerlik, basiese Engelse ontbyt. Heeltemal voldoende, net nie regtig veel opsies vir die meer gesondheidsbewuste reisiger nie. Ons sal wel beslis weer daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Clean and well equipped.

Relaxing atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarien J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlike aandete en ontbyt, vriendelike gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Gesin met tieners

Kan dit definitief aanbeveel!

Ek het regtig hierdie gastehuis aanbeveel! Ons het heerlik geslaap, geswem en geëet. Baie dankie!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Issi P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Issi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Aangename, netjiese verblyf. Baie netjiese verblyf met lekker kos. Waarde vir geld! ’n Rusoord na ’n lang dag se rys! Behulpsame en vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met vriende

Pragtig en skoon, baie goed geleë en vriendelike diens.

Ons het heerlik gebly. Pragtige, netjiese gastehuis, baie goed geleë as jy jou eerste nag in Namibia wil deurbring na die grens. Heerlike etes. Kamers pragtig skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Dit was puik, kamers is baie skoon, personeel vriendelik en heerlike aandete is aan ons voorgesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 689
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 689
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 689
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C13-pad, Noordoewer, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0qgpHPHGHX4UezNtrbTPpJL4axw1uFMAmxpNNJ72f6RmnE34K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 689 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 C13 Road Noordoewer 0000 Karas 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.733688626249 17.615421116352