Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nobis House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Nancy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Nobis House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annetjie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable. Everything was clean and perfect.

We enjoyed our stay. It is a beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Thank you so much, you are always welcome in our home.

Nobis House
Annalize V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

In Bloemfontein vir rolbal toernooi.

Heerlik in swembad geswem in die vreeslike hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Velicia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velicia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Nobis House was nothing short of extraordinary. From the moment we stepped.

Into the elegant lobby, we were enveloped in warmth. The sleek design and attention to detail throughout the house left us in awe. Our room was a haven of comfort. The staff went above and beyond to ensure our every need was met promptly and with genuine care. Dining at Nobi's restaurant was a culinary journey, with delectable dishes crafted to perfection. Nobis House provided an unforgettable experience, leaving us eager to return to its opulent embrace. Exquisite in every way!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Thank you so much for your beautiful review, Velicia. It was great hosting you.

Nobis House
Lizelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V
Gesin met tieners

Vriendelik en gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs deur Kelly. Baie sentraal geleë. Gesinsgrootte kamer is lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Thank you so much, it was lovely having you stay with us.

Nobis House
Adhil F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adhil F
Gesin met tieners

Very pleasant stay. Thank you. Our pet enjoyed too! .

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Thank you, Adhil Fataar. I'm glad she also enjoyed her stay.

Nobis House
Tedré V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tedré V
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Baie aangenaam gebly. Die plek is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Baie dankie Tedré.

Nobis House
Nolene L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene L
Gesin met tieners

Puik diens, netjies en skoon.

Nancy en haar span het ons dadelik tuis laat voel. Die akkommodasie was netjies en skoon. Ons sal verseker weer Nobis House in die toekoms ondersteun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yzelle H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yzelle H
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Nobis House is perfek geleë, vriendelike diens, elke dag gevoel of ons weer in 'n nuwe kamer slaap na room service daar was. Eienaar is on the ball!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Dankie Yzelle, jy maak my jaar.
So lekker om lekker mense te huisves.
Blessings tot ons weer sien.
Nancy

Nobis House
Roeleen C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roeleen C
Gesin met klein kinders

Behulpsaam, skoon, sentraal.

Nancy was vreeslik behulpsaam, ons het ook 2 honde by ons gehad wat geen probleem was nie, ligging is baie sentraal en kamers is gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Dankie Roeleen vir sulke wonderlike terugvoer!
Julle is 'n stunning gesin - veilig wees!

Nobis House
Annamirrie O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamirrie O
Enkelreisiger

Die ontbyt is absoluut perfek. Absoluut, die kamer is baie privaat en geniet die koue water wat vir jou wag as jy in die aande weer terug kom.

Baie goeie ligging, baie naby an Mimosa Mall en 'n kort ent weg van die Waterfront, het nie kans gekry om in die swembad te swem nie mar sal volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Wat 'n perfekte resensie! So baie dankie.
Dankbaar julle het lekker gekuier - tot ons weer sien!
Nancy.

Nobis House
Anri J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri J
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Uitstekende diens, nice mense, nice plek om oornag te bly. Sal definitief weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Twanette S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twanette S
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjiese plek. Goeie kwaliteit beddegoed.

Nobis House is baie sentraal en gerieflik geleë. Kamer is groot, ruim en netjies. Veilige onderdakparkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Baie dankie Twanette, vir die pratige kommentaar!
Sien julle gou weer!

Nobis House
Fritz B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek gewees.

Alles was perfek en verblyf het foutloos verloop. Uitstekende gasvrou alhoewel ons net op foon gesels het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdinand P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en luukse (dog bekostigbare) verblyf in die hartjie van Bloemfontein.

Ek, my vrou en ons vierpotige was onderweg vanaf Mosselbaai-omgewing na Johannesburg na 'n welverdiende vakansie. Nobis House is maklik bekombaar nadat mens vanaf die N1 in Bloemfontein ingedraai het, en dit is net so maklik om weer by die snelweg uit te kom. Die gastehuis is 'n klipgooi vanaf die sakekern, privaathospitale en die Mimosa Mall. Nancy was ongelooflik behulpsaam (telefonies) met aankoms. Die kamer was skoon, luuks en netjies. Daar was ander mense in die eenhede langs die swembad wat ook honde gehad het. Hulle het egter hulle honde (waarvan een 'n Rottweiler was) vry laat rondloop in die erf. Dit het ons taak om ons hondjie te neem om haar besigheid te doen baie bemoeilik. Ons stel voor dat Nobis House dit 'n reël moet maak dat jou honde (wanneer hulle buite in die gemeenskaplike area is) aan 'n harnas en leiband moet vas wees en heeltyd onder beheer van hulle eienaars moet wees. Ons het egter baie lekker gerus en geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

So dankbaar vir julle pragtige resensie. 'n Mens sou dink dat honde eienaars die nodige resprek vir ander vakansiegangers sal hê.
Hoop julle is veilig tuis!
Tot ons weer sien

Nobis House
Adelien D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Adelien D
Gesin met klein kinders

Oorslaap in Bloemfontein met klein kindertjies.

Lieflike plekkie met vriendelike gasvrou. Ons sal vir seker weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Gesin met tieners

Ons het baie rustig oornag en baie gasvryheid ontvang!

Alles was skoon en netjies. Ons het nie van die ontbyt gebruik gemaak nie omdat ons reeds baie vroeg atletiek toe was. Baie gerieflik vir iemand wat naby die stadion wil wees. Daar was gebottelde water in die yskas sowel as melk vir die koffie. Daar was ook beskuit in die kamer wat heerlik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

So bly julle het lekker gekuier!
Sien sommer gou weer
Nancy

Nobis House
Carla V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste diens ooit

Nancy is die vriendelikste persoon in die gastehuisbedryf. En was baie tegemoedkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

So dankbaar ek kon help!
Hoop alles het goed afgeloop - veilig wees - tot ons weer sien!

Nobis House
Christien T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien T
Saam met vriende

'n Aangename oornagplek vir ontspanning of sake doen in Bloemfontein.

Nobis House is 'n pragtig opgeknapte ou huis gerieflik geleë in 'n stil straat naby die stadskern van Bloemfontein. Dit is maklik bereikbaar vanaf die snelweg. Dit bied goed ingerigte, ruim kamers en badkamers vir 'n ontspanne tydjie weg van die huis af. Die koninggrootte beddens (of twee enkelbeddens) het stewige matrasse gehad en is oorgetrek met goeie kwaliteit linne. Die kombuisies in ons eenhede was groter as wat gewoonlik die geval by gastehuise is. Motors kon veilig binne agter 'n skuifhek geparkeer word. Ons het alles netjies, skoon en aangenaam gevind. Die vriendelike ontvangs en ekstra gebottelde water, vars melk en koffie en tee word hoog op prys gestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Christien dit was so lekker om julle hier te hê!
Dankie dat jy die tyd gevat het om so mooi verslag te skryf.
Geseënde Christus fees - tot ons weer sien!
Nancy

Nobis House
Johannesburg D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannesburg D
Enkelreisiger

Was 'n baie lekker ervaring. Baie goeie diens van begin tot einde.

Fantasties geleë naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Baie dankie, Lucas!
Hopelik keer alles aanstons terug na normaal en kan julle lekker kom kuier.
Veilig bly,
Nancy.

Nobis House
Emma O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma O

Great overnight for people with pets.

Great accommodation, centrally located, friendly and accommodating host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Dankie Emma
Wat 'n mooi 'review'! Was heerlik om julle hier te hê.
Bly gesond en veilig- tot ons weer sien
Nancy

Nobis House
Hugo V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V

Pragtige mooi kamers met alles wat jou hart begeer.

Baie sentraal, mooi verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Baie dankie Hugo, maak my hart lekker klop as ek sulke mooi terugvoer kry!
Veilig bly tot ons weer sien!

Nobis House
Johane V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V

Gasvryheid, goeie diens, goeie ligging en baie netjiese gasthuis.

Wonderlike ontbyt en die lekkerste aandetes, skaapbredie en malvapoeding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

So dankbaar julle het lekker gebly.
Altyd lekker om sulke wonderlike resensies te kry.
Veilig wees!

Nobis House
Karen K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Netjiese plek en vriendelike diens.

Goed geleë naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Baie dankie Karen vir die pragtige woorde.
Altyd lekker om ons gaste tuis te laat voel!
Seënwense vir julle pad vorentoe.
Nancy

Nobis House
Gonda L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gonda L
Gesin met tieners

Wonderlik.

Skoon, ruim kamer en baie vriendelike personeel en eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Dankie Gonda!
Maak 'n mens se hart warm klop om sulke mooi terugvoer te kry.
Hoop ons sien julle gou weer.

Nobis House
Mardine K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mardine K
Gesin met tieners

Mooi netjiese plekkie, baie sentraal geleë in Bloemfontein.

Die 4-bed-kamer is ruim, netjies en goed toegerus. Die gasvrou het baie moeite gedoen en herhaaldelik 'n probleem aangespreek met ander gaste wat net buite ons kamer by die swembad gekuier het met harde musiek. Ons was tevrede met hoe sy dit hanteer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Dankie Mardine, vir julle mooi terugvoer.
Om ons gaste tuis te laat voel in 'n veilige rustige omgewing is die hele doel.
Ek is so bly julle het lekker gebly.
Tot weersiens, veilig bly.
Nancy

Nobis House
Paul S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Enkelreisiger

Nobis se ligging is absoluut 'n wenner!

Nobis is waarde vir geld! Die gastehuis is netjies ingerig en bied alles wat nodig is. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Uitstekende ontbyt! Ek sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Dankie Paul vir die wonderlike terugvoer - altyd lekker om nuwe gaste te leer ken!
Voorspoed en seën vir julle pad vorentoe.

Nobis House
Lizelle S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging.

Baie oulike plekkie. Baie goed ontvang. Die kamer se kombuisie was onverwags maar heerlik om te gebruik. Stort en ingang by badkamer is net baie klein vir groter mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Dankie Lizelle
Ons is so bly julle het lekker gebly!
Seënwense op julle pad
Nobis House
Nancy

Nobis House
Ineke G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ineke G
Gesin met tieners

Baie sentraal geleë en lekker verblyf vir baie bekostigbare verblyf.

Sal Nobis sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Dankie Ineke vir die lieflike kompliment.
So dankbaar julle het lekker gebly.
Tot weersiens.
Nancy

Nobis House
Suenette B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suenette B
Gesin met tieners

Skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang.

Redelike goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Dankie Suenette, ons is bly julle het lekker gebly. Sien julle weer.
Groete
Nobis House

Nobis House
Petrus D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D
Gesin met klein kinders

Wonderlike blyplek, alles wat benodig word en die gasvryste gasvrou in 'n lang tyd ontmoet. Baie baie dankie.

Nancy die gaafste vrou, het ook na my kleinkind van 9 omgesien terwyl my man in hospitaal was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

So dankbaar dit gaan goed met jou man!
Dit was 'n plesier om jou te help met klein rakker. Kinders is vir ons kosbaar.
Dankie vir die pragtige repliek - ek waardeer dit opreg!!

Nobis House
Marlé S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlé S
Gesin met klein kinders

Baie skoon, netjies en waarde vir geld.

Baie goed, waarde vir geld! Als wat jy nodig het is in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nobis House se terugvoer

Dankie Marle
Dit was so lekker om julle te ontmoet! Hoop julle kuier gou weer.
Groete
Nancy

Nobis House
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 41, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvDbEQuGoLBfSvAlseGIXjp5lkglZFx7UiyOGgr0uXvwjbd1I0Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 41 Donald Murray Avenue Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.113873814726 26.199642069941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem