Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkambeni Safari Camp

Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 26 resensies vir Nkambeni Safari Camp
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Vossie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vossie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay, but would recommend a small fridge in the unit. Then the swimming pool needs a little bit of attention. Furthermore, the staff were friendly and helpful.

We enjoyed our stay, but would recommend a small fridge in the unit. Furthermore, please draw a map on your website or provide us with the co-ordinate as we thought that you need to enter the Kruger National Park to enter Nkambeni Safari Camp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi A - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Heidi A

Dit was OK.

Dit sal gaaf wees as hulle vooraf vir mens kan laat weet, of eintlik, ek dink dis hul werk, nie die gaste s'n nie, om die geysers aan te sit as mens arriveer. Ons moes almal yskoue storte neem omdat die geysers af was! Storte is pateties, water spuit orals behalwe op jou! Hulle is totaal en al mal met hul game drive pryse. Kos was great. Daar is baie beter, lekkerder en meer waarde vir geld plekke IN DIE park om by te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Baie aangename en vriendelike personeel. Bereid om te altyd te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nkambeni Safari Camp se terugvoer

Baie dankie, hoop om jule gou weer te sien . Voorspoedige 2016

Nkambeni Safari Camp
Danie C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Gesin met tieners

Lekker ontspannend!

Die verblyf was goed geleë , stil met vriendelike mense. Die wildrit was bietjie duur, maar die geriewe baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S
Gesin met klein kinders

Absoluut wonderlik!

Dit was baie lekker in die tent! Alles was baie gerieflik. Die lugversorger het baie gehelp met die koue aande. Die personeel is baie behulpsaam, vriendelik en professioneel. Die kos was ook lekker. Die "game drive" was wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M
Gesin met klein kinders

What an enjoyable experience

Fantastic place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob M

Was a great 2 day stay in a fab location with friendly staff.

Great value for money. Location is great but the road in can be a little difficult.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel I - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel I
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great place to stay, close to the beautiful park, and no need to worry about meals!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wonderlik! Waar 'n mens sit en eet is die heel beste. Alles was net wonderlik en dis 'n lekker rusplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

'n Wonderlike ervaring en ons is baie bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste ontvangs en verblyf.

Uitsig asemrowend! Kos en verblyf fantasties! Altyd vriendelik ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Gesin met tieners

Not the first stay and will definitely not be the last.

Stayed before and it is still the same as our last visit. Friendly staff to welcome you and meals are very nicely done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe H - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe H
Gesin met tieners

We enjoy the stay,

Clean, nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renell J - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Renell J
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig.

Dit is 'n heerlike, rustige blyplek. Dit gee die gevoel dat jy kamp sonder om van enige van die luukshede prys te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek

Die kos is hemels!! Alles was perfek behalwe vir die musiek deur die nag en die giggelende buitelandse dames.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry P - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry P
Gesin met klein kinders

Good service!

Very relaxing environment, with good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iola E - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Iola E
Besigheidsreis

Excellent location and the Staff is very Friendly

The tents are in need of an upgrade. The Fire extinguisher was empty and passed the expiry date. The staff were very friendly and the service excellent. The train going pass every hour or two is very disturbing and visitors needs to be informed of the noise during the night. Staff need to place visitors with an open tent in the middle where possible, as the tents are very close to each other and noise travels. I had a neighbor farting all night and the decided to pack up and go 4.30am.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n aangename verrassing!

Goeie keuse vir verblyf. Diens baie vriendelik en kos regtig lekker. Kan dit aanbeveel vir almal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezel V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezel V
Gesin met klein kinders

Pragtige natuurskoon

Seekoei gat baie naby aan die eet lokaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en perfek gelee vir die eerste aand in die wildtuin.

Baie mooi en lekker. Hulle kan net iets doen aan die dreinering van water onder die tente wat 'n moeras vorm waar mens moet loop. Sal beslis die plek aanbeveel. Kos baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delia O - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia O
Gesin met klein kinders

Loved it. OUr kids didn't want to go home.

Lovely camping experience without an effort. Value for money, especially with meals included. Will definitely refer more guests here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sangam S - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sangam S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good .

A nice stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre B - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and conveniently situated

Overall a very pleasant experience, with the rooms well equipped. Dining room extremely cold in the evenings. The staff were very pleasant, but not very confident - I have sent on my suggestions on how that can be improved.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel O - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect peaceful breakaway!

What a pleasure to visit such a nice peaceful place. Definitely will come again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaus W - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus W
Saam met vriende

Unreal stay beautiful, wonderfully attentive and friendly waiter Geoffrey

Unreal stay beautiful, wonderfully attentive and friendly waiter Geoffrey little request: wifi

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos S - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Koos S
Saam met vriende

Excellent service. Accomodation can be better.

Personnel give their best. Activities sufficient. Few repairs to accomodation can be done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 450 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkambeni Contractual Park, Numbi-straat 139, Krugerwildtuin, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjMzM4NzQxLWQxMTItNDM3Yi1iMzQwLTI2NzBhYjc5ODUxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 660 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Nkambeni Contractual Park 139 Numbi Road 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.135504135153 31.195056438446