Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine On Island

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Nine On Island
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bianca S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Ons het vreeslik lekker gekuier. Kan nie wag om weer hierdie plek te besoek nie!

Verblyf was fantasties, modern en baie netjies. So baie moeite was gedoen en verblyf was pragtig! Sekuriteit was goed en ons was baie welkom geheet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie M
Gesin met tieners

Netjies, veilige en bekostigbare vakansieverblyf.

Baie goeie plek om te bly met vakansie. Die gasheer het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Dit is 'n veilige omgewing en binne gerieflike afstand van Hartenbos of Mosselbaai. Die woonstel is super netjies en voorsien jou van enige iets wat jy kan benodig. Baie dankie vir 'n fantastiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Gesin met tieners

Veilig, fantasties en vriendelik.

Nine On Island het ons verwagting oortref. Skoon en netjiese verblyf met alles wat jy benodig. Ons vriendelike gasvrou, Ané, was altyd vriendelik en behulpsaam. Ons kom definitief weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nine On Island se terugvoer

Baie dankie Deon, ons is so bly julle het julle tyd by Nine On Island geniet! Dit was vir ons net 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Ons sien uit om julle weer hier in Mosselbaai te verwelkom.

Nine On Island
Gawie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie B
Gesin met tieners

Ons het dadelik tuis gevoel in hierdie baie netjiese, skoon en veilige woonstel.

Nine on Island is baie naby aan Langeberg Mall en slegs 'n paar km weg van Diaz strand wat ons as gesin se gunsteling swemstrand is. Die woonstel is uitstekend toegerus met wasmasjien, tuimeldroer, skottelgoedwasser, mikrogolf, TV en ingeboude braai. Dit was heerlik om aan die einde van elke dag in die son, na 'n skoon en netjiese woonstel terug te kon keer. Ons verblyf hier was tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nine On Island se terugvoer

Baie dankie, Gawie, ons waardeer dit opreg en dit was ons voorreg om julle as gaste te ontvang! Ons hoop om julle spoedig weer in Mosselbaai te kan verwelkom.

Nine On Island
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ananda-singel 10, Olive Ridge 9, Vyf Brakke Fonteinen, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0af4d93737694f0b97eb7ddeffdda7a66e71afe48f33c364f9e183cdea9eda52e6e37d65ff2671227fd8d3044bde407d773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 10 Ananda Crescent Olive Ridge 9 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.150214366555 22.096252043586
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem