Nightingale Guesthouse
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donald Murray-laan 56, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nightingale Guest House in die hartjie van die Rosestad is gerieflik geleë en ideaal vir besoekers wat die stad wil verken. Met ons hartlike gasvryheid en ruim kamers wat goed toegerus is, bied ons uitstekende waarde vir geld.
Die gastehuis het 11 ruim, luukse kamers wat elkeen ’n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Om besoek so aangenaam moontlik te maak, het elke kamer ook sy eie yskassie, mikrogolfoond, haardroër, privaat kluis, agterdeur en TV. Die hele gastehuis het lugversorging en is ook ’n WiFi-kuberkol vir diegene wat toegang tot die internet nodig het.
Ander geriewe sluit in kredietkaartfasiliteite en ’n ruim, veilige parkeerplek met ’n elektroniese hek. Die hele gastehuis word deur ’n elektriese heining omring en die mure na die straat se kant toe is besonders hoog.
Nightingale Guest House is net ’n klipgooi vanaf verskeie besienswaardighede en toeriste-trekpleisters soos Mimosa Mall, die Loch Logan Waterfront, College Square, Grey College, Hoërskool Eunice, die Mediclinic-hospitaal, die Vrystaatse rugby- en sokkerstadions, asook die Vrystaatse Krieketstadion. Die gastehuis is in Parkwest in Donald Murraystraat geleë, wat heerlik stil is en gaste van ’n rustige blaaskans hier in Bloemfontein verseker.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Donald Murray-laan 56, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Nightingale Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Park West Universitas Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donald Murray-laan 56, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom