Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nick's Seaside Rest

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R420 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nick's Seaside Rest bied selfsorgverblyf in die kusdorp Bloubergstrand in Kaapstad. Die verblyf is ideaal geleë naby die strand.

Verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis of 'n ateljeewoonstel gebied. Die drieslaapkamerhuis is ideaal vir 'n gesin en bied slaapplek aan 5 gaste, wat kinders van alle ouderdomme insluit. Die oopplan-ateljeewoonstel is ideaal vir 'n paartjie en bied slaapplek aan 2 gaste.

Die 2 eenhede word apart bedryf en word nie gesamentlik aan dieselfde groep gaste verhuur nie.

Albei nie-rook-eenhede het kombuise wat goed toegerus is vir selfsorg. Die huis het 'n selfsorgkombuis, 'n aparte sit- en eetkamer, 2 badkamers en 2 toilette.

Die ateljeewoonstel het 'n oopplan-slaaparea-, -eetarea en sitarea en 'n aparte kombuisie en badkamer met stort, toilet en wasbak. Al die nodige geriewe behalwe 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser word voorsien..

Vir albei eenhede word onbeperkte WiFi, DStv se
premium pakket en strandhanddoeke voorsien.

Gaste het privaat toegang tot die twee eenhede met aparte buite-ontspanningsareas en braaigeriewe. Daar's veilige parkeerplek op die perseel vir betalende gaste.

Die drieslaapkamerhuis het 'n beperkte see-uitsig vanaf die sitkamer. Albei eenhede is slegs 60 m vanaf die strand.

Beide eenhede word deeglik skoongemaak en ontsmet vóór die aankoms van nuwe gaste.

Aangesien die eiendom geleë is in 'n stil buurt, word partytjies en vieringe nie toegelaat nie.

Gaste kan swem, branderplankry, duik, vlieërplankry, seilplankry en voetslaan in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 73 resensies vir Nick's Seaside Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nick's Seaside Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82d7f7cdd2577ccd75f7556b852cebdb80ff5e4ef70c29700405d1c01d677b8be58dd0b3bd4a9a9cb2da74915fe240534cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 11 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8024756 18.4613033