LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Newman's Akkommodasie | LekkeSlaap
+10

Newman's Akkommodasie

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Peninsula Bay Eenheid 45, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 160 per nag(plek vir 3)

Beskrywing

Newman's Akkommodasie is 'n lieflike woonstel in die Peninsula Bay-woonstelkompleks in Strand. Die hotel is naby die strand, restaurante en winkelsentrums. Neem asb. kennis dat hierdie eenheid nie ’n see-uitsig het nie. Dit is ’n privaat, selfsorgeenheid.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste, wat 2 volwassenes en 1 kind behels, en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat goed toegerus is. Daar is 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, veilige parkeerplek agter die hotel en beperkte ondergrondse parkeerplek teen R75 per dag in. 'n Reëling moet met die hotel getref word indien gaste van die ondergrondse parkeerplek gebruik wil maak. Daar is ook 'n swembad en restaurant in die gebou.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg-wynlandgoedere, Strand Waterworld en Hottentots-Holland Natuurreservaat in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Newman's Akkommodasie
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kusweg 17, Peninsula Bay Eenheid 45, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Newman's Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Peninsula Bay Eenheid 45, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyY1eNFtVQurryXBdFnqfIDPXX2Ty0CLsQiFlEszf60R9UId1R7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160  per nag(plek vir 3) 12 5 1 5 17 Beach Road Peninsula Bay Unit 45 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.126001762316 18.834462932541
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!