Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naries Namakwa Retreat

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Namakwaland, 8240, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 375 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Naries Namakwa Retreat is 'n pragtige en romantiese wegbreekplek op die rand van die Spektakelberg tussen Springbok en Kleinzee. Dié toevlugsoord bied 'n unieke ervaring wat deur die mooiste natuurskoon omring word. Die lodge is ideaal geleë vir diegene wat die groter Namakwa-streek, van die Richtersveld in die noorde tot die skeepswrakke in die weste, wil verken. Die Naries Namakwa Retreat is op 6000 hektaar se semi-woestyn geleë en is gedurende die veldblomseisoen in blomme getooi.

Die lodge bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies, van 3 unieke, luukse berg-suites met koepeldakke, 'n Kaaps-Hollandse herehuis met 5 stylvolle en suite-kamers tot 2 gesinskothuise met selfsorggeriewe.

Naries is bekend vir sy heerlike maaltye, gasvryheid en vriendelike personeel en daar word baie aandag aan detail gegee. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar en die eenhede word daagliks skoongemaak. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir Naries Namakwa Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Langs die R355, Namakwaland, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Naries Namakwa Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 375
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 375
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Namakwaland, 8240, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5OTQ3YTQ3LTU5YmEtNDY3Ny05OGM1LTc4MmU0YTBiZDlmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 375 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 Off the R355 Namaqualand 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.701161196781 17.665433585644