Namaqua House
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgstraat 36C, Namaqua House 302, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R750R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Namaqua House is ’n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Die eenheid is naby die Groenmarkplein, restaurante, die MyCiti-busroetes en KIKS (CTICC) geleë.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer met ’n balkon wat uitsigte op Tafelberg bied. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamer het net ’n stort.
Die kombuis is toegerus met ’n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ’n TV, wasmasjien, skottelgoedwasser en gratis WiFi.
Besienwaardighede naby Namaqua House is die strande van Kaapstad, Kompanjiestuin, V&A Waterfront, Kaapstad museums, Tafelberg en Robbeneiland. Die woonstel is stapafstand vanaf 'n toerismeburo, toerbusse, Distrik 6 en die kasteel.
Slaapplek
’n Bespreking by Namaqua House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Phillipp Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Jaar gelys 6
Ligging
- Burgstraat 36C, Namaqua House 302, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Namaqua House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgstraat 36C, Namaqua House 302, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12