Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monzi Safari Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Monzi Safari Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sonia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Out of this world! Five star!

Absolute fantastic place, impeccable, clean, beautiful setting, an absolute gem! From the sparkling pool to the stunning view and great interior. I can recommend it to anybody. Great value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monzi Safari Lodge se terugvoer

Dear Sonia,

Thank you for your amazing review. We put in the effort to keep you and all of our guests happy. We hope to see you again. Have a nice day ahead.

Kindest regards,
Nosipho

Monzi Safari Lodge
Charmain H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain H

Peaceful and relaxing.

I have nothing negative to say about Monzi Safari Lodge. The accommodation was more than expected, all the staff extremely friendly and helpful. I wish I could have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldi C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing. Eenheid is groot, gerieflik, baie netjies, skoon en smaakvol ingerig.

Diens was uitstekend. Bed was baie gemaklik en beddegoed is keurig gekies. Mens voel lekker tuis en kan heerlik ontspan. Terrein is mooi versorg en mens kan lekker stap onder die mooi bome. Springbokke en rooibokke dra by tot 'n heerlike vakansiebestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monzi Safari Lodge se terugvoer

Dear Aldi, thank you for the amazing review. We put in the work to keep you and all of our guests happy. We hope to see you again. Have a nice day ahead.
Warmest regards
Nosipho

Monzi Safari Lodge
Candice D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice D
Gesin met klein kinders

Het dit baie geniet!

Monzi se personeel is vriendelik en professioneel. Yvette en Nosipho is wonderlik om mee te werk. Die huis is baie mooi en groot en alles is netjies, lekker groot kombuis. Daaglikse skoonmaakdienste is wonderlik en die wag wat in die aand patrolleer laat mens net so bietjie veiliger voel. Dit was net bietjie bekommernis met die trappe en die kinders (2 babas wat kruip), maar dis nie onomkombaar nie. Die tuine en die gronde is pragtig en baie mooi onderhou. Dit was 'n heerlike kuier en sal Monzi enige dag weer besoek en aanbeveel. Dankie Monzi personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monzi Safari Lodge se terugvoer

Dear Candice,

Thank you so much for the amazing review. It makes our day hearing about how much you enoyed your stay and the great service you’ve received from our team at Monzi safari lodge. We have passed on your review to our team and look forward to welcome you again.

Warmest regards
Nosipho

Monzi Safari Lodge
Bam C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bam C
Saam met eggenoot / lewensmaat

6 ster eksklusief.

Luukse akkommodasie met meer as genoeg om aan jou behoeftes te voldoen. Uitstekende hulp van Nosipho tot sekuriteit in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monzi Safari Lodge se terugvoer

Dear Corne, thank you so much for an amazing review and I'm so glad that you found out staff helpful. We hope to see you again in the future. Warmest regards. Nosipho

Monzi Safari Lodge
Deon V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie mooi en rustige plek.

Het ons verblyf daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monzi Safari Lodge se terugvoer

Dear Deon, thank you so much for your review. We are so happy that you enjoyed your stay at Monzi safari lodge. Warmest regards. Nosipho

Monzi Safari Lodge
Adelle M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle M
Gesin met tieners

Best plek in St. Lucia.

Dit was ons tweede keer dat ons by Monzi gebly het, en sal nooit iewers anders bly nie. Het 'n kragopwekker vir beurtkrag. Het 'n versterker vir WiFi. Skoon, netjies en baie veilig! Pragtige plaas, met diere en privaat swembad. Sal dit sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monzi Safari Lodge se terugvoer

Dear Adelle,

Thanks for the awesome review.
We work hard to meet expectations like yours, and we’re happy to hear we hit the mark for you.
Come back and see us soon.

Kindest Regards,
Nosipho

Monzi Safari Lodge
Pieter C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Ontspannend, rustig, natuurskoon uit die boonste rakke.

Baie netjiese, veilige verblyf met vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monzi Safari Lodge se terugvoer

Dear Pieter,

Thank you for the kind words.
We’re so happy your visit to Monzi safari lodge went so smoothly and we'll pass the compliments to the staff.

Kindest regards,
Nosipho

Monzi Safari Lodge
Janelle H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very well kitted out, everything one needs, even pool towels and coffee plunger. A winner.

Friendly and hospitable staff and comfortable lodgings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monzi Safari Lodge se terugvoer

Hi Janelle,
Thank you for taking the time to leave us such an amazing review. The team here at Monzi safari lodge is thrilled to receive such great compliments, thank you once again and we hope to welcome you back very soon.
Warmest regards
Nosipho (receptionist)

Monzi Safari Lodge
Charmaine S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Gesin met tieners

Fantasties.

Topklas en gehalteverblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monzi Safari Lodge se terugvoer

Dear Charmaine,

Thank you so much for taking the time to review us.
We’re grateful to have hosted you as our guest at Monzi safari lodge and hope to welcome you back again.

Kindest regards,
Nosipho

Monzi Safari Lodge
Robert H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker gewees die ligging van Monzi is baie mooi en veilig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monzi Safari Lodge se terugvoer

Dear Robert, thanks for your review. You made our day. We look forward to making your day again real soon. Warmest regards. Nosipho

Monzi Safari Lodge
Rochelle B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and a must stay.

We loved our stay and want to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monzi Safari Lodge se terugvoer

Dear Rochelle,

Thank you for the amazing review.
We put in the work to keep you and all of our clients happy.
We hope to see you again.
Have a nice day ahead.

Warmest regards,
Nosipho

Monzi Safari Lodge
Adelle M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle M
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Monzi Safari Lodge, is binne die Monzi sekuriteits-landgoed, so daar is dubbel veiligheid. Dit is loopafstand na Monzi-gholfbaan. Daar is 2 ingange, waar die 1 by die golfbaan die minste grondpad is. Baie skoon en veilig, sal beslis weer daar bly. Selfoonopvangs wel sleg, en WiFi werk nie baie goed nie, so wees maar net bewus, as jy moet werk en so aan. Maar nogsteeds die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monzi Safari Lodge se terugvoer

Dear Adelle,

Thank you for the kind words. We are glad you enjoyed your time with us.

My apologies about the Wi-Fi but it has been resolved and we've had no complaints since.

Warmest regards,
Nosipho

Monzi Safari Lodge
Robert H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf baie geniet dit was uit die boonste rakke.

Monzi Safari Lodge is baie skoon en netjies die woonstel waarin ons gebly het, is baie skoon en netjies en als wat jy kan nodig kan he is tot jou beskikking, en dis privaat en die eenhede is entjies uitmekaar geleë en dit gee jou privaatheid wat net die plaas vir jou kan bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monzi Safari Lodge se terugvoer

Dear Robert,

Thank you for the kind words.
We value the positive review and are happy to hear that you enjoyed your stay with us.

Warmest regards,
Nosipho

Monzi Safari Lodge
Riana V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend dankie.

Dit is 'n pragtige plek en ons sal definitief weer kom kuier. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monzi Safari Lodge se terugvoer

Dear Riana,

Thank you for your review.
I’m so glad to hear that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again.

Kindest regards,
Nosspho

Monzi Safari Lodge
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L337-pad, Monzi, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac9d430ffb4913d31513df3a298dbeabf2c76e798fd5ff9a98981bc4bfb81e670333068738ec7d38733f1221a5172e081edf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 L337 Road Monzi 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.43642127674 32.300923168659
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem