Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Paradiso

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Mont Paradiso
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Joao M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Joao M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Underwhelming.

I booked here primarily because of the jacuzzi, but it was broken and not available. Furthermore, there are two massive inclines to reach the reception from the gate. For someone with a small car like mine, I could only make it halfway up. I had to park my car there and carry luggage the rest of the way. Things like this should be disclosed in the advert. The customer service is excellent though; the lady is very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn O
Gesin met klein kinders

Spoggerige uitsig.

5-ster 'n spesiale plek. Ons sal in die toekoms net hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Marilyn Olwage. Julle is baie welkom.

Mont Paradiso
Marilyn O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker daar gewees.

Pragtige gastehuis. Wat 'n uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D
Enkelreisiger

Rustig teen die berg.

Die kamer is baie netjies en mooi ingrerig. Die bed slaap verskriklik lekker. Altyd moeilik om 'n goeie een te vind. Ek het baie lekker gebly alhoewel ek nie tyd kon vind om die ontbyt te geniet nie. Ek is seker dit sou net so awesome gewees het! Sal dit vir seker aanbeveel. Sak pas en baie sentraal geleë. Natuurlik is die honde kinders vir die wat van diere hou 'n ekstra spesiale ietsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Liewe Venessa

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit sal wonderlik wees om jou weer te kan akkommodeer. Hierdie keer met die bederf van jou ontbyt ook.

Mont Paradiso
Jacques K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik en behulpsaam. 10 uit 10.

Hulle het ons vriendelik ontmoet, was baie behulpsaam en selfs Rosie het kom hallo sê. My kinders het sommer tuis gevoel toe Rosie kom hallo sê en bietjie gekuier het. Sal definitief aanbeveel. Julle twee is ysters, dankie. Die uitsig was pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om vriendelike mense te ontmoet. Ons hoop om julle sommer weer gou te sien, Rosie ook.
Groete, Aluska.

Mont Paradiso
Clive Henry W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive Henry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies goeie ontbyt.

Baie sentraal, naby al die belangrike besoek areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Was 'n absolute plesier om julle te akkommodeer. Sien weer. Groete Juliana

Mont Paradiso
Kobi D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi D
Saam met vriende

Baie lekker.

Pragtige plek met mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Sal lekker wees om julle weer te akkommodeer.

Mont Paradiso
Jana S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S
Saam met vriende

Ontspannend, rustig en huislik,

Vriendelike diens, heelike ontspannende atmosfeer. Huislik, lekker kos. Pragtige mense, ons sal vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Jana
Dit was 'n absolute voorreg om julle te kon akkommodeer.
Groete,
Juliana

Mont Paradiso
Annamarie F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie F
Besigheidsreis

Veilig en gemaklik met 'n paar verrassings.

Ek het lekker gebly. Die kamers is gerieflik en silwerskoon. Die bed is baie gemaklik. Die verwarmer in die kamer het vir snoesige verblyf gesorg. Stort werk ook goed. Die ontbyt was vars en vullend. Die ligging en uitsig was 'n verrassing. Die gastehuis is teen 'n koppie geleë met 'n baie steil oprit, en die uitsig oor Pretoria se liggies is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Annamarie, baie dankie vir jou terugvoer. Dit is verblydend om te hoor dat dit waarna ons streef wel so is. Ons hoop om jou in die toekoms weer te kan akkommodeer.

Mont Paradiso
Francois H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Enkelreisiger

Baie aangename ondervinding. Vriendelike mense, baie smaaklike ontbyt.

Sal enige iemand aanbeveel om hier te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jy maak my hart warmer klop vir die gastehuis bedryf.

Mont Paradiso
Jan G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G
Saam met vriende

Mont Paradiso was 'n aangename verrassing hoofsaaklik vanweë die uitstekende ligging.

Die uitsig oor Pretoria vanaf Mont Paradiso is asemrowend. Die gasvrou se dogter het vir haar ingestaan en was uiters vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire G
Enkelreisiger

Beautiful place! Enjoyed my stay.

Room was lovely. Comfortable bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike wegbreek.

Ons het weggebreek na Mont Paradiso vir my eggenote se verjaarsdag. Baie vriendelik ontvang en die ekstra moeite wat Juliana gedoen het om die verjaarsdag te geniet, het ons nog nêrens anders ervaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Met lieflike gaste soos julle is die ekstra bederf altyd lekker. Mag julle geseend wees.

Mont Paradiso
Werner N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig en baie veilig!

Pragtige rustige B&B met lekker ontbyt en pragtige kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, baie netjies, lekker gebly.

Goeie diens as jy wil oorbly in die Pretoria-omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid van self.

Ons het dit geniet om net te ontspan en stil te wees terwyl ons net kan kyk na die groot uitsig oor diè deel van Pretoria. Dit was ook lekker om so veel land tekens te kan erken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Pragtige plek. Vir seker 'n juweel teen die berg met 'n asemrowende uitsig. Heerlike ontbyt. Wat meer wil jy hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Goeie sekuriteit, mooi kamers en heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Die oprit na die huis is baie steil!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, ons 2de keer daar.

Beveel die gastehuis aan. Dis netjies, skoon en stylvol. Voel sommer tuis met baie geriewe om te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Ek geniet altyd sulke dankbare en vriendelike gaste wat my as gasvrou ook gemaklik laat voel.
Dankie vir die lekker kuier saam met julle so tussen die ander gaste deur.
Ek hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Juliana

Mont Paradiso
Gerrit S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Puik plek, netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Gerrit. Dit was wonderlik om jou as gas te kon akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien

Mont Paradiso
Manie J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvanklik terleurgesteld.

Huweliks herdenking in die berge. Ons was aanvanklik terleurgesteld toe ons 'n oproep ontvang van hulle dat ons nie gereël het om aandete daar te eet nie, dus het hul die kok afgegee die aand. (Nêrens in hul webblad noem hul dat mens vooraf moet reël vir aandete nie) ons het nogal uitgesien na 'n romantiese ete vir ons huweliksherdenking. Ons was bereid om BAIE daarvoor te betaal. "Aandete word op versoek bedien. Die restaurant bied 'n uitsig oor die hele stad met sy skitterende liggies wat 'n baie romantiese atmosfeer skep." Gelukkig het die jongmense wat vir die eienaar ingestaan het, ons vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda K
Enkelreisiger

Ek was baie vriendelik ontvang.

Die wifi was vinnig en gerieflik. My ontbyt was heerlik. Ek het baie lekker oorgeslaap. Ek sal beslis weer hier oorbly! Baie dankie aan die jongmanne wat my voertuig teen die berg op en af gery het, ek het groot waardering daarvoor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Linda, baie dankie vir die terugvoer.
Ons sien daarna uit om jou weer te akkommodeer. Wees veilig.

Mont Paradiso
Rudolph S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S
Enkelreisiger

Pragtige uitsig. Rustige verblyf

Pratige uitsig oor die Moot. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was baie netjies en toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n absolute voorreg om u te kon akkommodeer. Hoop om dit weer te kan doen

Mont Paradiso
Michelle B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige atmosfeer.

Baie oulike plek. Pragtige uitsig. Skoon en netjies. Goeie kliënte diens. Die kos was heerlik. Aandete en ontbyt was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L
Besigheidsreis

Tuiste weg van die huis af!

Altyd 'n plesier om hier oor te bly. Ek voel tuis, belangrik en deel van die familie. Gasvryheid is duidelik aan te voel en ek sal altyd hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Julle is lieflike gaste. Dis altyd vir ons lekker om julle weer en weer te kan akkommodeer.

Mont Paradiso
Nicolette B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B
Enkelreisiger

Baie skoon en kamers word daagliks skoongemaak. Ontbyt is heerlik en gebalanseer. Puik.

Ek sal weer terugkeer na die gastehuis. Skoon kamers. Vriendelike gasvrou, gasheer en personeel. Die gastehuis se binnehuise versiering is modern en voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Baie dankie Nicolette. Dit is vir ons die grootste eer wanneer 'n gas dit by ons geniet het en ons daarin kon slaag in dit wat ons passie is. Ons sien daarna uit om jou weer as gas te kan verwelkom by Mont Paradiso gastehuis.

Groete
Juliana

Mont Paradiso
Robert M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M
Enkelreisiger

Asemrowende uitsig!

Dankie vir die vriendelike diens en gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Gesin met tieners

Waarde vir geld en baie aangenaam.

Bekostigbare verblyf binne maklike afstand van middestad van Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke E
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly. En ook lekker ontbyt geëet. Alles was perfek. Dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie vriendelike mense en rustige gastehuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Alida, dit is altyd lekker om sulke wonderlike gaste te kan ontvang. Sien uit om julle weer te kan akkommodeer.

Mont Paradiso
Cecilia M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig!

Mont Paradiso is heerlik rustig met 'n pragtige uitsig. Dit baie naby aan winkelsentrums. Ideale plek om te rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Thank you Cecilia.

We hope to see you again soon.

Regards
Juliana

Mont Paradiso
Joleen N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joleen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede, skoon en gasvry.

Ongelooflike uitsig, stil en rustig. Skoon. Ons gasvrou was onverbeterlik. Sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidrun B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidrun B
Enkelreisiger

Lovely rooms and view!

Rooms are lovely, and clean with a beautiful view of Pretoria from the veranda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Thank you for your positive reply Heidrun. Hope to see you again
Regards
Juliana

Mont Paradiso
Allister M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allister M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, quiet place.

Place to visit if you require some peace. Great hospitality and overall 5 star treatment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Thank you so much for your positive input towards Mont Paradiso Guesthouse. Hope to see you again.

Mont Paradiso
Thea V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Ek sal die blyplek regtig aanbeveel. Daar is baie moeite gedoen met ons verblyf. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Thea. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer. Sterkte met jou man se herstel.
Groete
Juliana

Mont Paradiso
Theresa R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie ontspannend.

Goeie diens en 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le Roux F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux F

Pragtige blyplek.

Pragtige blyplek, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering. Dierbare gaste. Hoop om julle in die toekoms weer te kan akkommodeer. Voorspoed en seenwense vir julle
Groete
Juliana

Mont Paradiso
Thinus G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Ongelooflike uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V
Besigheidsreis

Het klagte ingedien by bestuurder.

Die personeel benodig ernstige opleiding, want growwe foute word gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mont Paradiso se terugvoer

Die kliënt is geskakel en ons het om verskoning gevra vir die foute wat gemaak was tydens hul verblyf.

Mont Paradiso
Willie D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Enkelreisiger

Het oornag op 'n sakereis en was verras vir die waarde van diens en verblyf.

Een van die bestes wat ek al besoek het. Rustig skoon en veilig. Sal beslis Mont Paradiso weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B
Enkelreisiger

Baie aangename 7 dae.

Baie netjiese, kamer, ideaal vir 'n enkelpersoon. Pragtige gastehuis. Kamers is baie mooi versier. Eienaar en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het ook baie veilig gevoel. Baie goeie ligging. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon G - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Besigheidsreis

Besonder goeie waarde vir geld en ek neem volgende keer die gesin saam!

Die verblyf is besonder netjies en uiters bekostigbaar. Die volgende keer neem ek die gesin saam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik. Baie dankie!

Die gastehuis is so uitstekend geleë, met 'n uitstekende uitsig. Die fasiliteite is uitstekend. Ek kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moolman M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moolman M
Besigheidsreis

Pragtige gastehuis, en gasvrye en vriendelike personeel.

Werk? Dit het eerder gevoel soos 'n reis-vakansie met etes buite op die voorstoep en 'n pragtige uitsig oor Pretoria. Die eienaars en personeel se gasvryheid en vriendelikheid verdien vyf sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breyerlaan 1246, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlNTljMjNmLWU3NzQtNDdjMC1hYWM1LTRlZDgzODJhMzdjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 1246 Breyer Ave Waverley 0135 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.69469255691 28.250827789307