Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mohale Rest and Retreat

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 70 resensies vir Mohale Rest and Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jaco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Waarde vir geld, stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam teen billike prys.

Uitstekende diens en kommunikasie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly.

Gasvrou vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was baie lekker.

Baie lekker gekuier. Gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda C
Saam met vriende

Was heerlik - Piet en sy vrou is baie behulpsaam.

Baie lekker gebly. Hou van die feit dat daar 'n eetkamer tot jou beskikking is en ook buite sitplek in die tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Besigheidsreis

Awesome. Great value. Clean with a beautiful garden.

Clean, beautiful rooms. Well equipped. Quiet and green garden. Smelled lovely!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terugvoer namens my ouers: Dit was netjies, skoon en stil.

My ouers sal beslis weer daar oorslaap as hulle weer Pretoria besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Die verblyf was soos geadverteer, alles wat ons nodig gehad het. Ons kon selfs braai. Dit is 'n rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letlhogonolo P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letlhogonolo P
Gesin met klein kinders

It’s peaceful.

The host is kind and available to assist. We had a good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Skoon, netjies en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria M
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer en netjiese akkommodasie.

Baie vriendelike en behulpsame diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeandre M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre M
Gesin met klein kinders

Vriendelike gasvrou en gasheer.

Plekkie is pragtig, alles wat jy sou nodig hê. Ons het onmiddellik tuis gevoel en sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Die verblyf was wonderlik. Vanaf bespreking tot en met uitklok was alles georganiseerd en so professioneel. Baie goeie waarde vir geld en kan definitief aanbeveel. Dankie vir die lekker bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J
Saam met vriende

Heerlike blyplek. Gesinsvriendelik.

Lieflike blyplek. Rustig met pragtige tuin. Ons het lekker gebraai die Vrydagaand. Heerlik geslaap. Daar is regtig alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chase D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chase D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very relaxing stay. Very neat and quiet.

Relaxing and calm stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus M
Gesin met klein kinders

Presies wat foto's aangebied het, het ons gekry.

Vriendelike personeel, ruim skoon kamer met pragtige tuin. Sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanitha B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanitha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig.

Die gasvrou was baie vriendelik. Die kamer was baie netjies en mooi, en die bed het vreeslik lekker en snoesig geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette G

Heerlik. Vriendelik ontvang.

Celeste is baie gasvry. Die gastehuis is stil en rustig en het aan ons verwagtinge voldoen. Ons waardeer die oop kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons was baie goed ontvang. Kamers is pragtig, skoon en netjies. Het alles wat jy benodig. Daar is selfs 'n pin-location vir ons gestuur en vir ons gevra hoe laat hulle ons te wagte kan wees. Diens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K

Rustige vakansie atmosfeer.

Dit is 'n baie netjiese en goed toegeruste gastehuis met pragtige en goedversorgde tuine. Die eienaars is gasvry en behulpsaam. Ek sal hierdie gastehuis beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome M
Gesin met klein kinders

Wonderlike, vriendelike diens, geen probleme.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Goeiemore Salome,
Dit was plesier om julle hier te hê, en sien julle graag weer.
Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Zanel D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanel D
Gesin met klein kinders

Wonderlike plekkie.

Het baie oulike kamers, dis rustig. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S

Pragtige plek, groot en netjiese kamer, vriendelike personeel.

Die kamer was ruim, netjies en werklik rolstoelvriendelik. Netjiese tuin, eetkamer en lapa met braaigeriewe. Rustige atmosfeer. Die eienaar en ander personeel was baie hulpvaardig. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Vriendelike ontvangs.

Ons is vriendlik deur Celest ontvang, sy het moeite gedoen om ons te help om al ons voertuie te akkommodeer en ook gehelp met ander dinge waarmee ons hulp benodig het. Die gastehuis is ideaal geleë vir besigheid en verpligtinge in Pretoria-Noord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Good service, happy, convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Gesin met tieners

Baie goeie kommunikasie, netjies en rustige atmosfeer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, relaxed, clean environment with friendly staff. Excellent communication throughout.

Warmly received a peaceful environment. Excellent communication from arranging arrival, loadshedding schedules and municipal water issues and options should it not be restored. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, skoon verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang en het ruim kamers met skoon linne gekry. Baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena C
Gesin met klein kinders

Puik.

Ons het dit vreeslik geniet. Dankie vir die gasvryheid. Pragtig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Baie dankie Helena. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Mohale Rest and Retreat
Hannes C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C
Enkelreisiger

Gemaklik en Veilig.

Eenheid is netjies en skoon. Gasvrou gaan uit haar pad om seker te maak alles is reg. Tydens kragonderbrekings is ekstra flitsliggie voorsien vir gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Hannes.

Mohale Rest and Retreat
Palmira Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palmira Z

A pleasant stay.

A very warm welcoming. Relaxing atmosphere. Beautiful garden. Clean and comfortable. Really enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Thank you Palmira, looking forward to seeing you again.

Mohale Rest and Retreat
Chrisna A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, ruim, vriendelike ontvangs.

Die kamer is ruim en daar is alles wat jy nodig het. Die feit dat die kombuis, braaigeriewe en lapa beskikbaar is vir die gaste, maak die verblyf by Mohale gerieflik. Dit is ook lekker om in die tuin te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Baie dankie Chrisna, ons hoop om julle gou weer te sien.

Mohale Rest and Retreat
Anita F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Saam met vriende

Baie rustig.

Die rolstoelkamer was baie gerieflik en ons het die stoepie en lapa baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Baie dankie, dit was lieflik om jull hier te hê. Hoop julle het die tyd saam baie geniet!

Mohale Rest and Retreat
Jolosi M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolosi M
Enkelreisiger

It is a safe place, I will definitely recommend a friend to stay at Mohale.

The owners warmly welcomed me and were always helpful when I needed something from them. Warm welcome was received.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Thank you Jolosi, it was lovely to have you stay with us.

Mohale Rest and Retreat
Antoinette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en baie netjies.

Waarde vir geld, beste kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Baie dankie Antoinette, bly julle het lekker gebly!

Mohale Rest and Retreat
Christiaan D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D
Besigheidsreis

Vriendelik en behulpsaam.

Baie goeie ontvangs en behulpsaam tydens beurtkrag. Rustige atmosfeer en mooi tuine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda K
Gesin met klein kinders

Baie netjies en die eienaar is baie behulpsaam gewees.

Ek sal beslis weer daar gaan oorslaap. Dis netjies en het als wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Baie dankie Lucinda! Julle is enige tyd weer welkom.

Mohale Rest and Retreat
Marika C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika C

'n Heerlike verwelkomende tuiste.

Alles was baie skoon en netjies, en die atmosfeer is baie rustig. Ek beveel dit aan vir enige reisiger. Dit is 'n wonderlike, huislike atmosfeer en sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Baie dankie Marika. Dit was ‘n plesier om julle hier te hê. Hoop ons sien jul gou weer vir SA’s.

Mohale Rest and Retreat
Corne H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Baie mooi tuin en rustige atmosfeer. Vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Dankie vir jul bespreking Corné, dit was lekker om julle hier te hê.

Mohale Rest and Retreat
Renske S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renske S
Saam met vriende

Aangenaam en vriendelik.

Persoonlik ontvang en geriewe gewys. Dankie vir die ekstra bederf met 'n beskuit saam met die koffie en tee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Baie dankie Renske, hoop ons sien jul gou weer.

Mohale Rest and Retreat
Gerrit S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en veilig ook netjies.

Baie rustige verblyf, veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Dankie Gerrit.

Mohale Rest and Retreat
Heidi F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F
Besigheidsreis

Lovely and comfortable.

Rooms are bigger than they appear in the photographs, and the gardens are beautiful and provide a relaxing atmosphere. It was affordable and comfortable. The only problem we had was that when load-shedding was suddenly announced, there was no torch or candles available in the room, but I suppose these days, that is a necessity one should actually pack along with your toothbrush.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Goodday Heidi, thank you for the feedback and for highlighting this. We have since ensured that each room has got a light in case of loadshedding.

It was a pleasure having you and hope to see you again when you’re visiting the area.

Celeste

Mohale Rest and Retreat
Alta S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van die huis.

Lorraine het ons behoorlik op die hande gedra en vir ons 'n baie gerieflike kamer voorsien. Die beskutte tuin is 'n lafenis en uitkoms vir iemand wat nie graag baie tyd binnenshuis deurbring nie. Ons is selfs gereeld ingelig oor beurtkragtye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Goeiemore Alta
Baie dankie vir julle terugvoer! Dit was so lekker julle hier by ons te huisves, tydens julle besoek in Pretoria.
Sien julle graag weer.
Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Cherise V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaste van Petrus Steyn.

Lorraine, baie dankie vir julle gasvryheid. Ons kan nie wag om gou weer by julle te kom kuier nie. Dit was so lekker om onafhanklik te wees in die kamer as rolstoelgebruiker. Blessings vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer!
So dankbaar dat die rolstoelvriendelike kamer aan jou behoeftes voldoen her.
Sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Frans V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Gesin met tieners

Gastvry, schoon, compleet, pragtige tuin.

Vriendelyke gastvrye mense, die staf is ook baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Hallo Frans,
Ons is so bly dat julle die tyd hier geniet het.
Ons sien julle graag weer as julle in SA kom kuier!
Groete,
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Shaks N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaks N
Gesin met tieners

The place was absolutely stunningly serene. The hostess was amazing.

We were treated more like good old friends than travellers. I think I made a friend for life. Every comfort was provided and to top it all the serenity of the place was food for the soul and spirit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Hallo Shaks
It was so good to host you here and a pleasure to have you here.
Looking forward to seeing you again when you are in Pretoria!
Keep well
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Lourens R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens R

Heel gerieflike verblyf, het baie lekker gebly.

Baie mooi en rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Dankie Lourens,

Ons waardeer die terugvoer. Ons sien julle graag weer!
Groete.
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Adri V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Gesin met tieners

Het dit baie geniet.

Dit is 'n pragtige plek en die kamer was baie skoon en netjies. Kan glad nie kla oor iets nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Goeiedag Adri,

Ons waardeer jul terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien julle graag weer as julle na Pretoria kom.

Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Johan H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die kamer was baie netjies. As 'n gestremde het ek die groot badkamer en stort werklik waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Hallo Johan,

Dankie vir jou terugvoer.Dis goed om te hoor die stort en badkaner het goed vir jou behoefte gewerk.
Ons sien uit daarna om julle volgende keer te sien.
Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Johan K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met verblyf, sal beslis aanbeveel.

Baie netjies, veilig, lieflike tuin, rustige atmosfeer. Kamer baie netjies en volledig toegerus, badkamer baie netjies, skoon en volledig. Gasvrou baie vriendelik en uiters behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Hallo Johan,

Dit is vir ons so lekker om te hoor julle het goeie ervaring by ons gehad en alles in orde gevind.
Veral met die dat ek en my man op die stadium by ons kinders was! Ek sal die boodskap met ons personeel deel !

Baie groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Dinah M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinah M
Saam met vriende

Beautiful, peaceful tranquil place of rest and retreat.

This beautiful quiet place with a beautiful garden which is green even during winter, help you to reconnect with the inner self and get closer to God. There is just a breeze of peace flowing. The hosts are just beautiful and loving people with a warm welcome and making you feel at home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Good day Dinah,
We appreciate your feedback and it was good to have you here. We trust this will be the first of many times that you will come to rest and pray here at Mohale Rest.

Mohale Rest and Retreat
Jan C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Gesin met tieners

Lekker, stil, vriendelik en gasvrye diens.

Moes een tiener ekstra saamvat en Mohale het my vinnig met groter kamer gehelp sonder enige probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te he en plesier om te help met julle behoefte vir 'n ekstra slaapplek. Sien volgende keer!
Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Bea-rachelle O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bea-rachelle O
Besigheidsreis

Vriendelike mense, baie rustige plek en veilig.

Baie oulik plek, baie veilig, waarde vir geld, baie rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Middag Bea,
Dankie vir julle terugvoer. Ek is dankbaar dat julle ons plekkie so ervaar het en geniet het. Dit was goed om julle te ontmoet en hier te hê.
Groete en mooi bly!
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Elizabeth V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtige omgewing en stil!

Lieflike plek, altyd super-skoon met alles wat jy nodig het om rus vir jou siel te bring. Die voëltjies in die oggend laat 'n mens met 'n glimlag wakker word. Naby aan alle geriewe, maar ver genoeg om nie gepla te word deur enigiets nie. Pragtige tuin en baie gawe eienaars. Ons sal beslis weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Middag Elize,
Ons het dit geniet om julle weer te sien en lekker om te hoor julle bly lekker hier en geniet die omgewing.
Tot vlg keer, goed gaan,
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Ilse J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Een van die enigste plekke wat werklik rolstoelvriendelik was. Sal dit beslis aanbeveel vir rolstoelgebruikers. Badkamer is ordentlik ingerig, kamer is ruim met genoeg spasie om rond te beweeg in 'n rolstoel en die omgewing is lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die posiiewe terugvoer Ilse.
Ons is bly dat jy gemaklik kon rond beweeg. Dankie vir jou praktiese voorstelle tydens julle tyd hier, bv. om 'n laer spieël te hang en geen los matte. Ons maak werk daarvan om die eenheid nog meer gemaklik te maak.
Dit was lekker om julle hier te hê.
Groete,
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Daniella S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella S
Enkelreisiger

Peace and quiet for the soul.

I chose Mohale Rest and Retreat so that I can take time out to give my soul rest and find renewal in God. That is exactly what I received there. The garden is peaceful and the scenery tranquil. Lorraine and Piet, the hosts, were very accommodating when I needed anything and is very in tuned with what one needs on a week of rest. The small chapel was perfect for talking to God and spending quality time with Him. During my retreat, God restored my soul and brought healing to me. This was rather needed after our family suffered a great loss. I am grateful that God has given Lorraine and Piet this vision to open Mohale.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Hallo Daniella
It is such a pleasure for us to have this space to share with all who need to be alone and away from the business of the world to rest and process life.
Blessings on your journey.
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Nienke V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nienke V
Enkelreisiger

Baie buigbaar, gaan ekstra myl om dit vir die kliënt maklik, aangenaam te maak.

Ek moes met my dier daar gaan slaap en Mohale Rest was die enigste oorblyffasiliteit wat dadelik geantwoord het en dit aanvaar het. Die eienares het ook vir die res van die tyd alle aanpassings gedoen om dit moontlik te maak om langer te kon bly ten spyte van 'n onvoorspelbare program vir die volgende 4 dae weens my dier se moontlike operasie by die nabygeleë Onderstepoort Dierehospitaal. Goed toegeruste kamers, ruim, warm, heerlike warm water, pragtige tuin en omgewing, sekuur. Ek het baie welkom en tuis gevoel. Hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Hallo Nienke
Ons waardeer jou positiewe terugvoer en was ook goed om jou groot Woef te ontmoet.
Ons hoop dat hy sommer nou baie beter is.
Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Benjamin N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons het meer ontvang as wat ons verwag het en aan gasvryheid en vriendelikheid het niks ontbreek. Hulle is baie profesioneel en aanpasbaar met persoonlike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Hallo Marie,

Baie dankie vir julle terugvoer.
Was goed om julle te ontmoet en hier te verwelkom.

Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Rene' L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene' L
Gesin met klein kinders

Rustige, stil wegbreekplekkie.

Ons was baie vriendelik verwelkom en sommer dadelik tuis gevoel. Die gasverwarmer was dadelik aangesit in die kamer en dit was heerlik warm en gesellig. Ek sal weer teruggaan, baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Hallo Rene
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dit was lekker om julle hier te hê en sien julle volgende keer.
Goed gaan
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Ina T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat 'n pragtige plek. Die kamer was ruim en skoon met baie stoorplek. Ons het ons oggend koffie op die stoep geniet en as ywerige voëlkykers was dit ideaal. Die eienaar en personeel was vriendelik en baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan om te help om 'n probleem op te los. Ons het reed 'n tweede keer daar gebly en as ons ooit weer Pretoria toe gaan sal ons beslis weer daar bly. Ek sal Mohale Rest en Retreat met die grooste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Hallo Ina
Dit was wonderlik om julle hier te hê. Dit is so lekker dat ons voëls kyk en soveel ander dinge in gereën het.
Sien julle volgende keer.
Baie groete, Lorraine.

Mohale Rest and Retreat
Emsie K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie K

Dit was fantasmagories.

Namens ons groep dames van die Sewende Adventiste Kerk in Heidedal Bloemfontein, wil ons vir Lorraine en haar eggenote, Piet, baie dankie sê vir 'n uitstekende 6 dae wat ons by hul gastehuis kon tuisgaan. Die kamers was en is ruim genoeg, netjies en baie skoon. Ons het regtig baie lekker gebly. Baie dankie vir julle vriendelikheid, julle behulpsaamheid, julle gasvryheid. Die ontvangs en selfs ons vertrek was regtig waar fantasties. Ons beveel julle graag aan, want selfs die fooie per kamer was vir ons nommer pas. Ons het waarde vir ons geld ontvang en vir dit gee ons julle sommer 10/10, netheid 10/10, veiligheid 10/10. Die stilte en rustigheid was fantasties. Julle tuin is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Emsie

Dit was 'n groot voorreg vir ons om julle hier te he by ons vir die 5 dae.

Groete vir almal
Lorraine en Piet .

Mohale Rest and Retreat
Johannes K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes K

Lekker verblyf.

Vriendelike mense. Ruim kamer, netjies, net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Hallo Sonet

Dankie vir julle terugvoering.
Ons is bly julle het lekker gebly.

Sien volgende keer.
Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Lesego K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The service was excellent and the unit was in excellent order, very clean and big.

The service was excellent and the unit was in excellent order, very clean and big, clean linen and bathroom, great kitchenette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Dear Lesego

Thank you for your input. It was great to have you here.
Take care
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Vanessa B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjiese kamer.

Ek sal die plek aanbeveel vir enige een omdat dit 'n baie rustige atmosfeer het en voel baie veilig. Eienaars is ook baie beleefd en vriendelik en wil graag help met enige behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Dankie Vanessa,

Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Sien volgende keer!

Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Leonie T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie T
Gesin met tieners

Baie huislik en die ontvangs was vriendelik.

Ons is baie vriendelik ontvang, al was dit al redelik laat. Die kamers was skoon en baie mooi. Definitief 'n besoek werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Beste Leonie,

Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is bly om te sien julle het dit geniet. Sien julle graag weer.

Groete,
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Liezel D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Gesin met klein kinders

Stil en rustige area.

Pragtige plek, met genoeg spasie in 'n stil area. Sal dit definitief aanbeveel en weer daarheen gaan as ons in daardie area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Hallo Liezel,
Dit was lekker om julle hier te hê.
Sien julle graag weer.
Groete,
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Liezl F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl F
Enkelreisiger

Goeie ondervinding.

Beste gasvryheid, vriendelikheid, heerlike bed en kussings. Dit was 'n goeie nagrus en kan hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Hallo Liezl
Dankie vir jou terugvoering.
Dit was lekker om jou hier te hê.
Sien jou graag weer.
Groete,
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Miriam B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam B
Gesin met klein kinders

Very nice place and well looked after.

Thank you for the hospitality. The welcome and hospitality were friendly and the service excellent. The room is very nice and clean and has everything I needed. The retreat is in a nice, quiet neighbourhood which I enjoyed as I am not used to the city. The garden is beautiful and well kept. I can highly recommend this accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie nice plek en hulle kyk goed na dit.

Baie dankie vir die gasvryheid. Die verwelkoming en die gasvryheid was baie vriendelik en die diens wat uitstekend. Die kamer is baie skoon en nice en het alles wat mens nodig het. Die oord is in 'n lekker stil woonbuurt wat ek geniet het want ek is nie gewoond aan die stad nie. Die kombuis is pragtig en word goed in stand gehou. Ek kan die verblyf hoog aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Thank You, Miriam. It was a pleasure for us hosting you and so grateful that you could have this ' home away from home' during your stay in Pretoria North.
Trust to see you soon again.
Many thanks,
Lorraine Groenewald

Mohale Rest and Retreat
Nico S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld!

Rustig met pragtige tuin en koidam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Middag Nico
Dit was goed om julle te ontmoet en hier te hê.
Sien julle graag weer wanneer julle in Pretoria kom kuier.
Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Coenie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Coenie S
Gesin met tieners

Eerste en laaste keer.

Spinnerakke in die badkamer, water lek by die wasbak, stort was vuil en matrasse kan gerus vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mohale Rest and Retreat se terugvoer

Hallo Coenie

Dit was goed om julle hier by ons te hê.
Dit is jammer dat julle dit so ervaar het, ons kan van ons kant sê dat ons elke keer voor gaste kom 'n skoonmaakspan inkry om skoon te maak, en alle voorbereidings tref om gaste se gemak te verseker.
Wanneer julle weer in die omgewing is sal dit vir ons lekker wees om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Vanaf
R635
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R635
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R635
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eeufees-straat 123, Pretoria-noord, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzODRiMDc1LTk0YTgtNDkxNS1iNzQ5LTZjNGVlZjJjNGExYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R635 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 123 Eeufees Street Pretoria North 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.685033894621 28.168395459652