Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mister C

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 39, Schoemansville, 0183, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 940 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mister C is in die voorstad, Schoemansville, Hartbeespoort in die hartjie van die Magaliesberg-streek en sowat 70 km van Johannesburg en Pretoria af.

Verblyf word in 2 ruim, luukse suites aangebied. Elke suite is geskik vir 2 gaste en het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n sitarea met 'n TV en WiFi. Dit sitarea lei na 'n privaat balkon.

Die gastehuis het 2 kuierareas. Die eerste een is 'n onderdakstoep met genoeg ingeboude sitplek en braaigeriewe. Die tweede een is 'n groot houtdek met 2 swembaddens, sonstoele en 'n pragtige uitsig oor die dam en op die berge.

Hartbeespoort bied 'n hele rits aktiwiteite, soos riviervlotvaart, bootvaarte, abseil, perdry, warmlugballonvlugte, 4x4, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, voetslaan en stap. Gaste kan ook die Borakalalo Reservaat, Hartbeespoortdam Akwarium en die Harties Kabelkar besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Mister C
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gyno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Ligging

  • Karelstraat 39, Schoemansville, 0183, Noordwes
  • Gaste dink Mister C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 39, Schoemansville, 0183, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA338856f9c1c5ab0f489bb5d8774a2592715c86327e7b438b21095eb09f397977aa66b368d9632132e60a5a42ba5a30d868f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 940 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 39 Karel Street Schoemansville 0183 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.728357873247 27.863372022499
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem