Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middle Street Manor

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 93 resensies vir Middle Street Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annemie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie M
Saam met vriende

Soomlose in-check, veilige parkering vir motors en sleepwaens agter 'n hek.

Heerlik gebly. Kamers is baie netjies en skoon. Kort dalk 'n haardroër in elke kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Annemie,

So glad you enjoyed your stay with us. Will mention to the owner about the hair dryers. Thanks for staying with us and hope to see you back very soon.

Kind Regards
Mara

Middle Street Manor
Jan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, goed geleë.

Ons het baie lekker gekuier. Die plek is baie netjies, skoon en in 'n rustige omgewing. Dit is ons tweede besoek en sal altyd weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en gerieflik.

Kamers is gerieflik, diens is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en goed geleë.

Die kamer was ruim, gerieflik en goed toegerus. Ons sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anchen J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen J
Gesin met tieners

Lieflike verblyf. Alles was netjies. Die swembad was 'n plus, want dit was vreeslik lekker.

Lieflike verblyf. Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi there,

Glad you enjoyed your stay. It's always good to get positive feedback from our guests. Thanks so much.

Kind regards,
Mara

Middle Street Manor
Ludolph D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ludolph D
Gesin met klein kinders

Ons kon goed uitrus, die omgewing is stil.

Ons was vriendelik ontvang. Die kamer was gereed. Die tuin is mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Morning

So glad you enjoyed your stay. It was lovely meeting you and your family.

Kind regards,
Mara

Middle Street Manor
Annas B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Only a pleasure. Hope to see you all back in the future.

Kind regards,
Mara

Middle Street Manor
Rokshana G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rokshana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A short but pleasant stay.

Our hosts were very helpful and hospitable. The rooms are comfortable and convenient, and we would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

It was great to have you stay with us! Glad you enjoyed your stay. Hope to see you back in the future.

Kind regards,
Mara

Middle Street Manor
Johan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heelwat besienswaardighede.

Aangename omgewing en mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Hope to see you back in the future.

Go well and take care.

Kind regards,
Mara

Middle Street Manor
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Eenvoudige, lekker, oorslaapplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Gesin met klein kinders

Wonderful stay.

Stayed for a stopover, and it was perfect. Note: if you go to a restaurant, make sure to make a booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf, pragtige netjiese skoon kamers.

Was heerlik, pragtige plekkie, skoon en baie vriendelik ontvangs. Sal vir seker weer daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

It was great to meet the two of you, it made my day!

So glad you enjoyed your stay. Safe travels home today.

Until the next time, stay safe and look after each other.
Kind regards,
Mara

Middle Street Manor
Cerneels C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cerneels C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornag stop.

Was 'n goeie stop om te oornag, ons sal vir seker weer hier slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

So glad you enjoyed your stay!
Will be great to welcome you back in the future.

Kind Regards,
Mara

Middle Street Manor
Delia J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delia J
Gesin met tieners

Salig.

Heerlike rustige verblyf met alles wat mens nodig het vir 'n halfwegstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

It was great having you and the family stay over with us.

All the best for 2024.

Hope to see you back in the near future!
Kind Regards,
Mara

Middle Street Manor
Lizanne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V
Gesin met klein kinders

Lieflike plek. Baie sentraal in die dorp.

Ons het baie lekker gebly! Sal die plek beslis aanbeveel! Ook baie kindervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

So glad you enjoyed your stay. Hope to see you again when you're down this way. May 2024 bring you and the family all the things that you wished for!

Kind Regards
Mara

Middle Street Manor
Sheri V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Calm, restful and a treat!

Exceptional! Neat, modern. Lovely private patio overlooking a beautiful garden with tall trees providing shade. The hosts were so very friendly and warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Good morning. So glad you enjoyed your stay and thank you for your kind words.

Kind regards,
Mara

Middle Street Manor
Neville W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville W

Perfect.

We were contacted a day before to confirm our arrival time and everything was ready when we arrived.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Happy New Year to you and the family! Hope to see you back in the future. Kind regards, Mara

Middle Street Manor
Lanette R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, swembad 'n lafenis.

Lekker geslaap, goeie matras in kamer no. 5. Badkamer baie mooi skoon, geen mould om teëls nie. Dis 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties ️

Die hondjies en die katjies, silwer Fisant en Tjeggiese en silky hoendertjes was 'n wonderlike belewenis. Miara het ons gul ontvang. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Guys,
Was great to meet you all-Hope to see you back again soon.
Pack in the Golf Clubs.
Kind Regards
Maire

Middle Street Manor
John W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W
Gesin met klein kinders

Perfect location in Graaff-Reinet.

Our first stay in Graaff-Reinet and we were very happy with Middle Street Manor and the location. The host was very helpful with ideas for dinner and breakfast and told us what was happening in the area that weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, baie netjies.

Lekker gekuier, goed toegerus, goed ontvang. Meagan verdien 'n ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely and secure setting.

If we were passing through again, we would stay at Middle Street Manor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Ah, thanks so much, Graham.
It was great having you all stay over with us. I hope you enjoyed Cape Town.
Hope to see you all again in the future.

Kind Regards,
Mara

Middle Street Manor
Bennie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier en gebly.

Dit is een van die min plekke waar daar nie voorsiening gemaak is vir beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Bennie,
So glad you had a nice stay
We are in the process of getting solar panels-next time to stop by we should be up and
ready to go as far as load shedding is concerned

Hope to see you back in the future
Kind Regards
Mara

Middle Street Manor
Willie F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam in 'n pragtige tuin met 'n lekker privaat stoep en veilige parkering.

Die kamer was baie pynlik netjies en goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Alles het gewerk en voorwaar 'n lafenis na 'n lang vermoeiende rit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Veilig en stil omgewing. Met beurtkrag het al die kamers nie krag gehad nie, daar was wel noodligte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Gesin met tieners

Very nice and friendly.

Wonderful overnight location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Star rating tells it all.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Glad you guys enjoyed your stay. It was lovely having you. Till next time. Kind regards. Mara x

Middle Street Manor
Izak H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak H
Gesin met tieners

Baie lekker gewees!

Alles was perfek vir ons oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Glad everything was to your liking. It was great having you all. Till next time, take care. Kind Regards. Mara

Middle Street Manor
Marichelle C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marichelle C
Gesin met klein kinders

Baie tevrede.

Goeie oornag opsie. Gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Morning Marichelle,
Glad you enjoyed your stay.
We hope to see you back in the near future
Kind Regards,
Mara

Middle Street Manor
Melissa K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K
Gesin met klein kinders

Lovely comfortable stay and friendly helpful hosts.

Our family and dogs enjoyed the stop over, everything you need and the big pool is lovely for the kids. Hosts are very accommodating and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Melissa, so glad you enjoyed your stay. Hope to see back in the future. Have a great day. Kind Regards, Mara.

Middle Street Manor
Marike G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike G
Gesin met klein kinders

Heerlike oornag blyplek.

Ons is hartlik verwelkom en die kinders het lekker afgekoel in die swembad. Die kamer het alles gebied wat ons nodig gehad het. Ontbyt die volgende oggend was heerlik. Ons het die gasvrou se warm persoonlikheid baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Marike, so glad you enjoyed your stay. Hope to see you back in the future. Happy Christmas to you and your loved ones. Kind Regards,
Mara

Middle Street Manor
Lenie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, friendly.

Friendly staff/owner. Will sleep over again when I travel that way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja C
Gesin met klein kinders

Great stay.

Lovely spot under the mountain, good location, lovely big garden, and friendly, helpful team. Would definitely recommend to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Gesin met klein kinders

Baie nice met gasvrye ontvangs.

Veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Hennie,
It was great meeting you and your family.
Hope you have a great holiday and everything off the best for 2023.
Kind Regards,
Mara

Middle Street Manor
Ruan D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, lekker kos en vriendelike werknemers.

Die ontvangsdame, Mara, is die lieflikste mens en ons het baie gelag. Sy het ons verblyf baie huislik laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Aww, thanks so much for staying over with us at Middle Street Manor. You and Jaco are such great guys. Hope to see you again when you guys are in the area.
Enjoy your holiday and have fun.

Middle Street Manor
Adriaan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie "on the go" stop.

Oorslaap oppad na ons wittebrood-bestemming. Mooi plekkie. Die eienaar het goeie aanbevelings gemaak vir eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Adriaan, I am glad you enjoyed your stay.
I am sure you had a great Honeymoon.
Hope to see you back in the future
Kind Regards,
Mara

Middle Street Manor
Marinda N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

1 nag se oorslaap. Gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer kom kuier wanneer ons blyplek soek in Graaff-Reinet.

Wat 'n juweel. Diens met ons aankoms was baie vriendelik, plek is baie skoon en ruim, area is stil en veilig, veilige parkering vir motors. Hoewel ons dit nie gebruik het nie agv tyd van die dag en jaar is daar 'n swembad en braaiers. Alle verwagtinge word aan voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Chris,

Glad to hear you enjoyed your stay was great having you guys.

Hope to see you again in the near future.

Middle Street Manor

Middle Street Manor
Ilze W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze W
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf.

Baie gasvry, pragtige blyplek en alles was baie mooi en gemaklik. Ons sal beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay. Hope to see you back in the near future.

Middle Street Manor
Anay D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anay D
Gesin met klein kinders

Oornagverblyf op pad terug van vakansie.

Lekker groot grasperk, gerieflike kamers en 'n swembad om in af te koel. Ons sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi C
Gesin met klein kinders

Heerlike oorslaapplek vir gesin!

Baie netjiese kamer met alles wat nodig is. Baie goeie ligging en veilige binne parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

So glad you and the family enjoyed your stay.
Always good to hear when a guest was happy with their accommodation.
We do try our best at all times.
Hope to welcome you and the family back in the very near future.

Middle Street Manor
Tessie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessie S
Gesin met tieners

Very nice place!

The place is very nice, friendly people and a nice location!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus H
Gesin met klein kinders

Heerlik gewees en swembad was verfrissend na lang dag se geryery.

Het die oopte geniet dat kinders in die tuin kon hardloop en speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Morning Cobus,
Glad you had a enjoyable stay with us. Was lovely to have you and the family!
Hope to see you back when you next pass through our town.
Go well.
Kind regards,
Mara.

Middle Street Manor
Renata B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata B
Gesin met klein kinders

Baie geniet.

Baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik en vriendelik.

Lekker restaurante en koffiewinkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

So glad your enjoyed your stay and that you also enjoyed what.
Graaff Reinet has to offer.
Hope to see you back soon!

Middle Street Manor
Christopher G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

Very pleasant stay indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bryan L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan L
Gesin met klein kinders

Clean and nice room.

Well looked after, attentive host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Bryan-So glad you enjoyed your stay
Thanks for a great review!!!

Hope to welcome you back when next you in our town!!

Kind Regards
Mara



Middle Street Manor
Menante B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menante B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, mooi na gekykte plek!

Baie vriendelike diens, mooi uitgelêde tuin en die plekkies is mooi en netjies. Presies wat 'n mens nodig het vir 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, netjies en vriendelike oornagplek!

Ons het bietjie vroeër as verwag aangekom, maar nietemin het ons baie vriendelike diens ontvang op 24 Desember. Die dame het ons vriendelik ontvang, lekker gesels en toe rondgewys en aanbevelings gemaak vir eetplekke. Baie lekker opset, veral vir klein kindertjies wat van al die energie wil ontslae raak na 'n lang pad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan E
Enkelreisiger

Baie netjies en vriendelik.

Kamer baie gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Thanks for your kind words.
Great to know you enjoyed your stay
Kind Regards,
Mara

Middle Street Manor
Gavin V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin V
Enkelreisiger

Skoon, netjies, stil en veilig.

Sal beslis weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Thank you Gavin.
Hope you see you back in the near future.
Kind regards,
Mara

Middle Street Manor
Emre R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emre R
Gesin met klein kinders

Was regtig rustige atmosfeer.

Love it. Is mal oor Graaff-Reinet en Middle Street Manor, soos 'n oasis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Emre,
Always good to get positive feedback.
Glad you enjoyed your stay-hope to see you back shortly.
Every thing of the Best for 2022.
Kind Regards,
Mara

Middle Street Manor
Gerhard K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Gesin met tieners

Baie gerieflike oorslaapverblyf.

Vriendelike mense. Mooi skoon kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Thanks for your kind words Gerhard-Was lovely having you and the family stay over with us.
Hope to see you again in the near future.
Happy New Year to you and the family!

Middle Street Manor
Danelo D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelo D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Plek baie mooi en netjies - kinders het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Danelo,

So glad you all enjoyed your stay.

Hope to welcome back sometime in the future.

Kind Regards,
Mara

Middle Street Manor
Melanie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Gesin met tieners

Luuks, huislik, lekker atmosfeer.

Vriendelike, vinnige diens. Pragtige tuin. Jammer ons kon nie langer kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Thanks for your kind words Melanie-was great to have you all stay over with us.

Hope to see you guys back when you pass through the Gem of the Karoo

Hope 2022 is a great year for all of you.

Kind Regards.
Mara

Middle Street Manor
Karen D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan te bevele.

Ons het dit baie geniet op Graaff-Reinet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Karen,

So glad you enjoyed our little town!
Hope to welcome you back in the near future.
All of the best for 2022.

Kind Regards
Mara

Middle Street Manor
Winifred F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Winifred F
Gesin met tieners

Netjies, vriendelik en gerieflik.

Alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyfopsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Francis,
Glad you enjoyed your stay!
Always nice getting positive feedback.
Hope to welcome you back in the near future.
Kind regards,
Mara.

Middle Street Manor
Salome B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B
Gesin met tieners

Oulike plek

Veilig, netjies Lekker geslaap. Oornagverblyf tussen Johannesburg en George.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Salome,
So glad you enjoyed your stay with us at Middle Street Manor!!!

Trust you had a great time in George!!

Hope to see you back soon.

Kind Regards,
Mara

Middle Street Manor
Louis Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Gerieflik met goeie parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Hi Louis,

Was great having you guys stay over with us on the 6th Decemeber!!!

Hope you will be back when you pass through Graaff Reinet again
Every thing of the BEST for 2022

Kind Regards
Mara

Middle Street Manor
Stefan M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees. Sal weer daar oorslaap.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

So glad you and the family enjoyed your stay with us. Looking forward to your next visit. Stay Safe and have a stunning Christmas.
Kind regards,
Mara

Middle Street Manor
Pieter V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Was mooi plek en ons het lekker gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Thanks for your kind review. Hope to see you back on your next time through our town.
Stay safe.
Kind regards,
Mara

Middle Street Manor
Robyn B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn B
Gesin met klein kinders

Lovely place.

The garden was pretty, the rooms pristine but there were no dinner options and we weren’t clear that breakfast wasn’t included in our rate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay. There are plenty of places to eat in Graaff Reine, that's why we don't serve dinner. We leave that part up to the professionals. Hope to see you back in the near future. Stay Safe
Kind regards,
Mara

Middle Street Manor
Johan R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam. Stil, veilige parkeerplek en ’n heerlike ontbyt.

Hulle gebruik ’n waterdrukpomp wat deur die nag aan en af skakel wat nogal steured kan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

So glad you enjoyed your breakfast-was great having you guys stay over with us-Water pump has been sorted!!
Hope to see you both again soon-Stay Safe-Kind Regards-Mara

Middle Street Manor
George M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Gesin met tieners

Wow, wat 'n fantastiese gastehuis en dit in die nostalgiese dorpie van Graaff Reinet.

Wat 'n wonderlike ervaring. Ons slaap al vir jare oor in gastehuise op pad na ons jaarlikse Desember Mosselbaai vakansie, hierdie jaar het ek bespreek by Middle Street Manor in Graaff Reinet, en ek was totaal oorbluf. Kompeteer maklik met van die beste gastehuise waar ek al in die land oornag het, en dit in 'n dorpie soos hierbo genoem. Baie dankie vir 'n heerlike oornag, sal dit enige dag weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Thanks for your kind words George!!!!
Was great having you guys stay over with us.
Hope to see you guys again in the near future!!
Stay Safe and have a stunning 2021

Kind Regards
Mara

Middle Street Manor
Kasia M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kasia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, friendly staff and cute animals on the property.

Great stay, easy to find, spacious room and bathroom. Quaint garden and marvelous pool after a long drive. Clean linen and coffee/tea station provided. Pool was a life saver in the heat from our drive from JHB.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Aways nice to hear from our clients!!!
Was so nice having you stay over with us!
Hope to see you guys again in the future
Kind Regards
Mara

Middle Street Manor
Chris V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met klein kinders

Baie beïndruk met die plek.

Plek was gereed met aankoms en baie vinnig gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Glad you enjoyed your stay-hope to see you back shortly-Stay Safe-Regards Mara

Middle Street Manor
Gerrie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, huislike atmosfeer.

Dankie vir vriendelike ontvangs en moeitevrye check in. Voel soos huis weg van die huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middle Street Manor se terugvoer

Arrive as strangers and leave as friends!!
Was great to have you stay over with us!!!
Stay Safe, till next time
Kind Regards
Mara

Middle Street Manor
Leon K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Gesin met tieners

Baie lekker vir 'n oornag.

Gasvryheid was baie goed. Kamers ruim, skoon en luuks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K
Saam met vriende

Lovely stay, Elmien and staff went out of their way to make our stay fantastic!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sannel S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sannel S
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie, met pragtige gesinskamer!

Middle Street Manor is 'n pragtige, luukse gastehuis, die kamers is baie skoon, en alles het perfek gewerk. Baie dankie vir 'n lekker nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Sal die gastehuis beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

100%

Baie netjies, gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle genoeglike oornagplek.

Puik oornagplek in ‘n stil woonbuurt wat onvoorwaardelik aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs. Het veilig en tuis gevoel.

Alles was uitmuntend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf, rustig, skoon en netjies!

Baie goeie verblyf. Plek was pynlik netjies. Beddegoed en kamer was skoon en alles was daar wat ons nodig gehad het. Parkering was veilig en die tuin het 'n rustige ontspanne atmosfeer geskep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend na lang dag op die pad.

Heerlik geslaap en gerus na lang dag op die pad. Baie vriendelike diens van die eienaar en netjiese skoon kamers. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand T
Gesin met klein kinders

Excellent!

Wonderful place for a stop over. Would recommend to any and all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netjies en veilige verblyf met heerlike speelplek vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus G
Gesin met tieners

Oase na 'n lang rit.

Ruim, skoon kamers, swembad lekker vir afkoel na lang warm dag in kar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oliver L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oliver L
Gesin met tieners

Surpassed expectation, very nice establishment.

We were surprised by the standard, a gem in Graaff-Reinet. The mattresses were a bit hard for my wife and in one of the rooms the fridge did not work properly (nr 5) but we would definitely stay there again if we were looking for a place in Graaff-Reinet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit het my verwagtinge oortref, dit is 'n baie oulike instansie.

Ons is beïndruk met die standaard en dit is beslis 'n juweel in Graaff-Reinet. Die matrasse was 'n bietjie hard vir my vrou en die yskas in die een kamer het nie gewerk nie, maar ons sal beslis weer hier bly as ons deur Graaff-Reinet kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekende verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja G
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Ons kamer was netjies, skoon en modern. Sal defnitief weer by Middle Street Manor oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase in die Karoo.

Baie lekker verwelkoming. Die kamers is gerieflik en netjies. Pragtige tuin met braai-area en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly owner who even made dinner reservations for us.

Lovely accommodation and garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie S

Klein oase in die warm Karoo.

Die ontvangs was warm en vriendelik. Die gasvrou het ons bygestaan met inligting oor die dorp en baie behulpsaam met die bespreking van ons ete by die restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Ons het baie lekker by Middle Street Manor oorgeslaap. Die kamer en geriewe was uit die boonste rakke. Die ontbyt was goed, maar nie vyfster nie. Die administrasie en bestuur was goed en ons is deurgaans vriendelik ontvang en op ons gemak laat voel. Ek kan Middle Street Manor aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim K
Gesin met tieners

Baie lekker oorgeslaap en sal weer daar oorslaap.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Olivia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed genoeg vir 'n aand of twee se oorslaap op pad Kaap toe.

Baie mooi perseel, kamer, swembad en braai-area waar jy lekker kan ontspan. Die gasvrou is vriendelik en hou van gesels. Die ontbyt was smaaklik, maar nie vir ons die geld werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlie P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en mooi gastehuis.

Vriendelike en gasvrye personeel maak dit 'n plesier om by die gastehuis te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanette J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanette J
Gesin met klein kinders

Baie netjies en veilig, lekker warm kamers vir winter.

Kamers baie modern, mooi skoon tuin en veilig parkeerplek. Was baie akkommoderend met 2 klein kindertjies en hulle het ons vroeër laat inklok sodat ek nie in die koue hoef te gesit het terwyl my man moes werk nie. Lekker warm komberse, aircon en DStv. Tuin mooi onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pet Friendly and Homely.

This was a lovely stay with well planned rooms and a space for our 4 legged children to stretch their legs. Lovely calm neighborhood with divine rooms. A must for any one going though or needing a sleep over place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig, veilig en goeie, vriendelike ontvangs.

Soos bo. Veilige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 80, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYmQwNmFiLTg2MWUtNDYxMi1iNDMyLTBkOTIyYTUyY2M5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 80 Middle Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.256126200952 24.529427736998