Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelwater Farm Hotel

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Middelwater Plaas, Langs die R30, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Middelwater Farm Hotel is langs die R30 op die Brandfort-pad sowat 30 km vanaf Bloemfontein geleë en bied verblyf in lieflike kamers vir gaste wat in die omgewing kom kuier.

Die hotel bied verblyf in 'n VIP-dubbelkamer, standaardubbelkamer en 'n 2-Enkelbedstandaardkamer. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor gemaklike dubbelbeddens en 2 enkelbeddens.

Al die kamers het lugversorging, en suite-badkamers, TV's met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi, en 'n paar van die kamers het toegang tot 'n balkon. Rook is verbode in die kamers.

'n Kontinentale ontbyt word soggens bedien en middagete en aandete is op versoek beskikbaar. Gaste kan lekker in die tuin ontspan of 'n drankie by die kroeg drink. 'n Lughawe-pendeldiens kan gereël word.

Middelwater Farm Hotel spog met 'n hele rits doendinge, soos die Be Human Gesinsmark, pretdrawwe, trekkerritte, wildritte teen ekstra koste waar gaste verskeie spesies soos gemsbokke, buffels, jagluiperds, leeus, springbokke, volstruise en kameelperde kan sien. Middelwater Farm Hotel is 20 km van die Boyden Observatorium af en 27 km van Oliewenhuis Kunsmuseum af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Middelwater Farm Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariel In Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 5

Ligging

  • Middelwater Plaas, Langs die R30, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Middelwater Farm Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Middelwater Plaas, Langs die R30, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASvbRqRvCWPrftLv95uWklD5nvKbPRC5p6bd72wjjxQeTlo47RW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Farm Middelwater Off the R30 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.9112453233 26.330903655312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem