LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Micasa Sucasa | LekkeSlaap
+12

Micasa Sucasa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dik-dik-singel 47, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Micasa Sucasa is 'n selfsorgeenheid vir 4 gaste in Reebok.

Die woonstel is op in 'n rustige area op die eienaar se perseel en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank in die sitarea en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word. Koffie, tee, suiker, 1 liter melk en beskuit word met aankoms voorsien. Daar is 'n gemeenskaplike wasgoedkamer en skottelgoedseep en ander skoonmaakprodukte word voorsien.

Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n TV met DStv en WiFi het en dit lei na 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n kroeg.

Micasa Sucasa is 1 km van Reebokstrand af waar gaste kan strandwandel en swem in die getypoel, die dorp is net 4 km vanaf Klein Brak-strand en -strandmeer, 18 km vanaf Mosselbaai en 30 km vanaf George.

Slaapplek

’n Bespreking by Micasa Sucasa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Micasa Sucasa
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Dik-dik-singel 47, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Micasa Sucasa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dik-dik-singel 47, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw5i72LBCjOLJBcqnGgPc5CIiVeblCN90OGPrHXYdtp0iy7nyAM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag(plek vir 4) 9 5 1 5 47 Dik-dik Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.075807773327 22.163620728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!