Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Lodge

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 4 resensies vir New Lodge
Netheid
3.3/5
Diens
1.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.5/5
Nicky V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nicky V
Enkelreisiger

Kuier in Bloemfontein baie lekker, maar verblyf was baie teleurstellend.

Baie swak kliëntediens. Eers vertel geen kamer beskikbaar toe is daar 'n kamer gevind. Geen personeel in sig met checkout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bestuurder kom onvoorbereid voor.

Die bestuurder het nie geweet van ons bespreking nie. Sy hou hê ons moet weer betaal toe ons daar aankom. Nadat ek haar gesê het dat ons reeds betaal het was als opgelos. Ons het nie 'n remote vir die hek gekry nie en moes sukkel om uit te kom toe ons 6:00 die oggend wou ry. Ons is al twee nagte 03:00 wakker getoet deur 'n ander gas wat wou terugkom na 'n aand uit. Die getoet het lank aangehou voor die bestuurder vir die gaste kom oopmaak het. Die toegang tot die perseel was dus vir ons 'n groot probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie te erg gewees nie.

Dit was netjies en skoon. Alhoewel daar 'n paar punte is waaroor ek ontevrede was. Die badkameropset was 'n frustrasie as gevolg van die aantal mense wat gebly het. Daar was een toilet, een stort en een bad binne die huis. Daar is 'n stort buite, maar geen plek om jou badsakkie of klere te sit nie. Daar was baie miere op die perseel en kon niks bêre nie. Dit was vreeslik warm. Ek het 'n waaier aangevra en niemand het teruggekom met 'n antwoord nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vuil, kokkerotte en badkamer uiters swak.

Los spieëltjie in badkamer. Gaste rook in kamers. Sien my nie weer nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R499
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polkadraai-straat 22, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e674391c322a594709a018125e2498d4f5dc670894939a53e0a5e98eeb02df507182e211847cdc824b3b955b58c6491250?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R499 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 22 Polkadraai Street Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.169152127546 26.177841853892