Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meyerspoort

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Meyerspoort
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Theuns B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B
Gesin met tieners

Waarde.

Wat 'n voorreg om oor te bly op so 'n juweel van 'n plek. Dis uit die dorp uit, maar dis die moeite werd! Hulle is baie gasvry en vriendelik. Die beddens is nuut en van goeie gehalte. Dit is altyd belangrik vir 'n goeie nagrus na 'n lang dag se bestuur. Kan hulle definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk K

Skoon en netjies, lekker gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Dankie vir die vyfster gradering, Henk. Ons is bly dat julle dit geniet het en julle is welkom om weer te kom. Voorspoedige 2024 vir julle.

Meyerspoort
Deidre L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre L
Saam met vriende

Pleasant.

Directions a bit mixed up. Got lost and had a great adventure. Should guide on which turn off depending on travelling direction. For example, travelling from JHB, then take the N12 turn off.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H
Gesin met tieners

Dit was lekker, plaasgevoel, rustigheid, uitstekende rus.

Ons het dit baie geniet, die huis is baie skoon en het 'n heerlike nagrus gehad. Weereens baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Dankie Kobus, ons is bly julle het dit geniet. Dis altyd lekker om nuwe mense te ontmoet.

Meyerspoort
Harold G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wet in the Karoo. Excellent and peaceful.

Great place to stay if you want to be away. Rained every day and was cool. Hosts are extremely friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Harold, I am glad you enjoyed your stay. it was a pleasure having you on the farm. We hope you will have a wonderful 2023.

Meyerspoort
Melodi V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melodi V
Gesin met klein kinders

Absoluut stunning.

Plek is stunning. Eienaars is ongelooflike mense. Ek sal beslis weer soontoe gaan en hul aanbeveel. Absoluut stunning verby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Melodi, baie baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang. Die mooi reën in die Karoo het ons almal se harte so goed gedoen.

Meyerspoort
Naomi M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M

Oornag op pad en terug van JHB na Kaapstad.

Pragtige huisie, goed ingerig, wonderlik stil met die lekkerste stoep reg rondom die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Dankie Naomi. Julle is welkom om ons weer te besoek. Dis altyd lekker om sulke gawe mense soos julle te ontmoet.

Meyerspoort
Jane Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane Z
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf. Skoon, ruim, netjiese plek met baie vriendelike gasheer en -vrou.

Meyerspoort is op 'n baie spesiale plaas geleë. Dit is regtig 'n mooi omgewing en die gasheer en -vrou doen baie moeite om dit vir die gaste spesiaal en lekker te maak. Die akkommodasie self is lieflik. Dit is netjies, skoon, ruim met gemaklike beddens en alles wat jy nodig het. Ons sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons sal julle graag weer op die plaas wil verwelkom.
Dis lekker om te hoor dat ons gaste dit hier geniet.

Meyerspoort
Ignatius V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius V
Gesin met klein kinders

Perfekte plek.

Pragtige ligging, baie lekker gebly. Sal dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet, kom gerus weer.

Meyerspoort
Gerrit E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E
Gesin met tieners

Fantastiese atmosfeer van Karoo rustigheid.

Ons het die oorslaap op Meyerspoort baie geniet, die huis was baie ruim, goed toegerus en baie skoon. Die omgewing was tipies Karoo, skoon, vars en baie rustig. Ons gasheer en gasvrou het baie mooi na ons gekyk en ons ook bederf met hulle self ingelegde vrugte(kwepers) wat smul lekker was. Dit het baie gereën kort nadat ons gearriveer het en die volgende dag was die spruite aan die afloop. Oom Jannie, ons gasheer het egter baie mooi na ons gekyk en saam met ons gery tot op vaste grond sodat ons die reis kon voort sit. Hy het ook baie interessante goed van sy boerdery vir ons vertel en gewys. Dit was voorwaar 'n lekker oorbly, dankie oom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Gerrit, dankie vir die mooi verslag. Dis altyd lekker om mense te ontmoet wat ons omgewing so waardeer. Dit was vir ons ook lekker om die spruit te sien loop na die verskriklike droogte wat ons gehad het. Die seisoen het baie mooi begin vir ons. Kom gerus weer.

Meyerspoort
Marietjie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Heerlik gekuier in die ontspannende plaasatmosfeer na 'n lang reis. Fasiliteit goed toegerus, netjies en skoon.

Fasiliteit baie goed toegerus, heerlik gekuier, hout was beskikbaar vir 'n braai onder die unieke Karoo-sterrehemel. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Marietjie, baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was 'n plesier om julle op die plaas te ontvang. Kom gerus weer.

Meyerspoort
Welma D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma D
Gesin met tieners

Besonderse rustige oornag.

Baie dankie vir die wonderlike ervaring, kinders het dit vreeslik geniet. Regte plaaservaring vir stadskinders. Die vye en kweperjellie was heerlik! Waar kan ons van die kweperjellie aankoop? Sal beslis weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Welma, ons is baie bly dat julle die plaas-ervaring geniet het. Ja, die Karoo is nou op sy mooiste na die heerlike reën wat ons gekry het. Die kweperjellie is gewoonlik te koop by Silwerkaroo Padstal, so 40 km van ons af op die N12. Mooi jaar vir julle verder.

Meyerspoort
Nastassja V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker oorslaapplaas.

Die 'Ou Hys' is gerieflik en het als wat ons nodig gehad het, selfs vars plaasmelk. Die kinders en honde het die plaaslewe geniet. Ons kon ook mooi sterrefoto's neem. Ons sou graag langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dis altyd lekker om waarderende gaste te hê. Julle is enige tyd weer welkom op die plaas.

Meyerspoort
Rachelle D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle D
Gesin met tieners

Karoo betowering in ou pragtige plaashuis.

Ruim. Skoon. Rustig. Alles wat jy nodig het in huis en meer. Insluitend plaasmelk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Rachelle,
Dankie vir jou waarderende kommentaar.
Dis altyd lekker om sulke vriendelike mense op die plaas te ontvang.
Kom gerus weer.

Meyerspoort
Amanda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Gesin met tieners

Pragtige netjiese opset met alles wat jy nodig het. Vreeslik lekker gekuier, sal beslis weer kom.

Hier sal jy rus vir jou siel kry. Ons sal beslis weer hier 'n draai kom maak en dan sommer vir 'n week kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Amanda,
Dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Ek is so bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.

Meyerspoort
Glenda L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda L

An oasis stopover with pets, when moving home.

The Arnoldi's were very accommodating and kind, when we had to change our travel plans at the last minute, and we really appreciated it. It was a relief to have a safe place to stay whilst transporting our pets to our new home. There is nothing bad to say about our stay - we had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Thank you Glenda, it was nice meeting you. I hope you will be very happy in your new surroundings. A change is as good as a holiday.

Meyerspoort
Colette D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette D

'n Regte-egte Karooplaas-ervaring.

Dankbaar dat ek Meyerspoort saam met my familie kon geniet. Sielsvernuwend vir stadsjapies. Wens net kon langer bly. Sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Familietyd is die beste!

Meyerspoort
Rozitta D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozitta D
Gesin met klein kinders

Hemelse kuier vir families met kinders, of die wat die saligheid en stilte van die Karoo nodig het om hulle batterye te herlaai.

Ons het so lekker by Meyerspoort gekuier. Dit was die eerste keer na lockdown dat ons familie mekaar weer gesien het, en ons kon nie 'n beter plek kies nie. Dis baie gesellig, die huis is pragtig reggemaak en het letterlik alles wat jy nodig het, tot warm komberse. Dit was vir die kinders hemels om vry rond te ry op hulle fietse, op die massiewe grasperk te speel en ontdekkingsreisigers in die rievierloop te wees. Hulle hoogtepunt was om te help om die koei te melk en tussen die skape in die kraal te kan loop. Dit was regtig 'n hemelse kuier, en Tannie Cora en haar man het ons behandel soos ou vriende. Ons sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Ons het julle net so geniet. Kom gerus weer!

Meyerspoort
Nic S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic S

Stil en rustige ontvlugting van die stadsgeraas.

Ons groep het die rustigheid van die plaaslewe vreeslik geniet. Lekker sterre gekyk en die skape en talle skilpaaie het gesorg vir baie ligte vermaak! Het lekker bergfiets gery en sou graag langer wou bly om meer te verken, te voet en ook per fiets. Wonderlike gasheer en -vrou met regte plattelandse gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allen C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen C
Gesin met tieners

The place was great, and Mrs Cora was very friendly, I would recommend that visitors take bottled water and lots of ice.

Farmly and homelike. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita D

Pragtige huis en baie goed toegerus met baie goeie en duursame linne.

Vars plaasmelk was 'n welkome verrassing in die yskas. Die huis is ruim en goed versorg. Netjiese en skoon braaigeriewe. Hier kan jy na liggaam, siel en gees rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Soooo bly julle het dit geniet! Hoop julle het genoeg gerus vir 'n heelike 2020. Reis veilig.

Meyerspoort
Bernard E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard E
Saam met vriende

Erg lekker.

Baie mooi, skoon en vriendelik. Aanwysings bietjie moeilik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meyerspoort se terugvoer

Bly julle het dit geniet! Vir aanwysings volg die kaart wat voorsien word en nie die GPS nie. Reis veilig!

Meyerspoort
Tertia W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia W
Saam met vriende

Ons het 'n heerlike tyd op die plaas gehad en kan nie wag om weer terug te gaan nie!

Ons was twee families (altesame 9 gaste) wat gemaklik saam in die gerieflike huis kon bly. Alhoewel daar nie 'n kaggel binnenshuis is nie, het ons nooit koud gekry ten spyte van die koue buite nie. Linne en beddens baie lekker. Ons is hartlik verwelkom, het die huishulp daagliks, die heerlike plaasmelk, vrugte en meer as genoeg hout vir saans se braai baie waardeer. Die plaas is buitengewoon netjies versorg, daar is heerlike staproetes en die plaaspaaie is in goeie kondisie. Ek kan Meyerspoort aanbeveel en ons sal gereeld wil terugkeer. Ons het tyd afgestaan om op Prince Albert wat nie ver is nie, te gaan rondloop. Die stilte en natuur is hemels en net wat ons nodig gehad het om na 'n besige 6 maande die emosionele batterye te herlaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreek in die prag van die Karoo. Puik gasheer en gasvrou!

Ons het heerlik gebly by Meyerspoort en sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie vir die vars koeimelk elke oggend. Ons kon heerlik ontspan terwyl die kinders op die plaas rondspeel en selfs die oggend gaan kyk toe die koeie gemelk word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eppie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eppie M
Gesin met klein kinders

Die eenheid was baie netjies en skoon.

Meyerspoort was 'n baie aangename oornagstop gewees. Ek sou verkies dat die aanwysings beter was ten spyte van die verspoelings in die omgewing van die gasteplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn H

Heerlik gebly en die stilte en rustigheid van die Karoo was absoluut tonic vir die siel.

Huis was netjies, skoon en heerlik koel. Genoeg hout vir braai. Hele plek en werf wys dat plek goed versorg word en instand gehou word. Vars plaasmelk en pasella konfyt was 'n wenner. Vir seker 'n plek wat ek enige tyd vir enige een sal aanbeveel wat bietjie tyd het terwyl hulle reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A

Lieflik en rustig.

Pad na plaas baie swak, ek het deure verloor in karavaan, maar verblyf baie goed, lekker gekuier en rustige atmosfeer. Skoon, netjies en goed versorg, die droogte knel erg. Die vars plaasmelk, wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan D
Saam met vriende

What a friendly Oom and Tannie!

Beautiful peace and isolation in the warm semi-arid Karoo. Loved the warm climate and evening star-gazing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n vriendelike oom en tannie!

Pragtige rus en afsondering in die warm, semi-woestynagtige Karoo. Was mal oor die klimaat en die sterre saans.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Saam met vriende

Perfek - sal dit weer so doen!

Pragtige plek, effens van die groot paaie af maar dit is wat dit spesiaal maak. Die eienaars was besonder gasvry! Veilige parkering en 'n wonderlike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welda M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welda M
Gesin met tieners

Die Karooplaas was beautiful, sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Dit was 'n een aand avontuur met die rustigheid van die natuur 'n lafenis vir die siel. Beautiful plaas, het elke oomblik terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguerite N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite N
Gesin met klein kinders

Baie lekker blyplek!

Baie lekker en gerieflike blyplek. 'n Stukkie groen aarde in die mooie Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ezeth O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezeth O
Gesin met tieners

Wonderlik en fantasties! Karoo op sy beste!

Dit was 'n ware belewenis! Sou 'n langer tyd daar wou deurbring! 'n Hoorbare stilte! Dis die plek waar jy weer tot verhaal kan kom! Baie netjies en 'n pragtige ou plaashuis! Vriendelike eienaars en heerlike vrugte! Sal die oorslaap nooit vergeet nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilona E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilona E
Gesin met tieners

Uitstekend!

Stunning plekkie. So rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie G
Gesin met tieners

Fantasties!

As jy van die stilte van die Karoo hou en 'n netjiese, ruim, goed toegeruste huis en egte Karoo-gasvryheid soek is Meyerspoort vir jou. Ons het ongelukkig net vir 'n enkele nag oorgebly, maar sal definitief teruggaan vir 'n langnaweek. Die 14 km wat jy op grondpaaie moet ry om daar uit te kom, laat dit voel of jy die wereld agtergelaat het - hemels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen S
Gesin met tieners

Rus en vrede!

'n Pragtige, baie goed toegeruste plaashuis waar rus en stilte woon. Met 'n klein entjie se stap kan jy 'n asemrowende uitsig en sonsondergang geniet. Ek beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries O
Gesin met tieners

In die stilte van die natuur onder die sterre, het ons die Here se Grootheid beleef.

By Meyerspoort kan 'n mens weg van die daaglikse gejaag en geraas stilraak in die natuur. Die gastehuis is werklik baie netjies en bied aan persone wat hou van plaaslewe 'n welkome tuiste. Die Karoo bied weer 'n ander mooiheid en persone wat dit kan waardeer, sal van Meyerspoort hou. Ons as gesin sal verseker weer by Meyerspoort kom oorbly. Dankie aan Attie en sy mense vir 'n heerlike plaas-ervaring en mooi gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 425
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 425
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 425
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerspoort Plaas, Karoo, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb301dBpoB2LUYw8QhZKLbxoVfwoTvPRmyhqYMXjYy5GVJF4Cgb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 425 per nag (plek vir 8) 36 5 1 5 Meyerspoort Farm Karoo 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.675277777778 22.448611111111