by Mereke Manor | LekkeSlaap
+76

Mereke Manor

B&B
Spesiale Aanbod

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Aug 2022 tot 30 Nov 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aspensingel 56, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mereke Manor is 'n boetiekgastehuis wat verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers in Centurion en Pretoria bied. Die boetiekgastehuis streef daarna om Centurion se voorkeur-verblyfplek vir reisigers te wees en is beide bekostigbaar en luuks, sinoniem met rustigheid, en ideaal vir ontsnap uit die gewoel van die stad.

Verblyf word in 'n Standaardkamer, Executive-kamers en 'n Wittebroodsuite gebied, elk met sy eie en suite-badkamer met komplimentêre toiletware. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n 32" slim-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Mereke Manor spog met elegante binne- en buite-eetareas, 'n kroeg, verhitte binnenshuise swembad, 'n Jacuzzi, 'n besigheidslessenaar, sowel as pragtige tuine met waterfonteine. Veilige onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.

Die elegante verblyf word deur onberispelike diens van die portierpersoneel en professioneel opgeleide sjefs wat gaste se ontbyt sal voorberei, gekomplementeer.

Gaste se luukse reiservaring begin sodra hulle by Mereke Manor arriveer en duur totdat hulle vertrek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Aspensingel 56, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aspensingel 56, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb0b28e74320be5d819d0f75f61817cab41b182d19074f8f684cbb769f0e73df1b411ba4e25de18618bc94a291389bf8aa4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 125  per nag, vir 2 mense 56 Aspen Crecsent Centurion 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -25.8629188 28.181865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem