Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mereke Manor

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Douw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Mereke Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johann H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Enkelreisiger

Professioneel en goeie waarde!

Heerlik gebly! Wonderlike mense wat gaste bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mereke Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Johann Holm. Ons waardeer elke gas wat ons besoek en dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste beïndruk was met die diens wat ons lewer.
Groete
Douw Meyer

Mereke Manor
Alana V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana V
Enkelreisiger

Uitstekend en waarde vir geld.

Ek het die blyplek terdeë geniet. Ek was op my gemak en heel verras met die besonderse mooi en netjiese blyplek. Ek sal die blyplek vir enige een aanbeveel, veral as jy sentraal in Centurion wil bly. Dankie vir julle uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mereke Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering in verband met jou onlangse verblyf hier by Mereke Manor. Ons is baie bly om te verneem dat jy dit hier by ons geniet het en baie dankie vir jou aanbeveling van Mereke Manor as 'n puik akkommodasie vennoot in Centurion. Ons hoop om jou eendag weer terug te verwelkom. Vriendelike Groete. Douw Meyer. Mereke Manor.

Mereke Manor
Elaine S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was ge"upgrade". Die kamer was lekker ruim en baie skoon. Die jacuzzi was amazing.

Die plekkie is nou oulik. Gerieflik en lekker vir 'n date night. Ons was ge-upgrade wat amazing was. Die kamer was lekker ruim, netjies en skoon. Die jacuzzi en die swembad maak die plek. Sal definitief die plekkie aanbeveel vir 'n couple wat net 'n dag wil alleen wees! Baie dankie vir die vriendelike en verwelkomende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mereke Manor se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om terugvoering te gee Elaine. Ons is altyd bly om boodskappe en terugvoering van ons gaste te kry. Ons is bly julle het julle wegbreek geniet, ons streef daarna om almal 'n memorable verblyf te verskaf!
Groete
Mereke Manor

Mereke Manor
Helena V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende "home away from home".

Vriendelik ontvang. Kamer netjies en geriewe was netjies. Enige tyd aan te beveel. Heerlike ontbyt en warm gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mereke Manor se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer Helena. Ons almal is baie bly om te verneem julle het julle verblyf asook ons fasiliteite geniet. Weereens baie dankie vir julle ondersteuning. Ons hoop om julle eendag weer terug te verwelkom hier by Mereke Manor.
Groete
Mereke Manor

Mereke Manor
Peet B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Die plek is regtig baie netjies en skoon. Die kamer waarin ons geslaap het lyk soos op die advertensie, so ook die swembad en Jacuzzi.Die eienaar en sy personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Regtig dit baie geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mereke Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Peet. Baie dankbaar om te hoor julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle weer eendag te sien.
Vriendelike Groete,
Douw

Mereke Manor
Karien H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Vriendelik diens, baie mooi huis. Baie lekker wegbreek in 'n rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mereke Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer Karien. Ons is baie bly julle het julle wegbreek geniet, net jammer dat julle nie onbyt wou eet nie omdat julle haastig was! Hoop julle kom weer eendag om ons volle diens te ervaar.
Vreindelike Groete
Douw
Mereke Manor

Mereke Manor
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aspensingel 56, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e34fd603f586df6796fc5d5e777eb8e985de81ac50f64101c593de0e0ffb02632feac70f90b1e2956b281107bef1473b3ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 56 Aspen Crecsent Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8629188 28.181865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem