Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melsetter's Guesthouse

Gastehuis
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, platskerm-TV met OpenView, 'n yskas, mikrogolf, stoofplaat, ketel, 'n haardroër, eetgerei en breekware. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Dit is ideaal vir langer verblyf. 'n Kampkot en 'n bedjie vir 'n kleuter is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word.
Geen geraas.
Gaste moet asb. vooraf laatweet indien hulle 'n waentjie het.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n lugversorging, dubbelbed, slim-TV met OpenView en Showmac, 'n ketel, mikrogolf, yskassie, kookplaat, 'n haardroër, eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk en suiker word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar, bring slegs eie hout. Dié eenheid is ideaal vir langer verblyf. 'n Kampkot en 'n bedjie vir 'n kleuter is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word.
Geen geraas.
Gaste moet asb. vooraf laatweet indien hulle 'n waentjie het.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 7
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 7 beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Die kombuisie is met 'n ketel, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV met OpenView en Showmax in. Kamers 1 en 7 skakel met mekaar en toegang tussen die kamers kan op versoek gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word.
Geen geraas.
Gaste moet asb. vooraf laatweet indien hulle 'n waentjie het.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 1 het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n gemaklike bed vir 'n ekstra gas. 'n Bababed en kinderbed is op versoek beskikbaar. Kamer 1 het 'n en suite-badkamer met 'n groot bad en 'n stort. Dit het 'n ketel, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Tee, koffie en suiker word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste moet asb. hul eie hout saambring. Daar is 'n slim-TV in die kamer met OpenView en Showmax. Seep, haardroër en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n strykplank en strykyster. Kamers 1 en 7 is gekoppel en toegang tussen die kamers kan vooraf gereël word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word.
Geen geraas.
Gaste moet asb. vooraf laatweet indien hulle 'n waentjie het.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinseenheid het lugversoring en 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n privaat stort en 'n slim-TV met OpenView en Showmax. Hierdie kamer het 'n kombuisie met 'n wasbak, kookplate, potte en 'n pan, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n haardroër en strykyster. Dit is die ideale kamer vir gaste wat 'n paar dae wil bly en hul eie etes wil vooberei.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word.
Geen geraas.
Gaste moet asb. vooraf laatweet indien hulle 'n waentjie het.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinseenheid het lugversorging en 'n kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n klein kombuisie met 'n ketel, kookplaat en broodrooster. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met OpenView en Showmax-kanale in. 'n Kampkot en 'n bedjie vir 'n kleuter is op versoek beskikbaar. Kamers 5 en 6 is aan mekaar gekoppel en toegang tussen die kamers kan vooraf gereël word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word.
Geen geraas.
Gaste moet asb. vooraf laatweet indien hulle 'n waentjie het.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 6 beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Die kombuisie is met 'n ketel, yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof ingerig. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met OpenView en Showmax in. Die skuifdeur in die eenheid bied toegang tot 'n grasarea en buite-braaigeriewe. 'n Kampkot en 'n bedjie vir 'n kleuter is op versoek beskikbaar. Kamers 5 en 6 is aan mekaar gekoppel en toegang tussen die kamers kan vooraf gereël word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode. Daar mag buite op die stoep gerook word.
Geen geraas.
Gaste moet asb. vooraf laatweet indien hulle 'n waentjie het.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 27, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAanI08gUthSxw9n6HIoVoA3fIzfkalTDmEUUYkR8jS4oz08mwdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 330 5 1 5 27 Jan Marx Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.103759 26.150992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem