Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melrose Guest Farm

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Melrose Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Llewellyn W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and peaceful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lean T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lean T

Better than the photos and what was expected - a relaxing Karoo stay.

We were 3 adults coming from Pretoria on our way to the Garden Route. Graaff-Reinet was our goal on day one and it was also 40 degrees outside on that afternoon. We found the farm very easily and got to our cottage/house with simple instructions from the host. She told us to keep the windows and doors closed to keep the house cool - and it was just that, when we got inside - cool! And it was the perfect time to take a quick nap, on very comfortable beds with air conditioners on. The kitchen and the rest of the house were so well stocked and equipped that we did not ask for anything more! That peace and quiet and fantastic scenery when the sun starts setting and you've lit the fire cannot be found anywhere else than in the Karoo! We bought Karoo lamb chops in town which is not too far from the farm, that was the perfect meal for the evening. Boardgames and magazines were there if we needed entertainment. The hosts were very helpful without being in the way and we had a very friendly farewell when we left the morning. We all said next time we might as well spend two nights in this simple, star-filled-sky, peaceful noises and comfortable haven!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaap.

Ons het die oorslaap regtig geniet. Dit is so rustig en stil, baie gerieflik om ook aandete te kon kry. Dit aandete was uit die boonste rakke, ons het heerlik geëet. Die gasvrou is agtermekaar en baie vriendelik. Ons het in die cottage gebly en dit was beter as wat op die foto's gesien kan word. Die cottage was baie skoon, netjies, gerieflik. Dit was 'n lafenis om daar te slaap met ons lang pad Mosambiek toe. Ek sal volgende keer weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalee S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalee S
Gesin met tieners

Heerlik privaat, ruim en netjies.

Maklik om te kry. Vriendelike ontvangs. Toegerus met alles wat jy nodig kan hê. Ideaal vir 'n gesin met groot of klein kinders. Ons het dit ontsettend geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie T
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld met gasvryheid uit die boonste rakke.

Melrose Guest Farm is 'n wonderlike plek om af te pak na 'n lang dag se reis. Dit is baie rustig. Johan en Hanfi gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Die aandete wat voorgesit was, was puik. Die plek is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Gesin met klein kinders

Great setting, very nicely renovated cottage, very well priced.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. kon geen fout vind nie.

Mooi en skoon. Pragtige uitsig. Alles is daar wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede weg van gewoel.

Heerlike rustigheid van die plaas met allles wat jy benodig. Spandaukop-selfsorg voel soos 'n huis weg van die huis, tot 'n flits word voorsien en koplig vir braai. Lekker geslaap met geen steurnisse. Ideale oorslaap na 'n lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, plek is netjies sonder fieterjasies - maar 'n raserige waterpomp wat jou nagrus heelnag versteur.

Lekker gebly, maar daar is 'n waterpomp om die drukking van die water reg te hou. Die pomp sit net agter die slaapkamer se muur. Maak 'n vreeslike geraas as dit aangaan en dit gebeur elke 3 tot 5 min. Maak jou mal. Maar die jongman daar sê mens raak later gewoond daaraan! Wel, ons het nie gewoond geraak nie. Slapelose nagte. Die oorsaak is 'n lekkende pyp by die toilet wat die druk die heeltyd laat val en die pomp aanhoudend laat aanskakel. Hulle het 'n emmertjie onder die pyp neergesit wat ook al oorloop en wat jy moet leegmaak. Die hout van die vloerlys is al amper opgevrot agter die toilet. Lyk nie of hul beplan om dit te herstel nie. Dit is die cottage. Verder is die nodige geriewe daar. Geen TV. Selfoon-ontvangs baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit aanbeveel, was baie rustig.

Baie stil en rustig met baie vars Karoo-lug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelia N - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, gasvryheid en prentjiemooi omgewing. Sal dit beslis aanbeveel!

Melrose Guest farm getuig van klas, vriendelikheid en rustige stilte uit die Karoo. 'n Moet vir elke reisiger! Baie dankie vir 'n besonderse ervaring. Ons sal weer by jul kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize S
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig, skoon en gerieflik - ons het heerlik gekuier.

Dit was ongelooflik mooi, baie ruim kamers, heerlike kos en die rustigheid laat mens baie gemaklik voel. Kinders het heerlik rondgehardloop en gespeel op die plaas - ons sal verseker weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W
Gesin met klein kinders

Ons en die kinders het die plaaskuier baie geniet!

Die verblyf, kos en kuier op die plaas was fantasties. Ons gasheer en gasvrou staan vir niks verkeerd nie. Ons drie-jarige seuntjie het die diere op die plaas en pragtige tuin vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie L - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie is goed ingerig en die plaasomgewing 'n verkwikking vir die siel!

Die selfsorghuisie is baie gerieflik ingerig. Die plaasomgewing is net wat mens nodig het om 'n blaaskans te vat en kop skoon te maak. Dis defnitief op my "weer te doen"-lysie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa C - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Venessa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and hospitable accommodation

The couple that run this place are wonderful people and most hospitable. The setting is beautiful and has wonderful views of the surrounding fields and mountains. Very peaceful and definitely worth a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R75 Suid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMzFmNzZhLTMxMDMtNDBhOS1iNDM3LWY4MDZlZGVlZmM1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R75 South Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.364291666667 24.592433333333