Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootvalleij Plaas Akkommodasie - Kliphuisie

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Grootvalleij Plaas Akkommodasie - Kliphuisie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en baie rustig en stil.

As jy lief is vir stilte en die mooi en geluide van die plaaslewe is dit die plek vir jou met gasvrye, vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sou permanent hier kon bly!

Heerlik! Die perfekte plekkie om te kom rus - geen TV en geen selfoonsein! Die natuur is onbeskryflik mooi en die plaas bring 'n rustigheid wat heerlik is. Die huise is goed toegerus en baie netjies. Esmi en Phillip is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sou werklik sommer permanent hier kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willy S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unit was neat and clean and suited our all our needs.

Esmi and husband Phillip were perfect hosts during our two night stay and we were honoured to spend time on their wonderful farm. It was awesome to have walked with Phillip on one of his "goat check" rounds which was very informative.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
At D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing om van die gejaag weg te kom.

As jy rustigheid wil hê is hierdie die plek waar jy moet kuier. Esmi het ons by aankoms welkom laat voel. Alhoewel dit 'n werkende plaas is, was geen van die aktiwiteite steurend nie. Die huisie is gerieflik klein met alles wat jy benodig byderhand. Hou van die oudhede in die dekor. Kasper die groot hond is ook baie vriendelik. Sal beslis weer daar aangaan as dit op ons roete is. Sal volgende keer in die Blommehuisie wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, interessante huisie.

Lieflike, interessante huisie in 'n pragtige omgewing. Rustig en absoluut veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ernest M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet typical farm stay.

Lovely and quiet. Not luxurious, but well equipped and adequate. Host friendly and helpful. Came with your own friendly live in dog.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil, tipiese plaasverblyf.

Lieflik en stil. Nie luuks nie, maar goed toegerus en voldoende. Gasheer is vriendelik en behulpsaam. Baie vriendelike inwonende hond.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid van die platteland op sy beste!

'n Oorblyplek wat ek enige tyd sal aanbeveel! As jy vars lug, rus vir jou siel en die wydheid wat net 'n plaas jou kan bied wil hê, is Grootvalleij jou bestemming. Ons gasvrou was vriendelik en hulpvaardig en Kasper ('n Golden Retriever) ons persoonlike lyfwag, en toergids op ons stappie na die blommeveld toe. En ek het nog nêrens die sterre gesien soos daar nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katrien V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien V
Enkelreisiger

Kreatief en interessante plekkie.

Rustige plek op 'n werkende plaas. Esmi het mooi plekkies op die plaas uitgewys wat ek self kon gaan verken. Pragtige paadjies waar dit net jy en die natuur is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan E
Gesin met klein kinders

Maklik, plaasgasvryheid en regtig die moeite werd as jy in dié kontrei is.

Ons het baie lekker gebly en ons dogter van twee het die plaasdiere ongelooflik baie geniet! Dis jammer ons het net een aand gebly, maar ons was op pad na die Kgalagadi. Definitief 'n aanbeveling as jy deur die Namakwaland reis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ida O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik uitgespan in 'n pragtige netjiese huisie in 'n stil omgewing - net wat liggaam en siel benodig het.

Sal hierdie plekkie regtig aanbeveel vir iemand wat rustigheid vir die liggaam en siel soek. Sal ook perfek wees vir groepe vriende wat hier wil uitspan en ander pragtige plekke wil besoek en dit as n basis punt wil gebruik. Bietjie ver na Port Nolloth maar ons het die geleentheid gebruik om daardie deel van die wêreld te verken. Sal dit weer doen! Ontvangs deur die eienaars van die plaas, Mari en Corrie was hartlik - baie gasvrye mense. Het lekker met Gus, ons nuwe vierpotige vriend, gekuier. Net so vriendelik soos sy mense. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker in kliphuisie!

Dit was 'n lekker vakansie op die plaas in die kliphuisie en was baie rustig. Sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donald T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Knus huisie met alles wat mens nodig het. Rustig en stil.

Maklike toegang tot Skilpadreservaat. 'n Mens kan lekker stap op die plaas waar daar baie blomme te sien is in die veld, pragtige blomme so tussen die bossies. Eienaars is vriendelik en het 'n mens heerlik tuis laat voel. Al die blommeroetes is naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike akkommodasie, warm gasvryheid!

Die plaas is naby Skilpad (Namakwa Park) geleë met sy eie ingang na die park net 5 km weg. Die kliphuisie self is sprokies mooi, nes die omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sariet B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sariet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig rus vir die siel.

Heerlik gekuier. Die huisies is netjies skoon en baie mooi en gerieflik ingerig. Die stil rustige plaaslewe is helend vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaaslewe.

Mooi plaas ver van die hoofpad af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ondervinding.

Ons het oor die Wildeperdehoekpas gery na Grootvalleij. Dis 'n pragtige omgewing, ten spyte van die feit dat daar nie hierdie jaar blomme was nie. Esmi se hartlike ontvangs het ons sommer ekstra tuis laat voel. Dankie ook vir die wenk om 'n "sundowner" te gaan geniet op die uitdraai-pad in die pas - dit was baie spesiaal!. Die Kliphuisie en die Stoephuisie was silwerskoon, met alles wat ons moontlik kon nodig kry, met Esmi se kunsternaarshand oral sigbaar! Die uitsig is pragtig! Hier is die nagte so donker (tog so veilig) dat dit voel jy kan die sterre bietjie herrangskik. Die Kliphuisie en die Die Stoephuisie het defnitief op ons "weer-doen-lys" beland. Ons sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you want peace and quiet, it is a good place to stay.

If it was my unit, I would make some alterations and do some maintenance (i.e. window frames). The gravel road from the main road to the farm is not very good, unless you have a higher car than a Polo. But the young owners are friendly and I am sure, they will use the comments to improve the unit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

As jy rus en vrede wil hê, is dit 'n goeie plek om te bly.

As dit my eenheid was sou ek aanpassings gemaak het en opknappingswerk gedoen het (bv. vensterrame). Die grondpad van die hoofweg na die plaas is nie baie goed nie, tensy jy 'n hoër kar as 'n Polo het. Maar die jong eienaars is vriendelik en ek is seker hulle sal die kommentaar gebruik om die eenheid te verbeter.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben . - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben .
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, vriendelik en behulpsaam!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflike verblyf.

'n Lekker-bly, alles in een, gerieflike bly-huisie. Esti het ons hartlik ontvang en aanbevelings vir ons reis gedoen. Sal vir seker weer daar wil bly en beveel dit graag aan as 'n keuse vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobias J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaas. Lekker Verblyf.

Kry hierso 'n stukkie rus na die langpad en laat die plaasatmosfeer, dorperskape en kokerbome jou kop transformeer. Die bietjie 11 km grondpad is 'n vulletjie teen die Karoo en Namibië se skurwe roetes. Kliphuisie verskaf baie-baie netjiese, gerieflike verblyf en die vriendelikste plaasmense wat hulle oor jou ontferm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

As jy van die plaaslewe hou is dit die ideale plek om te besoek. Ons het self geboer en dit was vir ons baie lekker so naby die diere. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lieflike, rustige, knus wooneenheid met pragtige natuurtonele om jou.

Die gasvrou en haar ouers het ons harte gesteel met hulle warm, opregte hartlikheid. Die Kliphuisie was 'n lafenis na 'n lang reis vanaf Hondeklipbaai. Dit is 'n oase waar mens weer jou batterye kan herlaai. Ons het dit verskriklik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig, weg van stadsverkeer. Mense baie vriendelik en behulpsaam.

Die plekkie was baie netjies en goed versorg en het alles bevat wat vir selfsorg nodig is. Die enigste "probleem" is dat die bad- en toiletgeriewe te oop was. Daar behoort beter afskerming te wees. Die omgewing en algemene ontvangs en vriendelike versorging was puik. Mense het werklik moeite gedoen om tuis te laat voel. Het baie lekker gesels met Corrie en Phillip. Ongelukkig kon ons net 2 nagte verblyf kry. Sou meer wou gehad het. Kon lekker buite op plaas stap en die omgewing geniet. Die verdere omgewing soos die Namakwa Nasionale Park en Hondeklipbaai, is ook binne maklike bereik. Die omgewing is ook werklik besienswaardig. Passe, berge, valleie en vlaktes, is werklik iets vir die oog. Indien ek weer soontoe reis sal ek weer hier wil bly, net langer. Die eenheid is net vir 2 mense bedoel, maar ons dogter het op die laaste besluit om saam te kom en daar is inderhaas vir haar 'n slaapplek ingerig. Met betaaltyd wou Esmi Crous niks daarvan weet dat ek ekstra "hoes" nie. Dis nie soos dit hier in Pretoria gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

'n Heerlike en onvergeetlike ondervinding gehad tydens ons verblyf in die kunstig gemeubileerde Kliphuisie. Niks kon elke aand se braai op die stoep met die helder sterrehemel bokant jou verbeter nie. Die doodstil, pikdonker aande het mens soos 'n klein babatjie laat slaap. Esmi is 'n vriendelike en hulpvaardige gasvrou wat mens onmiddellik laat tuis voel. Sal enige tyd weer hier kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Regtig 'n besondere plekkie met warm atmosfeer en baie vriendelike gasvrou en ook res van haar familie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely farmhouse experience.

What a lovely little house. Very comfortable. Lovely surroundings. Love the walk along the wheat fields.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone G
Saam met vriende

An absolute gem!

A gem! Great for a stopover as well as base point for exploring the surrounds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette V
Gesin met klein kinders

Eenvoud, gemaklikheid, natuurskoon en rustigheid.

Eenvoud, gemaklikheid, natuurskoon en die beste kussings nog vir 'n selfsorg-eenheid. Ons het heerlik gebraai, fietsgery en gedraf. Neem eie vuurmaakhout, daar mag dalk nie te koop wees nie. Esmi is 'n goeie gasvrou en het seker gemaak ons het alles wat ons benodig, sonder om inbreuk te maak op ons privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecelia S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia S
Saam met vriende

'n Plek om behoorlik te rus.

Die eienaars is gasvry en baie behulpsaam. Die kliphuisie is baie goed ingerig, met "quirky design elements". Ons het dit baie geniet, ons sal beslis weer daar gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jillian B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, creative cottage in a fabulous setting. Best place from which to view the Namaqualand Park!

We loved our stay at Kliphuisie. The most outstanding feature was the hospitality. Nothing was too much trouble and they offered excellent advice on where to see flowers. Flowers on the farm were as good as the Namaqualand Park. We did not really need to go anywhere else. There were touches of creativity in all the décor with no sacrifice to comfort. Very comfortable bed with lovely linen. We will definitely be back for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariheta V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariheta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang!

Dis 'n baie goed ingerigte netjiese selfsorghuisie wat nie net prakties is nie maar ook baie mooi. Ek kan dit vir almal aanbeveel. Ons het die mooiste blomme hier op die plaas gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cor And Martie O - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cor And Martie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, kindly hospitality, nice house with varanda, favourable price-quality ratio.

See the ratings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie V

If you like the farm environment, you will love this!

Peaceful, comfortable, all basic needs attended to. Would have loved to stay longer. Definitely will come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huisie op 'n baie mooi plaas.

Alles wat mens nodig het, skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Baie, baie mooi plek en sal volgende jaar graag weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Dit was heerlik. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ougat!

Dít is nou die oulikste huisie om in te bly. Geriewe sluit als in wat jy nodig kan kry. Die huisie bied nie veel privaatheid nie, want dit is by die plaashuis en buitegeboue, maar daar was geen probleme vir ons nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariete P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariete P
Saam met vriende

Definitief 'n plekkie waarheen ek sal terug gaan. Het dit baie geniet daar.

Dit was baie lekker en ontspannend. Heerlik fiets gery en vleis gebraai. Al wat ek kan se wat my gepla het was die eetgerei met die plastiek handvatsels, en dit sal lekker wees om nuwe kerse in die houers te hê vir gebruik. Maar die plekkie is eintlik REGTIG baie oulik en is baie modern!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ampie L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ampie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die verblyf was baie gerieflik en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hoffie L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hoffie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit bied aangename verblyf in 'n baie rustige omgewing.

Baie vriendelike ontvangs en gerieflike fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B

Lekke!

Ons was bietjie laat maar kon darem die volgende oggend ons mooi omgewing bekyk. Die huisie is pragtig en dit sal lekker wees om vir 'n paar dae daar te kan bly as dit blommetyd is. Die waterdrukking is egter nie so lekker en die krane se siffies moet net gereeld skoongemaak word, sou aanbeveel dat hulle net 'n doodgewone stortkop aansit wat ook gereeld skoongemaak kan word, tenspyte daarvan sal ek die melkboomhoek kliphuisie aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders!

Heerlike verblyf so reg in ons kraal! Alles wat 'n mens nodig het, pragtige mense en omgewing én rustigheid.'n Baie spesiale plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex C - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alex C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam met 'n egte plaas-atmosfeer. Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam.

Ons het lekker gebly hier. Die enigste werklike kritiek is dat die stort se warm watertjies bietjie flou was (nie sterk geloop het nie, maar wel warm).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia R - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volledig, netjies en met sorg ingerig.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Ons het dit baie geniet - sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Die boere-gasvryheid was opvallend.

Baie dankie vir die vrag hout wat tot ons beskikking was. Die sterre was 'n belewenis, so ook die blommeprag. Gaan kuier gerus, want hier kan jou siel ook rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helge L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helge L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hidden treasure

What a beautiful little treasure,hidden away from the busy N7. Quirky,funny decor will keep you amused. The cottage is well equipped for self-catering, but the freezer has some prepared meals from chef Esmi, including meat for braaiing, should you feel lazy or have not taken food. It is quiet on the farm, the flowers were stunning and our host Esmi was friendly and easy to chat with, as was the rest of the family. Do treat yourself if you're either en route to Namibia, or in the area for the flower season.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol H - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol H
Saam met eggenoot / lewensmaat

This cottage is a delightful base for exploring the Northern Cape.

This cottage is fully equipped and decorated in a tasteful blend of old and modern furnishing and appliances. If being right in the midst of a working farm is not an issue for you, then this is a great base from which to explore the Namaqua National Park and other attractions which are in fairly close proximity. The warm welcome and the personalized care from a gracious owner and her husband makes this establishment one we will definitely keep in mind for future reference.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3302e6f1adccf99602545260a884d7e8f155481aad015df8be419e3b07bd81dd35de54a3efd25a357a81c50e46bbaafff69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.21108437877 17.792927026749