by Melinda's Oornagverblyf | LekkeSlaap
+9

Melinda's Oornagverblyf

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Melinda's Oornagverblyf
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Daleen G - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G
Saam met vriende

Wonderlike kuiertyd.

Baie vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gekuier en ons sal weer soontoe gaan. Baie dankie vir alles. Ek sal Melinda's Oornagverblyf beslis aanbeveel.

Melinda's Oornagverblyf se terugvoer

Hi Daleen, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer te ontvang.

Melinda's Oornagverblyf
Martin G - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagblyplek.

Beveel enige tyd aan.

Melinda's Oornagverblyf se terugvoer

Martin, dankie vir jul positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te ontvang.

Melinda's Oornagverblyf
Henk T - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Als wat jy nodig het vir oorslaap.

Melinda's Oornagverblyf se terugvoer

Henk, Charlie en Tickle haar julle is baie welkom!

Melinda's Oornagverblyf
Lolita B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolita B
Saam met vriende

Uitstekende oornagverblyf - Melinda gaan regtig uit haar pad uit om mens te laat tuis voel en help graag waar nodig.

Sal dit enige tyd aanbeveel vir oornagverblyf! Dit het baie gehelp dat daar twee enkelbeddens was en die akkommodasie is gerieflik geleë.

Melinda's Oornagverblyf se terugvoer

Dankie Lolita, hoop om julle gou weer te sien. Melinda's Oornagverblyf.

Melinda's Oornagverblyf
Amanda P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Saam met vriende

Meer aswat ons verwag het!

Melinda gaan uit haar pad om jou so gemaklik moontlik te maak. Oral was daar tekens van omgee. En die ietsies ekstra om aan te kou was so spesiaal! Baie veilig en netjies. Melinda is 'n vrou van excellence!

Melinda's Oornagverblyf se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Amanda! Sien uit om julle weer te ontvang.

Melinda's Oornagverblyf
Marlo C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlo C
Gesin met klein kinders

Uitstekend

Goeie ligging. Netjies. Goeie ontvangs.

Melinda's Oornagverblyf se terugvoer

Hi Marlo, hoop om jul weer te ontvang. Julle is baie welkom.

Melinda's Oornagverblyf
Yvette Z - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place. Absolute value for money. Treated like royalty.

Upon arrival we where treated like the only guests. Saw to our needs and explained everything in detail. Very pleasant evening in a flatlet with all the necessities.

Melinda's Oornagverblyf se terugvoer

Yvette, hoop om julle weer te ontvang. Julle is baie welkom.

Melinda's Oornagverblyf
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal De La Reylaan 22, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e02db692bb6c495a7427a58fbc44123f88d9d4ccfa7a38f624f1fa61badade8af76783ffc963f16c633ad15b6a495eed06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 22 Generaal De La Rey Avenue Fleurdal 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.148589424879 26.196051331722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem