Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melinda's Oornagverblyf

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal De La Reylaan 22, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R530 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melinda's Oornagverblyf bied gerieflike verblyf aan vir 2 gaste in Fleurdal, Bloemfontein.

Die oopplan-eenheid is die ideale oornag-verblyf en daar is 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer met ’n bad en 'n toilet, let asb. dat daar nie ’n stort is nie. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie het ’n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n TV en WiFi in die eenheid.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Melinda's Oornagverblyf is 2 km vanaf Fleurdal-winkelsentrum, 3 km vanaf die Rosepark Hospitaal, die Life Pasteur Hospitaal en die Nasionale Distrikshospitaal. Blloemfontein het verskillende doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden Sterrewag, asook talle museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaat Botaniese Tuin, Franklin Wildreservaat of Hamilton Park besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Melinda's Oornagverblyf sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Melinda's Oornagverblyf
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Generaal De La Reylaan 22, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Melinda's Oornagverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal De La Reylaan 22, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e02db692bb6c495a7427a58fbc44123f88d9d4ccfa7a38f624f1fa61badade8af76783ffc963f16c633ad15b6a495eed06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 22 Generaal De La Rey Avenue Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.148589424879 26.196051331722