LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Meerkatgat 3341 Seekoei Road | LekkeSlaap
+105

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Meerkatgat
Selfsorg
Gehalte-linne en -badhanddoeke word voorsien.
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Okt 2021 tot 31 Jul 2022.

LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Huisreëls

'n Ekstra daaglikse skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.
Ontbyt kan teen ekstra koste by 'n nabygeleë lodge, sowat 4 minute se stap, gereël word.
Nag- en dagwildritte, asook visvanguitstappies kan teen ekstra koste gereël word. Doen asb. navraag oor die kostes.
Gaste kan kos vir die bokke, sebras, wildebeeste en ander diere wat kom kuier by die plaaslike supermark koop.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3341, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF3ERZANL20dhk6SwsB4piSHolJDKpOKEZXrLKGi6kLV5j7WQCQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000, nou Vanaf R2 100  per nag, vir 4 mense 83 5 1 5 3341 Seekoei Road Marloth Park 0001 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.34063 31.81149
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!