Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mecca Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Mecca Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andre B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ja, dit was heerlik stil en mooi plaasgeluide.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santa R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa R
Saam met vriende

Lieflik!

Dit was fantasties! Elanor gaan uit haar pad om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons is ook bederf met smaaklike etes wat vele restaurante op hul neuse sal laat kyk. Dis vreeslik mooi in die Kalahari, en dit is 'n pragtige werkende plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Besigheidsreis

Vriendelike diens, mooi omgewing.

Ja, die plaas is 'n verfrissende ervaring. Laatmiddag stap op die rooi sandpaaie is ligjare verwyderd van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and great experience.

Location, experience, friendly, just a great overall pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephano H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephano H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gasvry en perfek.

Ons twee aande by Mecca was perfek met geen klagtes. Die diens was flink en die blyplek het alles gebied wat ons benodig het en meer. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat in die omtrek blyplek benodig. Dis lekker in die Kalahari!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase.

Hierdie gastehuis was 'n wonderlike verrassing in die Kalahari op pad na Kgalagadi. Die elegante kamers is luuks en loop uit op 'n heerlike lang, verwelkomende stoep met 'n uitsig oor die tuin en die plaas, vanwaar ons 'n besondere sonsopkoms beleef het. Die braai area is op 'n ander stoep waar Eleanor vir ons 'n 5-ster tafel gedek het met absoluut alles wat ons kon nodig kry, insluitende uitstekende oondhandskoene vir die braaier, sowel as gratis hout. Die sonsondergang is 'n belewenis van daar af en ons het 'n heerlike aand daar deurgebring. Ontbyt was vanaf 6:30 beskikbaar en so 'n belewenis dat mens maar net ter wille daarvan 'n bespreking by Mecca ook sou kon doen! Keurige eetkamer, heerlike ontbyt, so aangebied dat mens 'n foto wil neem. Eleanor se gasvryheid en vriendelikheid sal ons nog lank bybly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en skoon.

Dit was so rustig en skoon. Netjies met vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die regte plek om vakansie in die Noord-Kaap te begin.

Dit lyk dalk of Mecca se ligging jou wegneem van die hoofroetes, maar wat 'n wonderlike plek. Pragtige omgewing, goeie pad daarheen en rustige blyplek. Dit is baie goed ingerig, een van die skoonste en netjiesste plekke waar ek nog gebly het. Gasvryheid en heerlike etes beskikbaar as jy daarvoor bespreek. Jy sal nie spyt wees oor jou besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mecca Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet en as gaste te ontvang.

Mecca Guest House
Sansie G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sansie G
Saam met vriende

Gasvrou is vriendelik en die kamers is netjies en skoon.

Dalk 'n stoel in die kamers sit? Dis lekker om te sit en lees, kuierstoep buite was heerlik, maar as dit sou reën moet jy kamer toe en 'n stoel sal welkom wees. Boerekos was smaaklik voorberei en ons het baie lekker gekuier. Sal verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So keurig met klein dingetjies wat dit spesiaal maak.

Op pad Kgalagadi toe daar oorgeslaap. Vriendelikste gasheer en gasvrou. Kamer keurig, skoon, netjies in die mooiste natuur. Ontbyt was gemiddeld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en gerieflik.

Al die geriewe was in plek, skoon handdoeke, generator met load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mimi L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oorslaapplek. Aandete was besonders. Kamer baie keurig.

Perfek geposisioneer vir verder ry na Kgalagadi. Ons het 'n heerlike aandete gehad. Bonus om te kon gaan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mecca het aan al ons behoeftes voldoen!

Mecca was fantasties! Ons het gesukkel om blyplek in die area te kry, maar was bly om op Meccas af te kom, want het aan al ons behoeftes voldoen. Skoon netjies alles in die kamer wat mens nodig het self 'n lieflike wit kamerjapon. Die aandete was ook uit die boonste rakke! Super lekker kookkos perfek by die area. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L
Besigheidsreis

Gasvryheid puik, mooi omgewing, goeie ontbyt, gemaklike verblyf.

Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gekuier. Hulle het regtig moeite gedoen om ons te akkommodeer en het self vir ons 'n braaitjie nader gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman M
Saam met vriende

Uitstekend.

Lekker gekuier. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Besigheidsreis

Presies wat ek gesoek het.

Ek was vir besigheid in die Noord-Kaap en het een aan hier oornag. Plek is netjies, skoon, lekker linne. Aandete was ruim en die kospakkie die volgende dag ook ruim en lekker. En Tiger die kat het vriendelik kom groet. Gasvrou en haar man was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter Jozua H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter Jozua H

Baie goeie plaas gastehuis.

Mecca bied seker die beste diens wat jy in daardie omgewing kan kry, met 'n gasvrou wat weet wat sy doen en na elke besoeker kyk. Ek reis baie en dit was wonderlik om te sien dat die mense van my plek die Kalahari kan dit beter doen as die meeste in die wêreld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ashley G
Enkelreisiger

Sleg, teleurgesteld, geen kliëntediens.

Ek het vir my hele verblyf (2 nagte) in koue water gestort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mecca Guest House se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ons het jou reeds ten volle terugbetaal vir die ongerief wat deur die tegniese probleem veroorsaak was.

Mecca Guest House
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mecca Plaas, Santoy, Black Rock, 8491, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxNjMxZGRjLTg3NTYtNDMzOC05NTUwLTg1NzgxM2VmODc5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Mecca Farm Santoy 8491 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.045846 22.758755
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem